English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 024
Total Replies: 259 530
Total Views: 83 476 554
topics: 11 859
replies: 143 311
views: 39 466 007
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Kom ons gesels bietjie oor die Mobi Lodge..

replies: 25
views: 491
25 Apr 2021 @ 08:49:47 am
LoneRunner
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 74
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 51 years

Môre julle, die feinste een in my huis pla nou oor so ding, wie het een en is hy maklikker om te maak staan as daai groot Classique van my?

Ek weet van "off road" kamp en net op teerpad na die kamp plekke..... Hoe maklik slaan dit op en hoe lekker sou hy kamp daar waar minder avontuurlustiges deesdae kamp?

Groete Frik

More sal self vertel....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2021 @ 13:17:23 pm
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1348
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Frik ek het nie een nie maar moet vir jou se hy lyk begeerlik mooi

Kom ons gaan kamp
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2021 @ 13:54:43 pm
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1550
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 47 years

I heard of leaking problems with the early ones.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2021 @ 15:20:24 pm
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4500
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 48 years

Sien dit is net so swaar soos die Classique. Net 'n rally tent in die pakket. Is daar 'n voltent beskikbaar?

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2021 @ 15:42:32 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3972
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Hoe hy lyk maak seker nie te veel saak nie, maar hy lyk vir my naby aan 'n perdewa.  Ek hy lyk besonder hoog.  Sal hy in selfs 'n garage wat vir konvensionele karavane aangepas is, inkom?  Die idee van die uiskuifmure, dink ek is goed maar soos hierbo genoem, hoe stofdig is dit as jy op 'n grondpad sleep?  Ek weet nie of dit 'n probeem is nie- ek vra maar.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2021 @ 16:12:36 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 635
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 53 years

During our recent travels, met 2 campers who were doing their 'maiden outings' with their Mobi Lodges, one at Twee Revieren and one in Kruger. Both were extremely happy.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2021 @ 17:02:20 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1785
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

I think the only advantage it has over top end caravans (in the same price range) is that it can go off-road....that is it!

I would not like to tow anything in the bush.... on a narrow sand track or where there is no track at all. If you want to go there stay in a chalet ... or in your own tent....on the ground. Or stay at home.

We are planning a Bots & Namibia trip for this winter. I will not be towing anything. I have been to Botswana 5 times. Mostly in the north. If you want to explore unhindered....don't tow anything!!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2021 @ 17:16:15 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1785
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

"Jy gaan in met n' karavaan en kom uit met n' trailer."

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2021 @ 18:30:30 pm
LoneRunner
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 74
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 51 years

Ha ha! Nou lekker gesit en grinnik vir die kommetaar..., voel eintlik maar ook so oor hom maar sal graag nog kommetaar wil sien. Soos ek verstaan is hy na hy opgeslaan is groter as daai half Australiaanse Classique van my 😁

groete Frik

More sal self vertel....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2021 @ 18:32:13 pm
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1348
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

"Jy gaan in met n' karavaan en kom uit met n' trailer."

lekker giggel ek nou

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2021 @ 22:00:33 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 200
Joined: 26 May 2017
Experience: 4 years

Sleep ook niks in Botswana en Namibie nie: doen die daktent-ding.

Maar die Mobi is baie mooi.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2021 @ 23:25:52 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1957
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 31 years

Het iewers in 'n buitelewe tydskrif 'n terugvoer artikel oor 'n toer deur Namibïe gelees waar een van die groep lede 'n Mobilodge gesleep het.

Die skrywer het meer as eenmaal opgemerk dat die lede met die 'lodge meer kere eers moes stof skoonmaak voor hulle kon kamp maak.

Ek kan nie bevestig of dit waar is nie, maar dit was geskrywe.

Andersins lyk dit na 'n uitstekende konsep, maar vir toer = pak en ry. Nie vir lank staan nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2021 @ 10:42:34 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4928
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years

Ek het een laas jaar by ATKV Eiland E blok gesien gaan bekyk ingeklim die eienaar my alles mooi gewys vir waar ek gaan kamp innie bos is daai Mobi te groot te lomp te swaar dis hoekom ek die daktent ding gaan doen kyk hy is mooi hy is duur soos ek verstaan

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2021 @ 12:23:41 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10342
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Môre julle, die feinste een in my huis pla nou oor so ding, wie het een en is hy maklikker om te maak staan as daai groot Classique van my?

