English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 378
Total Replies: 263 904
Total Views: 83 640 447
topics: 12 068
replies: 146 011
views: 39 552 531
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

What is the going rate to tip helpers.

replies: 44
views: 793
17 Oct, 2021 @ 13:49:53 pm
Paddyandpaul
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 604
Joined: 23 Oct, 2017
Experience: 58 years

Inflation happens and what may have seemed fair to tip helpers who erect your tents in the past may not be enough now.

It usually takes less than 40 minutes to erect the tent with 2 people helping, and I give R40 each. Is that too little?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct, 2021 @ 14:06:19 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1368
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 13 years

My wife gets a kiss, a nice thank you and a glass of white, dry wine with ice!!😀

No, I have my method of how to set up (or break down) camp, and I thus never make use of outside help. Difficult sometimes when very helpful campers feel compelled to assist, but I tell them very nicely to allow me "to practice my way" .........

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct, 2021 @ 14:18:40 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 4363
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 53 years

Ek werk ook soos Nico.  As ons kamp, doen ons dinge op ons eie.  Ek wil nie mense om my hê om my vrede te versteur nie en is nie so oud dat ek nie dinge self kan doen nie.  Ek haat dit ook as vreemdelinge met my goed peuter.  As hulle iets onbedoeld breek, is dit my skade.    Ek het onlangs by die Eiland gesien hoe die amptelike helpers, 'n groot karavaan waterpas kry deur die agterste stutte af te draai en dit terwyl die voorstes reeds laat sak is.  Enige karavaaneienaar behoort te weet dit is stutte en nie domkragte nie, maar die helpers weet dit duidelik nie.

Buitendien, die inrig van die kampplek is deel van die avontuur van uitkamp.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct, 2021 @ 16:02:51 pm
Paddyandpaul
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 604
Joined: 23 Oct, 2017
Experience: 58 years
Not so fussy myself. I move the Skipper to the correct position the wife wants and lay all the poles out on the ground in the correct order,then line up the correct sides, so every thing is done under supervision. I really enjoy having someone there to hammer all the pegs in, because when we go to our favourite camp Cobham we do not have the luxury of help, so make the most of it whilest I can. At Bazely and Rocky bay I find the helpers pretty much know the setup of Skipper tents and groundsheet so not a problem with them getting things wrong. Without help it takes me 2 hours to set up.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct, 2021 @ 16:07:51 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10779
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 41 years

My wife gets a kiss, a nice thank you and a glass of white, dry wine with ice!!😀

No, I have my method of how to set up (or break down) camp, and I thus never make use of outside help. Difficult sometimes when very helpful campers feel compelled to assist, but I tell them very nicely to allow me "to practice my way" .........

 

Yep, geen tips, ek tip die Girl later die aand............lol.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct, 2021 @ 16:59:12 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1638
Joined: 22 May, 2014
Experience: 8 years

Ek verkies ook om alles self te doen,dit is deel van my naweek ontspanning en  geen misverstande of kwaadwilligheid.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct, 2021 @ 17:19:18 pm
Swanie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1593
Joined: 26 May, 2013
Experience: 47 years

By die Eiland het hulle nou 'n "SME"  wat jou kom help @ R100 per persoon vir vol tent en dan extra R20 vir silver seil.

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct, 2021 @ 17:41:50 pm
Paddyandpaul
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 604
Joined: 23 Oct, 2017
Experience: 58 years

Ek verkies ook om alles self te doen,dit is deel van my naweek ontspanning en  geen misverstande of kwaadwilligheid.

