English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 087
Total Replies: 260 324
Total Views: 83 502 346
topics: 11 901
replies: 143 796
views: 39 480 636
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Sprite Scout. Ja of nee?

replies: 12
views: 308
16 May 2021 @ 11:37:02 am
JeffA
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 139
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 2 years

Wat is julle opinie of ervaring met Scout. Veral met die uitvou bed? Is dit koud in die winter? Moet jy hom oopmaak of is daar slaapplek vir 2 met hom toe. Dankie by voorbaat.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2021 @ 12:24:06 pm
Rare Breed
Platinum Member
66% Profile Strength
Posts: 321
Joined: 18 Feb 2016

Wat is julle opinie of ervaring met Scout. Veral met die uitvou bed? Is dit koud in die winter? Moet jy hom oopmaak of is daar slaapplek vir 2 met hom toe. Dankie by voorbaat.

I am also eyeing one!

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2021 @ 12:30:10 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1300
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 13 years

Jeffrey, ek kan nie kommentaar lewer omtrent die Scout as sulks nie, maar wel omtrent die uitvou bed, dus verskoon maar hierdie "verkorte (?)" kommentaar!

Ons het vantevore die Sprite SC, ook met 'n uitslaan bed, gebruik (vir 9 jaar) en eerlik gesproke het ons nie een keer enige ongemak of dergliks ondervind met die opset nie. Ons gebruik wel 'n lekker vere kombers indien nodig, maar skop soms selfs dié af as dit te warm word! Ons het ook al erge reënstorms ondervind tydens ons kampe (eens 250 mm in 20 uur in die KNP!) en nog steeds geen probleem.

Die opslaan en verpakking is ook geensins so erg nie, dus, ..... indien die opslaanbed jou enigsins hinder, vergeet daarvan en kamp lekker!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2021 @ 13:25:54 pm
Gerden
Gold Member
48% Profile Strength
Posts: 165
Joined: 04 Jan 2021

My eerlike opinie is, ek glo nie ons sal weer regkom met ń kleiner karavaan as die Penta nie.

My vorige wa was bietjie groter as die Scout en ruimte was alreeds beperk.

Elke kampeerder het sy eie keuse van kamp?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2021 @ 13:34:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18203
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ek sien onder jou profile jy het tans n Sprint. As dit net vir 2 van julle is, sou ek die Sprint gehou het. Hoekom Scout koop en met uitslaan bed toe wil slaap?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2021 @ 15:09:13 pm
JeffA
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 139
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 2 years

Ek sien onder jou profile jy het tans n Sprint. As dit net vir 2 van julle is, sou ek die Sprint gehou het. Hoekom Scout koop en met uitslaan bed toe wil slaap?


Ek die Sprint verkoop en ‘n Penta gekoop. Lieflike wa maar te groot en swaar vir my behoeftes. Ek soek weer iets wat ek alleen kan skyf en in my oprit omdraai. Toe ons die Penta uitpak om te verkoop het ek besef hoeveel goed saam onnodig saam getoer het. Ek weet baie sal stry maar die Penta het werklik baie onnodige pakplek. As jy geneig is om lank te kamp(2weke +) dan maak dit wel sin. Maar ek is ‘n 5 dae (max) kamper. 
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2021 @ 15:39:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18203
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Al miskien n Gypsey lite oorweeg? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2021 @ 17:59:43 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10416
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years


Ek die Sprint verkoop en ‘n Penta gekoop. Lieflike wa maar te groot en swaar vir my behoeftes. Ek soek weer iets wat ek alleen kan skyf en in my oprit omdraai. Toe ons die Penta uitpak om te verkoop het ek besef hoeveel goed saam onnodig saam getoer het. Ek weet baie sal stry maar die Penta het werklik baie onnodige pakplek. As jy geneig is om lank te kamp(2weke +) dan maak dit wel sin. Maar ek is ‘n 5 dae (max) kamper. 

Sit movers op, Dan skuif jou kleinseun hom.

Hulle ken van scylectric karre...lol.

 

 

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2021 @ 19:19:35 pm
JeffA
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 139
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 2 years

Sit movers op, Dan skuif jou kleinseun hom.

Hulle ken van scylectric karre...lol.

 

 

 

 

😆 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2021 @ 11:46:52 am
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1393
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

altyd oor hom (Scout) se tent bed gewonder

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 May 2021 @ 18:37:30 pm
LEEN
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 241
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 11 years

Kleiner is beter in party opsigte - baklei al n jaar lank oor ons n Sprite swing moes kry en nie n Sprint of Scout of Impi nie !   Pa weet altyd beter maar ma moet inpak uitpak skoonmaak en help rondskuif en inkry by motorhuis met 5cm aan weerskante.   Ons leef buite wind en weer so slaapplek alleen sou groot genoeg gewees het.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2021 @ 20:40:54 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10416
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Hoekom Klein en beknop....as jy groot en gerieflik kan hê.

As ek kon sou ek nog groter wil gaan, maar die pad en sypaadjie voor my ingang maak dat die classique die grootste gaan bly.

Darm is die Girl gelukkig met hom.

 

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2021 @ 08:59:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16544
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Wat is julle opinie of ervaring met Scout. Veral met die uitvou bed? Is dit koud in die winter? Moet jy hom oopmaak of is daar slaapplek vir 2 met hom toe. Dankie by voorbaat.

Ek dink enige karavaan is seker 'n verbetering as 'n tent.  En mens kan vele redes vir dit aanvoer.

Maar as ek die Maia moet opgee dan kan ek net sowel terug gaan na 'n tent want enige ander wa sal dieselfde gevoel mee bring.  Ons geniet die groot en gemaklik terdee.

Die scout kan mens amper sê jy slaap buite in 'n tent weens die uitvou bed maar die feit dat jy die res van die karavaan se gemak het maak hom 'n wenner.

Ons het by Merry Pebbles gekamp en daar het 'n man die Scout met 'n Suzuki Jimny gesleep.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za