English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 178
Total Replies: 261 567
Total Views: 83 541 631
topics: 11 962
replies: 144 648
views: 39 504 764
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

The soon to be Famous "Curry Cruiser"

replies: 14
views: 266
23 Jun 2021 @ 18:07:57 pm
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1569
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 47 years

Well here she is....

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2021 @ 19:12:37 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16584
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Well here she is....

Lyk baie netjies.  Ek het nog net positiewe dinge van die lorries gehoor.  Jy moet ons maar op hoogte hou.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2021 @ 19:15:52 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10524
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Mooi John, nou kan jy vir my kom kuier.

Nie laas tyd gehad nie......lol.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2021 @ 19:16:13 pm
Swanie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1486
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

geniet hom en hoop jy het baie gelukige sleepe wat voorle

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2021 @ 19:32:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18414
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Baie smart kar John. Hoop jy gaan lekker memories maak met jou nuwe kar. Geluk!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2021 @ 19:49:12 pm
George
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 725
Joined: 01 May 2016
Experience: 13 years

Looks good in red.....

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2021 @ 20:03:01 pm
Paddyandpaul
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 560
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 58 years

Enjoy, hope it gives you many trouble free kms.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2021 @ 20:07:17 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5111
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

Lekker windg@t rooi sport sleep ding. Geniet dit. :) :) 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2021 @ 08:40:32 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 4127
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Ek wil nie standpunt oor hierdie voertuig stel nie.  Ek is maar skepties oor die Indiese en veral die Sjinese voertuie wat myns insiens nie op dieselfde standaard as mededingers is nie, maar sekere dinge is vir my waar.  Die Indiese voertuie is al lank op die mark en dus redelik bewese terwyl die Sjinese motormark maar nou eers begin bykom met die Europese, Japanese en Koreaanse vervaardigers.  Hulle ontwikkel egter vinnig en sal waarskynlik oor nie te lank nie, op gelyke voet met die gevestigdes wees- en hulle dalk selfs verbygaan. Indiese maatskappye besit reeds verskeie top name, onder andere Volvo, Land Rover en Jaguar.  Hoewel die name steeds selfstandig voortgaan, moet daar sekerlik kruisbestuiwing plaasvind. Ek is dus bereid om te sê dalk sal die bogenoemde voertuig wel sy merk maak.  Ford en Mahindra gaan glo saam 'n medium grootte SUV ontwikkel.  Dis een van die populêrste sektore met groot mededinging so die ontwikkeling is vir my baie interessant.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2021 @ 08:56:02 am
Hennie Botha
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1263
Joined: 09 May 2014
Experience: 27 years

Ek wil nie standpunt oor hierdie voertuig stel nie.  Ek is maar skepties oor die Indiese en veral die Sjinese voertuie wat myns insiens nie op dieselfde standaard as mededingers is nie, maar sekere dinge is vir my waar.  Die Indiese voertuie is al lank op die mark en dus redelik bewese terwyl die Sjinese motormark maar nou eers begin bykom met die Europese, Japanese en Koreaanse vervaardigers.  Hulle ontwikkel egter vinnig en sal waarskynlik oor nie te lank nie, op gelyke voet met die gevestigdes wees- en hulle dalk selfs verbygaan. Indiese maatskappye besit reeds verskeie top name, onder andere Volvo, Land Rover en Jaguar.  Hoewel die name steeds selfstandig voortgaan, moet daar sekerlik kruisbestuiwing plaasvind. Ek is dus bereid om te sê dalk sal die bogenoemde voertuig wel sy merk maak.  Ford en Mahindra gaan glo saam 'n medium grootte SUV ontwikkel.  Dis een van die populêrste sektore met groot mededinging so die ontwikkeling is vir my baie interessant.

My Ford EcoSport is in Indië aanmekaar gesit. Sover ek kon vasstel was die Kuga in Brazilië gebou.

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2021 @ 08:56:58 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1569
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 47 years

Fred, I must agree with what you say, this is why we looked so hard and watched many hours of test You Tubes on Mahindra, mainly the double cab with the same engine etc. Very few negative comments. Even the Aussies had mainly good things to report, and that's saying something. The most popular comments were value for money and solid build.

Time will tell.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2021 @ 09:24:32 am
Anonymous

Rooi hoe mooier---Geniet hom John

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2021 @ 09:51:27 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 4127
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Ek is nie seker waar Kugas oral gebou is nie, maar toe ek myne gekoop het, het ek gelees minstens die regterstuur modelle was in Spanje gemaak.  Ek het ook gehoor maatskappye in die konstruksie en mynboubedryf hou van die Indiese voertuie omdat hulle taai is.  Hulle is, of was, aanvanklik regte bakkies anders as die meer populêres onder die mense wat hulle as sedanmotors gebruik, dus nie met soveel luukse en tierlantyntjies in nie.  Maar ek skat die "leisure" mark is sterk en bakkievervaardigers moet ook daarvoor voorsiening maak, so ook die Indiese vervaardigers sal dit ook doen- of doen dit dalk alreeds. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2021 @ 14:54:07 pm
Piet Ford
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 498
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 35 years

Ek hou van die voorste en agterste buffers met al die gadgets soos die high lift jack punte ens. Kom hy standaard uit daarmee? 

As ek so n buffer net voor op die Ranger wil sit moet ek ongeveer R24,000.00 betaal. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2021 @ 17:35:57 pm
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1569
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 47 years

No Piet, they were on the vehicle when we bought it. Front R 26 000, Rear R 16000 FRock Sliders R 7800.

That was the main reason we bought that particular one as it had 6000 km and the same price as a showroom one with mmags & AT tyres.   Would have preferred white.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za