Not part of the relaxation for me. Its a neccessary evil, but cannot be that bad if i still enjoy camping.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct, 2021 @ 18:21:35 pm
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1606
Joined: 06 Jun, 2015
Experience: 47 years

Nope! DIY for us as well.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct, 2021 @ 18:28:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18855
Joined: 05 May, 2015
Experience: 8 years

Met leisure awn is dit so vinnig....nog voor hulle kan vra, staan hy al....lol🤣

Met lank kampe by die see betaal ons maar vir op en afslaan....dis dan met voltent en silver seil. Ek sweet geweldig met Natal se humiditeit, dis nie my tipe van ontspan om só te sweet nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
17 Oct, 2021 @ 19:19:44 pm
George
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 777
Joined: 01 May, 2016
Experience: 13 years

My wife and i have a system going we do it ourselves

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct, 2021 @ 19:45:46 pm
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4585
Joined: 06 Jan, 2009
Experience: 48 years

Inflation happens and what may have seemed fair to tip helpers who erect your tents in the past may not be enough now.

It usually takes less than 40 minutes to erect the tent with 2 people helping, and I give R40 each. Is that too little?

The rate at Scottburgh a few years ago was R50 per helper for one hour. Not sure what the current rate is.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct, 2021 @ 21:27:02 pm
Kierie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 74
Joined: 01 Feb, 2021
Experience: 12 years

Ek het hulle al R40 en n coke gegee(my  beplanning rondom atm was swak) en ek het hulle al R100 per persoon gegee. Hang ook af hoe generous ek voel op die dag maar glo nie ek sal sommer meer as R100 per persoon gee nie. 

If its worth doing, its worth doing well.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct, 2021 @ 06:45:49 am
Jaada
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 83
Joined: 11 Jun, 2014
Experience: 60 years

Het dit eenmaal probeer by Klein-Kariba met 'n helper, my self gese nie weer nie. Nou vat ek dit rustig - sit karavaan gelyk, krag aan en kampstoele oop. Drink dan 'n koffie voor ek die tent of rally opslaan. Ek en wederwelf is 'n span - so doen dit so saam saam.

Kamp groete
Kobus & Ada
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct, 2021 @ 06:54:13 am
Hennie Botha
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1346
Joined: 09 May, 2014
Experience: 27 years

Ek en vroulief doen dit ook maar saam. Terwyl ek/ons kan, sal dit wel so gebeur. Ek het 'n sekere manier van hoe dit gedoen word. Ja, die sweetjie loop op die ou end, maar niks lekkerder as 'n lafenis daarna.

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct, 2021 @ 06:58:34 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16686
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 57 years

DIY for us.

If I do make use of a helper or two I pay no more that R20 as they only hit in the pegs the rest is my job.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct, 2021 @ 15:21:58 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10779
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 41 years

Ek het ook so baie alleen n midweek gaan staan, met die wonder wielietjie is dit vinnig.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct, 2021 @ 17:06:49 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2305
Joined: 12 May, 2015
Experience: 49 years

Ongelukkig is dit ook so dat baie van ons ouer geslag kampeerders nie meer die fisiese kragte het om self op en af te slaan nie. Die spreekwoord se "die gees is wel gewillig maar die vlees is swak". Kamp wil hulle steeds kamp maar het hulp nodig. Sommige oorde reel self sulke spanne om te help en andere laat jou maar aan die genade van eie interpreneurs oor. Dit is waar jy dan uitgebuit word. Die eie groepe reel dan onder mekaar die prys en as jy nie die buitensporige prys wil betaal nie word jy nie gehelp nie. Gelukkig versprei die woord tussen kampeerders vinnig en word van daardie oorde wat nie verantwoordelikheid neem nie stilweg nie meer ondersteun deur hulpafhanklikke kampeerders nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct, 2021 @ 17:29:20 pm
Paddyandpaul
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 604
Joined: 23 Oct, 2017
Experience: 58 years

Rocky Bay and Bazeley have their own people doing the gardens and when you request help they come then. When you give a tip thats not how they earn their living but its like waiters who use their tips to supplement low earnings. Never been to a park where the people earn their living by erecting tents or are not employed by the park permanently.

👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
19 Oct, 2021 @ 07:12:31 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 4363
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 53 years

Is seems the tent erectors at Eiland are self employed but regulated by the resort as their fees are stipulated by the resort, but you pay them directly. This is a constantly busy resort and it seems a significant number of campers prefers being assisted, I think they make a reasonable living.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct, 2021 @ 17:45:22 pm
Dries
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 82
Joined: 20 Sep, 2017
Experience: 38 years

Dinokeng Resort this past weekend the going rate was R50-00 per helper.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct, 2021 @ 18:10:34 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10779
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 41 years

As ek en die girl dit nie meer kan doen nie, bly ons in chalets.

Maar ek betaal nie n ander om my plek opte slaan nie.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct, 2021 @ 19:16:40 pm
Paddyandpaul
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 604
Joined: 23 Oct, 2017
Experience: 58 years

Dinokeng Resort this past weekend the going rate was R50-00 per helper.

Think I will go with this at Skipper rally in Nov at Bazeley. Definately use helpers.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct, 2021 @ 00:35:54 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18855
Joined: 05 May, 2015
Experience: 8 years

Dinokeng Resort this past weekend the going rate was R50-00 per helper.

Is dit vasgestelde tarief wat oord vasstel? Betaal jy die oord of direk die helper?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct, 2021 @ 12:38:00 pm
Sternberg
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 09 Apr, 2018
Experience: 41 years

Ek was onlangs by Buffelspoort. Twee helpers gekry om my tent op te slaan. Net die dak en een kant.

Ek gee toe elkeen R50. Baie ongelukkig sê hy vir my hulle  soek eintlik R75 elk. Ek het hom in sy m*%r gestuur en besluit ek sal nooit weer 'n helper kry nie. Ek en vroulief doen dit nou eerder rustig self. Hoe meer ons dit self doen hoe vinniger gaan dit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct, 2021 @ 19:29:31 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10779
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 41 years

Ek was onlangs by Buffelspoort. Twee helpers gekry om my tent op te slaan. Net die dak en een kant.

Ek gee toe elkeen R50. Baie ongelukkig sê hy vir my hulle  soek eintlik R75 elk. Ek het hom in sy m*%r gestuur en besluit ek sal nooit weer 'n helper kry nie. Ek en vroulief doen dit nou eerder rustig self. Hoe meer ons dit self doen hoe vinniger gaan dit.

Vir drie is dit n kas bier wat ek verloor.

Hulle kamp nie saam my nie, so hoekom moet hul help.

Nee dankie.....

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct, 2021 @ 21:47:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18855
Joined: 05 May, 2015
Experience: 8 years

Oorde moet ook reguleer hoeveel tyd hul werkers aan tent opslaan spandeer. Ons het Desember by Dragons Peak gekamp.....gras was nie eers gesny voor aankoms nie, honde poef moes ons self van staanplek verwyder, ons het 3x vir werker gevra om vir ons n asblik te bring.....wat ons toe die aand maar self moes haal , want hulle was te besig met tente opslaan om sy eintlike daagtake te kon verrig

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct, 2021 @ 09:19:45 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 4363
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 53 years

Ek maak nie van helpers gebruik om die kamp in orde te kry nie.  Ek dink egter as jy dit doen, moet jy 'n redelike bedrag betaal.  Die mense doen nie 'n welsynsdiens nie.  Hulle verdien waarskynlik maar 'n karige salarissie sodat die ekstra inkomste vir hulle baie belangrik is.  In meeste kampe is daar ook nie soveel beweging dat hulle elke dag 'n tent of twee kan opslaan nie.  'n Mens moet jouself afvra of jy dit sou doen vir die bedraggie wat jy hulle betaal en of dit jou gewete gaan skade doen. Ek glo jy tree teenoor ander op soos jy graag wil hê mense moet teenoor jou optree. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct, 2021 @ 07:53:40 am
Die Louwvers
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 22
Joined: 14 Nov, 2020

Nou wil ek vra hoe betaal kampers die Rastas in Hartenbos R350 tot soveel as R600 om hulle kamp op te slaan.Dan ook weer n aardige bedrag om weg te pak.Wat is minimum loon vandag vir n arbeider.Nie naby dit nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct, 2021 @ 09:15:54 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 4363
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 53 years

