English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 178
Total Replies: 261 568
Total Views: 83 541 680
topics: 11 962
replies: 144 649
views: 39 504 795
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

The history guy

replies: 5
views: 230
19 Jun 2021 @ 19:55:42 pm
George
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 725
Joined: 01 May 2016
Experience: 13 years

what happened to Robby, the mountain pass / history guy. I kinda miss his posts........

Anyone know,

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2021 @ 09:43:17 am
Gerden
Gold Member
48% Profile Strength
Posts: 218
Joined: 04 Jan 2021

Now that you mention that, I also miss his Thursday placings, which was very interesting.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2021 @ 10:26:45 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18414
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Hy is nog steeds baie aktief op sy facebook blad en website. Ek kry soms die gevoel hy plaas nie meer hier nie omdat hy altyd baie moeite gedoen het om plasings te doen....en dan min of geen reaksie te kry nie. 

Ander forum lid het onlangs ook hier genoem dat hy ook nie meer van sy wildsfotos plaas nie.....dit is soms n tydsame proses dan reageer soms net 1 of 2  Ek self sit met 100de fotos van onlangse KNP trip, maar glo nie daars eintlik belangstelling om dit te plaas nie

 

Maar miskien lees hy hier en vertel ons?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2021 @ 11:36:54 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5026
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years

Ja ek stem saam wat julle se daar kom n tyd en ek praat nou vir my self jy gesels saam deel met almal maar niks tot min reageer nou hoekom al die tyd spandeer om fotos ens af te laai maar ek nog gereeld hier en prober maar n bydra bring groete

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2021 @ 17:14:37 pm
Piet Ford
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 499
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 35 years

Ek kyk gereeld na sy werk op Youtube. Stel baie belang want ek wil n paar bergpasse gaan ry nou in die Noord Kaap (Augustus) tydens blomme tyd. Hoop ek gaan daar wees op die regte tyd. Sien daar het nog geen reen geval oor daardie gebiedfrown

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2021 @ 21:25:38 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10524
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Wonder ook wat het van hom geword.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za