English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 178
Total Replies: 261 568
Total Views: 83 541 654
topics: 11 962
replies: 144 649
views: 39 504 779
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Kragskepe

replies: 9
views: 229
24 Jun 2021 @ 13:55:05 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 4127
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Almal het seker die goeie nuus gehoor dat die Turkse kragskepe wat krag aan ons  land sou lewer, gekanselleer is.  Dit is vir my baie goeie nuus oor verskeie redes.  Dit gaan onder andere die ruimte bied vir hernubare energie aanlegte wat permanente infra-struktuur gaan skep en nie lugbesoedeling gaan veroorsaak nie. Ek is heel optimisties dat privaat kragopwekking die moontlikheid van grootskaale elektriese motors op ons paaie gaan moontlik maak.  Omdat daar vir meeste sulke aanlegte nie lisensies nodig sal wees nie, is die moontlikheid van omkopery dalk ook minder,

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2021 @ 17:04:20 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10524
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Wie sou dit betaal het.......surprised

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2021 @ 17:44:13 pm
Swanie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1486
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Daai seke sou nog 'n skandaal gewes het.

dit sou net de belasting betaalende deel van die bevolkin gewees het wat daarvoor sou betaal..

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2021 @ 19:20:03 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5111
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

Almal het seker die goeie nuus gehoor dat die Turkse kragskepe wat krag aan ons  land sou lewer, gekanselleer is.  Dit is vir my baie goeie nuus oor verskeie redes.  Dit gaan onder andere die ruimte bied vir hernubare energie aanlegte wat permanente infra-struktuur gaan skep en nie lugbesoedeling gaan veroorsaak nie. Ek is heel optimisties dat privaat kragopwekking die moontlikheid van grootskaale elektriese motors op ons paaie gaan moontlik maak.  Omdat daar vir meeste sulke aanlegte nie lisensies nodig sal wees nie, is die moontlikheid van omkopery dalk ook minder,

En waar het dit 1e gehoor?

Op die forum. Dankie Fred. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2021 @ 11:16:23 am
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1106
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 41 years

Ek het al lankal gewonder waarom ons nie n paar uitgediende kern-aangedrewe VSA-duikbote kan koop en hulle in die see kan parkeer by elke groot hawe-stad nie. Ek verstaan so n duikboot kan onbeperk genoeg krag voorsien vir n hele stad.  Geen besoedeling nie, daai goed het net water nodig om te werk en pomp basies net warmer water uit - goed vir haaie en vakansie-gangers. Hulle kan mos die missiele en torpedos uithaal, dit selfs aan ons verkoop teen n klein afslag. Dan kan ons die seerowers by die Kaap-horing gaan opvoeter. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2021 @ 11:49:06 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 4127
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Interessante idee, maar kan jy raai wat die publieke mening daaroor gaan wees?  Afgetrede duikbote klink nie so veilig nie, nie vir die omgewing nie en nie vir die mense wat hulle moet hanteer nie.  Sou hulle werklik soveel krag lewer?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2021 @ 13:20:19 pm
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1106
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 41 years

Ek weet nie of hulle soveel krag sal kan lewer nie, maar soos dit in SA gaan sal hulle GEMELK word om genoeg krag te lewer, Al moet hulle n tang en bloudraad inspan.

En n taxi-drywer. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2021 @ 17:33:21 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10524
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Dink hulle gaan eerder sink as krag lewer.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2021 @ 17:56:35 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 4127
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Ek weet nie van die tang en bloudraad nie- ESKOM sukkel dan om ons kragstasies so aan die loop te hou!foot-in-mouth

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2021 @ 14:24:02 pm
Piet Ford
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 499
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 35 years

Wonder hoe veilig is daardie ou duikbote waar hulle is op die oomblik. Kyk wat het gebeur met n nu-clear reactor in Japan (2011 ek dink dit was) as hy ontplof. Daar is baie jare se probleme wat volg in daardie area as so n ding ontplof.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za