Dis darem heeltemal te veel.  As ek van sulke hulp gebruik sou maak, sou ek bereid wees om miskien R100 per persoon vir twee persone te betaal maar nie meer as dit nie. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct, 2021 @ 08:24:07 am
Piet Ford
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 577
Joined: 05 Apr, 2019
Experience: 35 years

Ek sal baie sukkel om hulle selfs n R100 per persoon te gee. Gelukkig vat dit my alleen minder as 15 min om karavaan gely te maak en die 270 deg. awning oop te maak. Ons oorweeg dit net om kante op te sit as ons vir langer as 3 dae op n plek staan. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct, 2021 @ 08:56:15 am
George
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 777
Joined: 01 May, 2016
Experience: 13 years
We have had similar issues when arriving at a new launch site, more so at a surf launch when help is needed . These guys see an out of town number plate ..........
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct, 2021 @ 09:30:23 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 4363
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 53 years

Daar moet onthou word dat die helpers dit vir 'n inkomste doen en nie as 'n guns nie.  'n Mens behoort dit in ag te neem met die vergoeding en nie verwag hulle moet jou verniet help nie.  Sou jy gelukkig wees as jy 'n takie afgehandel het en die persoon gee onwillig vir jou byna niks?  Die regte ding sou wees om met hulle te onderhandel voor hulle die werk begin doen en nie na die tyd 'uit die goedheid van jou hart' vir hulle 'n bedraggie te gee nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct, 2021 @ 17:25:14 pm
Proffie
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2005
Joined: 04 Aug, 2017
Experience: 31 years

By die Eiland het hulle nou 'n "SME"  wat jou kom help @ R100 per persoon vir vol tent en dan extra R20 vir silver seil.

Ek slaan dubbel tent en 'n multi room op met blinkseile oor by Eiland se 6 maande kamp.

Ek gebruik die diens by die Eiland en bevestig die totale tarief vooraf.

Enkel/dubbel tent R100 per persoon, 2 persone (2021 prys). Ek reël vooraf met die eienaar van die besigheid en betaal hom. Hy kan dan sy werkers betaal.

Sy prys is vasgemaak en hy het aan my bevestig dat hy sal kyk na prysverhoging = vpi......as nodig. As hy meer vra, gaan hy nie meer baie besigheid doen nie!

My keuse om hom te gebruik of nie.

As ma en ek alleen kamp bou, het ons mos baie tyd om dit te doen. Sy verkies om hulp te kry. Gaan maar oor die rug en geite.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct, 2021 @ 23:23:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18855
Joined: 05 May, 2015
Experience: 8 years

 

Ek sou sê as dit hul alleen inkomste is en as besigheid doen, moet hulle vooraf n prys verskaf {Pryslys voorsien} ....nie nadietyd kom sê dis R150 as jy R100 aanbied nie. Sou seker R200 gesê het as mens R150 uit jouself gegee het {Try sy luck} 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct, 2021 @ 08:51:10 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 4363
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 53 years

Ja Geert, ek stem saam daar moet vooraf oor 'n prys ooreengekom word, maar dit is eerder die nemer van dienste as die verskaffer se verantwoordelikheid om dit te doen.  Die opslaners is gewoonlik maar ongesoftikeerde mense en ek is bevrees hulle word deur mense gewetenloos uitgebuit as ek van die kommentare net op hierdie draad moet aflei. As jy by 'n winkel instap, wil jy tog weet wat die prys van 'n artikel is voor jy besluit om dit te koop of nie.  Jy neem tog nie die artikel en gee dan vir die winkelier wat jy meen is billik  nie.  Ek dink dis opportunisties van kampeerders om iemand te vra om die kamp in orde te kry en hom dan 'n karige bedraggie aan te bied want hy het nie vooraf gesê hoeveel hy wil hê nie.   Ek sê weer, doen aan ander soos jy aan jouself gedoen wil hê. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct, 2021 @ 16:56:22 pm
Swanie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1593
Joined: 26 May, 2013
Experience: 47 years

