English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 024
Total Replies: 259 530
Total Views: 83 476 556
topics: 11 859
replies: 143 311
views: 39 466 008
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Bou van Wa

replies: 4
views: 168
21 Apr 2021 @ 20:30:53 pm
Nick Lamprecht
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 05 Apr 2021
Experience: 14 years
Goeie dag!
So rukkie terug was ek oppad om n Palma te koop maar toe besluit die verkoper om nie te wag nie. Ek het toe gedink om dalk n heeltemal ander roete te gaan en dalk my eie Wa te bou...iemand te kry wat die raamwerk te doen om die papiere te kry en dan dit op te bou soos wat ons dit soek. Enige iemand wat al so iets gedoen het?
You only live once
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2021 @ 07:07:49 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16492
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Ski is een van die forum lede wat so projek van "scratch" af aangepak het.  Hy het in totaal sy eie karavaan gebou.

Ek self het net bestaande S/wa en onderstel verander in 'n kamp S/wa.  Deur 'n bestaande /gelisensieerde onderstel te gebruik spaar jou die groot uitdaaging om die wa gelisensieer en op die pad te kry.

Maak net seker jy hou by die gewig klasifikasies van die betrokke onderstel.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2021 @ 08:08:00 am
Dries
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 75
Joined: 20 Sep 2017
Experience: 38 years

Ek dink Roadque in Pretoria bou onderstelle.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2021 @ 08:15:53 am
Dries
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 75
Joined: 20 Sep 2017
Experience: 38 years

Op F/b is daar 'n groep 'DIY caravan mods & upgrades'. Het al 'n paar mense gesien wat eie waens bou asook 'n hele paar nuttige wenke daar gekry. Maar om self 'n wa te bou is duurder, kopseer, vurige humeure, frustrasies, probleme, kennis, gereedskap ens. Ons wou dit doen, maar na hengse oorwegings het ons 'n wa gekoop en hom heeltemaal omskep in wat ons wou he.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2021 @ 09:49:44 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4928
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years

Sterkte met jou projek ja Nico (Ski) sy eie wa gebou hy mag maar

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za