English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 087
Total Replies: 260 324
Total Views: 83 502 322
topics: 11 901
replies: 143 796
views: 39 480 627
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Bass Feather - Mass Camp

replies: 7
views: 154
18 May 2021 @ 08:33:37 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1300
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 13 years

Dag sê my mede Kampeerders!

Soos julle moontlik (?) mag weet, is ons gekies om die Massa Kamp te lei by Bass Feather Kamp (Reitz) oor die naweek na die 28 - 30 Mei 2021.

Ons sal egter daar wees van af die Donderdag 27/05 tot Maandag 31/05, aangesien dit te veel moeite vir ons is om te ry, af te pak, en weer terug te pak en dit net vir basies 1 dag. So, dis lang naweek vir ons!

Right, now the question ...... who will be joining us? Hopefully we will have the opportunity of meeting all the "names" I always communicate with on these forums? C'mon, with a discount of 20% you can't get better!!

I have checked the weather forecast, and although temperatures range from 03 - 06 degrees in the mornings, day time temps are in the mid 20's, so it will be fun!!

Laat weet bietjie wie kom?

Groetnis

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2021 @ 13:37:38 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1300
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 13 years

Kérels (en  nooiens) ... sover 71 besigtinge van my bogenoemde pos en nie EEN wat sê hulle kamp saam nie????/ Gaan ons alleen wees???????frown

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2021 @ 13:58:13 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 424
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 16 years

Kamp nog by Lake Pleasant Ek sien hulle is ook n Oord wat op die lys is 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2021 @ 17:14:46 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10416
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Ek is by Bloekompoort, ook saam die lang staners.

Darm is jy alleen, kan net lekker wees.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2021 @ 17:17:10 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10416
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Ander kampe praat ook niks.

Geert hoe lyk dit daar by jou.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2021 @ 17:22:54 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10416
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Ek dink die einde van die maand skrik die meeste af on op die pad te wees.

Ek moet in spitstyd deur Pretoria, Midrand, Johannesburg en Vereniging en 15h00 is daar min verkeer mos........lol.

Sondag kom ek saam met die van Durban af terug.

Lekker man.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2021 @ 17:29:34 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10416
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

O en Dan sê my Buurman julle moet mooi ry en dit geniet.

Wens Hy kan dit vir die ander idiote ook op die pad sê.

By die kamp vir die ouers sê om nie hul kleintjies Al sesuur met hul skop fietse buite te raas nie.

En nie 11 uur tot 3 uur in die nag vir niks te skree nie, en ma weet nie Hy het oorpyn van die laat koue nie.

Of n hond wat heelnag blaf vir niks nie.

Maar darm is my wa klank dig en kamp bly lekker.

Al weer oppad iewers heen.....

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2021 @ 18:31:12 pm
LEEN
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 241
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 11 years

Geniet dit jul almal !   Nou net 2 naweke agter die rug by Tshikwalo en Almega in Dinokeng - gou die ou drade met Absa en Telkom kollegas uit die verre verlede opgetel. Nou is dit eers weer bietjie aandag spandeer aan ons brakke en pandokkie.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za