Ek weet van "off road" kamp en net op teerpad na die kamp plekke..... Hoe maklik slaan dit op en hoe lekker sou hy kamp daar waar minder avontuurlustiges deesdae kamp?

Groete Frik

Ek het die XT140 gehad vir 6jr, met hom in die bos gaan kamp.

Toe die explorer vir 7jr en maar min grondpad gery. Hy trek ook stof as jy nie die luggat op die dak oop maak nie.

Toe bestel ons die mobi na my ongeluk, sou n jaar vir hom wag.

In die tyd ontmoet ons kampers wat een het, die man is gelukkig maar die vrou skud haar kop met elke vraag dis nie vir haar nie.

Ja Hy suig stof meer as n Kirby stofsuier.

Het hom gekanselleer en n Classique gekoop. Het grondpad gery met geen stof.

Het nou al langs n mobi en saam n mobi gekamp.

Dankie, maar nee dankie. Ons hou by die classique.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2021 @ 14:30:29 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1785
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Ek het ook so 30 km grond pad gery met my Exclusive. Daar was geen stof binne nie. Dit is eintelik ongelooflik. Buite is hy vol stof maar nerens binne nie. Maar by gesê ek het baia baia stadig gery.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2021 @ 14:48:19 pm
Piet Ford
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 467
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 35 years

Toe ons in Desember by Mata Mata was het een van hulle langs my kom kamp maak. Dink nie jy sal hom rondskuif sonder "caravan movers" nie. 

Ek het gekyk hoe hulle die fancy owning oop maak. Ek dink nie dis baie prakties nie want die awning is so hoog dat n redelike bui reen van die kante af tot in die middel sal nat maak. Nie seker nie. maar dit het nie gelyk of jy sykante op om kan sit nie?  Dit het nie vir my baie sterk gelyk nie. Lyk amper of n sterk rukwind om sal kan skade aandoen.

Ons het ook BAIE reen gekry daardie 2 dae en moes hulle help om n seil oor die hele dak te trek want die water het blykbaar ingetroom van erens af.  

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2021 @ 00:20:58 am
LoneRunner
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 74
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 51 years

Ek nou vandag ook een gesien en so bietjie met die eienaar gesels, hulle is baie gelukkig met hom.... maar nou ja... verkillende goeters maak verkillende mense gelukkig! Dink nie hy gaan my gelukkig maak nie.

More sal self vertel....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2021 @ 08:51:45 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10342
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Ek nou vandag ook een gesien en so bietjie met die eienaar gesels, hulle is baie gelukkig met hom.... maar nou ja... verkillende goeters maak verkillende mense gelukkig! Dink nie hy gaan my gelukkig maak nie.

Hy moet dit sê, daar is min plekke wat hom inruil.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2021 @ 08:54:22 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10342
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Toe ons in Desember by Mata Mata was het een van hulle langs my kom kamp maak. Dink nie jy sal hom rondskuif sonder "caravan movers" nie. 

Ek het gekyk hoe hulle die fancy owning oop maak. Ek dink nie dis baie prakties nie want die awning is so hoog dat n redelike bui reen van die kante af tot in die middel sal nat maak. Nie seker nie. maar dit het nie gelyk of jy sykante op om kan sit nie?  Dit het nie vir my baie sterk gelyk nie. Lyk amper of n sterk rukwind om sal kan skade aandoen.

Ons het ook BAIE reen gekry daardie 2 dae en moes hulle help om n seil oor die hele dak te trek want die water het blykbaar ingetroom van erens af.  

 

Jip, jy kry kante, ek het dit bygevat sou ek een koop.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2021 @ 11:11:39 am
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1031
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 41 years

n Paar stukkies kommentaar :

Ek was ook nou al baie in Botswana, MET en sonder n boswa. Dit hang net af WATTER boswa jy het. EN hoe jy jou boswa ingerig (verander) het. Ons was darem al in serious plekke en toestande en ek glo nie ek sal in Botswana gaan toer sonder n sleep-ding nie.

Die Mobi-Lodge:

n Vriend van my het n skrynwerkers-fabriek en moes onlangs iets binne-in aan die kassies verander. Toe hulle die bed-gedeelte uitskuif het die hele sleep-ding een kant to geleun. Hulle moes hom per hand oplig om die stutte uit te trek sodat hy horisontaal kan staan. Klink nie vir my lekker nie.

Ek was al n paar keer in so n Lodge. Daai oopklap-deksel veroorsaak dat die ganse kant van die Lodge oop is en stof waai loshande daar in. Die "toonbank" van daai opening is hopeloos te hoog vir iemand om dit te benut wat buite staan omdat dit buite bereik is. 

