English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 024
Total Replies: 259 530
Total Views: 83 476 556
topics: 11 859
replies: 143 311
views: 39 466 008
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Gordyne in die sy tent!

replies: 3
views: 182
22 Apr 2021 @ 20:04:14 pm
geria
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 64
Joined: 22 May 2014
Experience: 29 years
Ons wil ons gordyne vervang! Enige innoverende idees? Ons soek privaarheid maar wil nie in n donker grot bly nie, Dis veral in die aand wanneer jy ligte aansit! Foto’s van idees sal interessant wees!
Daar is nie dom vrae nie, net dom antwoorde!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2021 @ 23:11:31 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 422
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 16 years

Gelukkig my karavaan se gordyny is ooo van  canvas ond het tiepe syl matreriaal werk vir ons

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2021 @ 08:54:46 am
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 422
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 16 years

Gelukkig my karavaan se gordyny is ooo van  canvas ond het tiepe syl matreriaal werk vir ons

Sien nou eers hoe lekker my vingers gegly het 

Sy tent het gewoonlik mos maar seil wat oop sip en is redelik dik weet van die karavane wat in die 80 jare se tente los  gordyne gehad het

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2021 @ 07:02:07 am
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 358
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 36 years

Hiers n plan ryg n gordyn deur n stewige dowel stok en hak die stok aan die tent se sy stutpaal bokant die venster met biltong hakke. Dis maklik om op en af te slaan en in die oggende skuif jy dit oop en in die aande toe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za