English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 178
Total Replies: 261 567
Total Views: 83 541 640
topics: 11 962
replies: 144 648
views: 39 504 770
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

plan met steadies

replies: 22
views: 558
13 Jun 2021 @ 13:58:18 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 600
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 35 years

Ek soek nou al 'n tyd lank na adapters vir my boor om my steadies met socket op en af te draai. Nr 19 T -piece goedkoop by Chinese winkel gekry en die t-piece afgegrind. Pas perfek in die boor en werk soos 'n bom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2021 @ 16:02:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18414
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Die boor opsie werk darem lekker. Ek kon darem n klaargemaakte een kry by Campworld hier naby my. Hardeware verkoop sockets los....kan dan net n square bar aan vas weld. Maar jou opsie klink maklik....nie almal het welding masjiene nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2021 @ 16:09:12 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 600
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 35 years

Ja, en het my R25.00 gekos.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2021 @ 16:25:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18414
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ja, en het my R25.00 gekos.

Dis cheap....jy gaan nie eers socket alleen kry teen daai prys nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2021 @ 17:39:52 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 600
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 35 years

Ek het ook gedink dis goeie prys. Seker maar minderwaardig, maar dit gaan tog nie harde werk doen nie,

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2021 @ 17:57:28 pm
Swanie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1486
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Ek swaai maar nog die slinger wat saam met die wa gekom het.   Maar glo die boor sal nog kom op latere stadium

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2021 @ 18:06:09 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 600
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 35 years

Ja, ek raak nie lui nie, die lyf wil nie meer altyd saamwerk nie. Ek begin nou maar kyk waar kan ek die dinge so bietjie makliker maak.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2021 @ 19:36:23 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1634
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 22 years

Geert, sien jy is ook in Tshwanetoria....by watter Campworld het jy dit gekry?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2021 @ 20:03:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18414
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Geert, sien jy is ook in Tshwanetoria....by watter Campworld het jy dit gekry?

Die een naby Waterkloof lumagbasis.....Discovery campworld. Ek dink dit was R100 of R110

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2021 @ 07:07:45 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16584
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Ek soek nou al 'n tyd lank na adapters vir my boor om my steadies met socket op en af te draai. Nr 19 T -piece goedkoop by Chinese winkel gekry en die t-piece afgegrind. Pas perfek in die boor en werk soos 'n bom.

Ek het dieselfde 19T sleutel gekoop en die t-handvatsel afgesny.  Die stang is gemaklik lank en veroorsaak dat mens die hoekstutte aan die voorkant van die karavaan (effe dieper onder die wa) maklik kan by kom.

Ek het wel gevind dat die stang gly in die boor weens die chroom daarop.  Het toe die punt effe afgedraai op 'n draai bank asook 'n "allen-key" bout dieper geboor en die afgedraaide stang daarin vas gesweis.

Nou beit die boor se "chuck" stewig vas aan die skroefdraad gedeelte van die "allen-key" bout.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2021 @ 07:45:27 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5026
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years

Ek oorweeg ook die hulp

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2021 @ 07:46:51 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18414
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ek het dieselfde 19T sleutel gekoop en die t-handvatsel afgesny.  Die stang is gemaklik lank en veroorsaak dat mens die hoekstutte aan die voorkant van die karavaan (effe dieper onder die wa) maklik kan by kom.

Ek het wel gevind dat die stang gly in die boor weens die chroom daarop.  Het toe die punt effe afgedraai op 'n draai bank asook 'n "allen-key" bout dieper geboor en die afgedraaide stang daarin vas gesweis.

Nou beit die boor se "chuck" stewig vas aan die skroefdraad gedeelte van die "allen-key" bout.

Al paar keer gesien dat kampeerders die fitting van steady aan voorkant verleng dat mens nie so onder karavaan hoef te buk en loer nie. Nice idee vir mense wat sukkel om te buk. So maak mens maar alles geriefliker soos die jare aanstap

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2021 @ 15:33:34 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 600
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 35 years

Sal dophou. Op hierdie stadium gly dit nog nie. Ek sal jou idee steel as dit begin gly.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2021 @ 01:33:50 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18414
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

As hy gly en jy wil nie sweis nie, kan jy gedeelte wat in boor gaan bietjie grind dat hy meer hoekig is (soos n allen key se vorm)

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2021 @ 06:27:49 am
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 600
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 35 years

Sal so maak, dankie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2021 @ 06:42:09 am
Duncan
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1469
Joined: 06 Apr 2010
Experience: 40 years

Tried that once many many years ago and nearly dislocated my wrist !!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2021 @ 11:50:17 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1634
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 22 years

Die een naby Waterkloof lumagbasis.....Discovery campworld. Ek dink dit was R100 of R110

Dankie...dis nie ver van my af nie, sal gaan loer.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2021 @ 06:53:46 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16584
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

As hy gly en jy wil nie sweis nie, kan jy gedeelte wat in boor gaan bietjie grind dat hy meer hoekig is (soos n allen key se vorm)

Het daai een ook gedoen maar jy moet seker maak dat jy grind alle kante ewe veel anders loop die  draai van die verlengstuk ongelyk.  Dis toe dat ek dit op 'n draaibank laat sit het wat dit weer netjies afgewerk het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2021 @ 19:51:42 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5897
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 34 years

Ek het myne se agterkant 3 vlakke gemaak, maak hom net met die handvas.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2021 @ 06:36:20 am
Hennie Botha
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1263
Joined: 09 May 2014
Experience: 27 years

Ek het myne se agterkant 3 vlakke gemaak, maak hom net met die handvas.

Baie goeie idee.

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2021 @ 17:25:45 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1979
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 31 years

Ek het sommer 'n slinger by die Campworld op Nelspruit gekoop en in hulle werkwinkel die voorste 'slinger' deel afgesaag. Net met die 'shaft en fitting' daar uit.

Hy werk goed en draai (nog) nie in die boor 'chuck' nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2021 @ 21:02:08 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1421
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 35 years

Proffie - waar's jy? By Eiland? Ek's vanjaar op E230. Wil darem net kom 'hallo sê' as jy hier is. Lyk nie vir my of jy op dieselfde plek in die B-blok is as 2019 nie??

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2021 @ 09:18:38 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1979
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 31 years

Proffie - waar's jy? By Eiland? Ek's vanjaar op E230. Wil darem net kom 'hallo sê' as jy hier is. Lyk nie vir my of jy op dieselfde plek in die B-blok is as 2019 nie??

Chris

Ons kamp staan by B142.

Ons is tans in Pretoria maar plan om Woensdag terug te ry Eiland toe.jy en Ralie is welkom vir koffie enigetyd.

Sal ook by jou kom inloer.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za