English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 087
Total Replies: 260 324
Total Views: 83 502 275
topics: 11 901
replies: 143 796
views: 39 480 598
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Danie se battery laaier

replies: 12
views: 342
31 May 2021 @ 12:03:10 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1567
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 22 years

Hallo daar Danie (dis nou Danie SLK in Centurion), as ek reg onthou maak/verkoop jy 'n kleinerige trickle laaier?  Indien wel, ek is op soek na so iets om my karavaan se battery gelaai te hou as ons nie kamp nie (ek hou nie daarvan om die wa dan op krag te los nie en haal eerder die battery uit as die wa nie gebruik word nie). 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2021 @ 17:25:13 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1567
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 22 years

Het enigiemand dalk Danie se sel nommer? Lyk nie asof hy hier lees nie?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2021 @ 17:47:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18203
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Het enigiemand dalk Danie se sel nommer? Lyk nie asof hy hier lees nie?

 

Danie lees na ure. Ek sal hom gou WhatsApp en sê hy moet hier lees

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
31 May 2021 @ 17:48:57 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 4013
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Wees net geduldig,. Danie sal sekerlik antwoord.  Ek het 'n aantal van die laaiers en ek is heeltemal tevrede met hulle.  Danie voer hulle in.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2021 @ 17:59:20 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5069
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

Hallo daar Danie (dis nou Danie SLK in Centurion), as ek reg onthou maak/verkoop jy 'n kleinerige trickle laaier?  Indien wel, ek is op soek na so iets om my karavaan se battery gelaai te hou as ons nie kamp nie (ek hou nie daarvan om die wa dan op krag te los nie en haal eerder die battery uit as die wa nie gebruik word nie). 

Hello Jorg. Ja ek het daai slimlaaier wat 'n klomp lede al oor gepraat het. Dit sal goed werk vir jou doel.

Ek stuur vir jou 'n boodskap na die nommer wat ek van jou het. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2021 @ 08:35:39 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1567
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 22 years

Ek het reggekom. Danie het 'n laaier by my afgelewer Donderdag. En sommer lekker met hom gesels oor batterye en sommer elektronika innie algemeen....darem is ons albei in die ing's veld so ons verstaan van! Dankie Danie, daai laaer doen presies wat ek wil hê!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2021 @ 08:49:39 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18203
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ek dink dis n goeie laaier daai....sien Ewiks bebruik hom ook op hul movers en mens hoor nooit klagtes nie. Danie se prys is net baaaaaaie goedkoper

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2021 @ 09:44:01 am
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4513
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 48 years

Nou dat ons minder gereeld ry hoor ek my kar battery begin sukkel na 'n klompie dae van staan. Ek dink ek moet ook in een van die laaiers bele. 

Is daar 'n nommer/epos vir Danie sodat ek hom kan kontak oor prys en koerier?

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2021 @ 11:17:23 am
Hennie Botha
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1207
Joined: 09 May 2014
Experience: 27 years

Nou dat ons minder gereeld ry hoor ek my kar battery begin sukkel na 'n klompie dae van staan. Ek dink ek moet ook in een van die laaiers bele. 

Is daar 'n nommer/epos vir Danie sodat ek hom kan kontak oor prys en koerier?

woonwaled at gmail dot com

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2021 @ 11:39:43 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1821
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

My woonwa battery staan op Danie se laaier as ons tuis is. Ek los die battery in die woonwa en trek n' extension koord na binne. Hy laai eers tot op 14.7V dan float hy op 13.9V....perfek! Hy leewer so ~5Amp.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2021 @ 12:46:11 pm
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4513
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 48 years

woonwaled at gmail dot com

Dankie Hennie.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2021 @ 21:32:25 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5069
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

woonwaled at gmail dot com

Dankie Hennie vir die plaas van my adres. Henk se laaier is more reeds op pad.

Ek het reggekom. Danie het 'n laaier by my afgelewer Donderdag. En sommer lekker met hom gesels oor batterye en sommer elektronika innie algemeen....darem is ons albei in die ing's veld so ons verstaan van! Dankie Danie, daai laaer doen presies wat ek wil hê!

Jorg ek is bly jy is ook tevrede net soos Geert, Paul, John, Jin, Nico x2, Fred x4, Leon, Johan om net vinnig 'n paar te noem. Daar is te min plek om almal se name te noem en natuurlik kan mens nie meer so mooi onthou sonder om te gaan opkyk.

Ek glo nie ek sal sommer 'n ander laaier gebruik terwyl hierdie model beskikbaar is nie. Geert dis goed om te hoor dat Ewiks ook besluit het om dit te gebruik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 21:41:32 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5069
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

Doug en Christo jul laaiers is op pad. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za