 

Ek sou sê as dit hul alleen inkomste is en as besigheid doen, moet hulle vooraf n prys verskaf {Pryslys voorsien} ....nie nadietyd kom sê dis R150 as jy R100 aanbied nie. Sou seker R200 gesê het as mens R150 uit jouself gegee het {Try sy luck} 

by die Eiland gee hulle jou 'n pappiertjie met die kontak besonderhede op asook prys op

Ons het by die ontvangs gevra en hulle het die gegee

Rally Tent    R50.00 p/p

Groot Tent  R100.00 p/p

Skerms        R300.00 p/p

Slote Grawe R30.00 p/p

Los Tent       R25.00 P/P

Blink Seil      R20.00 p/p

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct, 2021 @ 17:53:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18855
Joined: 05 May, 2015
Experience: 8 years

by die Eiland gee hulle jou 'n pappiertjie met die kontak besonderhede op asook prys op

Ons het by die ontvangs gevra en hulle het die gegee

Rally Tent    R50.00 p/p

Groot Tent  R100.00 p/p

Skerms        R300.00 p/p

Slote Grawe R30.00 p/p

Los Tent       R25.00 P/P

Blink Seil      R20.00 p/p

Klink billik....behalwe die R300 vir skerm, wonder hoekom?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct, 2021 @ 21:33:33 pm
Proffie
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2005
Joined: 04 Aug, 2017
Experience: 31 years

Klink billik....behalwe die R300 vir skerm, wonder hoekom?

Dit moet R30 per skerm lees.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct, 2021 @ 07:38:45 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 4363
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 53 years

Dit klink billike bedrae. Dit sal goed wees om dit ook in gedagte te hou by ander kampe wanneer daar vooraf met helpers onderhandel word.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct, 2021 @ 07:33:57 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18855
Joined: 05 May, 2015
Experience: 8 years

by die Eiland gee hulle jou 'n pappiertjie met die kontak besonderhede op asook prys op

Ons het by die ontvangs gevra en hulle het die gegee

Rally Tent    R50.00 p/p

Groot Tent  R100.00 p/p

Skerms        R300.00 p/p

Slote Grawe R30.00 p/p

Los Tent       R25.00 P/P

Blink Seil      R20.00 p/p

Die "p/p" staan seker vir "Per Piece" en nie vir "Per Persoon" nie......anders kan dit duur raak as 2-3 manne kom help

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct, 2021 @ 10:28:53 am
Proffie
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2005
Joined: 04 Aug, 2017
Experience: 31 years

Die "p/p" staan seker vir "Per Piece" en nie vir "Per Persoon" nie......anders kan dit duur raak as 2-3 manne kom help

Dit is die tarief per persoon.

Dis hoekom mens vooraf alles vasmaak, asook die totale prys.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct, 2021 @ 11:54:47 am
Swanie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1593
Joined: 26 May, 2013
Experience: 47 years

by die Eiland gee hulle jou 'n pappiertjie met die kontak besonderhede op asook prys op

Ons het by die ontvangs gevra en hulle het die gegee

Rally Tent    R50.00 p/p

Groot Tent  R100.00 p/p

Skerms        R300.00 p/p

Slote Grawe R30.00 p/p

Los Tent       R25.00 P/P

Blink Seil      R20.00 p/p

 

sien nou my TYpo  dit is Skerms   R 30.00 p/p

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov, 2021 @ 17:13:47 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4244
Joined: 10 Sep, 2011
Experience: 42 years

What is the going rate to tip helpers.? R0.00 while I'm capable, I do it myself & then I know its the way I want it. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov, 2021 @ 18:43:52 pm
Paddyandpaul
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 604
Joined: 23 Oct, 2017
Experience: 58 years

I'm surprised how many people say they do tent erection themselves. When we go to Bazeley beach I see the majority of campers there get help. Can understand at other parks where there is no help doing it yourself. Think I must be lazier than most people and not as fussy about my camping equipment.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za