Die uitskuif-gleuf van die slaapkamer-deel word vol stof EN modder en wanneer hy uitgly klink dit soos sand op ghries. 

Ek glo dis n lekker sleep-ding vir die regte plek, maar o wee, HY IS HOOG!

En ek stem saam, jy gaan hom nie maklik ingeruil kry nie.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2021 @ 14:23:23 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16492
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Mense het verlede naweek langs ons gestaan met so Mobilodge.  Die dame het op 'n trappie gestaan om die oopslaan kombuis gedeelte aan die kant van die wa te gebruik. 

Hulle het vir 4 dae gestaan en glad nie die awning gebruik nie.  Hoekom nie kan ek nt bespiegel oor.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2021 @ 14:31:23 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1285
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 13 years

Langs twee gestaan by Berg en Dal in KNP tydens 'n erge storm.  Albei het vreeslik water gelek by die uitskuif slaapgedeelte. (Die tannie langs my vertel dis soos 'n klein seuntjie wat op diebed staan en piepie!!) Die "nuwer" een het wel 'n ekstra rubber beskerming oor die uitskuif deel gehad, maar dit het ook nie veel gehelp nie.

Albei die dames het gekla oor die lekkasies by die kombuis gedeelte .... water stroom eenvoudig oor die storie.

Nee wat, dankie TOG ek kan dit nie finansieel bekostig nie! smile

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2021 @ 14:45:33 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1785
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Langs my in Krok Brug het n' ou met n' Mobi Lodge gestaan. Hy was baia happy en het my etlike keere vertel hy het n' Exclusive gehaad en die Mobi Lodge het net een virkante meter minder of meer? vloer spasie. Sy badkamer was meer ruim as my Exclusive sin.

Ek sien ook hier bo dat alle komentaar is van mense wat nie een het nie.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2021 @ 15:08:23 pm
Piet Ford
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 467
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 35 years

Ja, dis waar en miskien is dit nie baie "fair" van almal van ons om net die negatief van die wa te beklemtoon as jy hom nie self beleef het nie.

Ek het reviews gelees van mense wat baie gelukkig is met hulle wa en selfs met die naverkope-diens wat hulle gekry het ........ waar daar n paar probleme was is dit baie vinnig uitgesort. Het selfs gelees van iemand wat n probleem ondervind het terwel hulle in KNP was en een van die mense (neem aan van Mobilodge) was die volgende dag in die wildtuin om die probleem reg te stel. 

Ek neem aan dit hang af wat jy soek in n karavaan en wat jy wil doen met hom. Ek hou daarvan as dinge simple is en wil nie baie graag sukkel met onnodige dinge wat dalk net daar in die bos mag verkeerd gaan nie.  Dis hoekom ek its soos n bushlapa verkies ...."plain & simple". 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2021 @ 15:22:43 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1957
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 31 years

Langs my in Krok Brug het n' ou met n' Mobi Lodge gestaan. Hy was baia happy en het my etlike keere vertel hy het n' Exclusive gehaad en die Mobi Lodge het net een virkante meter minder of meer? vloer spasie. Sy badkamer was meer ruim as my Exclusive sin.

Ek sien ook hier bo dat alle komentaar is van mense wat nie een het nie.

Ek glo nie iemand hier het rede om net negatief van die 'lodge te praat nie. 

Dat mens wel negatiewe goed makliker onthou en deel is 'n feit.

As jy lees sal jy sien dit is inligting direk van eienaars ontvang. Dus 'tweede hands' se inligting is hier gedeel. Ek het wat ek weet gelees in 'n toer beskrywing in 'n tydskrif.

My inligting is sekerlik die minste geloofwaardig aangesien dit drie mense van die eienaar af is.  Word egter gestaaf deur ander inligting hier gedeel wat dan maak dat die inligting hier gedeel, op oorwig van waarskynlikheid, redelik waar is.

Sal met graagte inligting tot die teendeel wil hoor om die 'lodge in perspektief te sien.

Ek en my vrou het ook die Mobilodge oorweeg en na behoorlike navraag en oorweging besluit om dit nie te koop nie. Dit was voor ek van die stof lekkery gelees het.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2021 @ 07:46:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16492
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Toe ons 'n nuwe wa oorweeg het, was die Mobi-lodge en die Sensation stalletjies op die skou langs mekaar.  Dit was die een of die ander.

Ek is baie tevrede ons het toe die Sensation gevat. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za