English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 024
Total Replies: 259 529
Total Views: 83 476 542
topics: 11 859
replies: 143 310
views: 39 466 002
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Ek het ook nou die Jurgens klub gejoin.

replies: 14
views: 279
19 Apr 2021 @ 18:26:48 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 552
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 35 years

Baie wik en weeg gekos, want ek het nog altyd geglo om lig en klein te sleep, maar ja, Jurgens Palma is gekoop en haal ek hom af as die movers opgesit is. Ek wou ook nou nie heeltemal groot gaan nie, so ek dink die Palma is 'n goeie  kompromie tussen groot en klein. Tyd sal nou maar leer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2021 @ 22:28:31 pm
Great-White
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 15 Jan 2019
Experience: 32 years

Geniet hom!!!

Dankbaar vir ons gesondheid wat ons toelaat om te kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2021 @ 23:16:43 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18069
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Geluk Riaan....hoop jy gaan lekker memories opbou uit daai wa

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2021 @ 06:27:49 am
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 552
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 35 years

Dankie. Ek raak nie jonger nie en wil nou die dinge net bietjie gemakliker maak. Dit was 'n moeilike besluit tussen offroad of pad-wa.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2021 @ 06:46:24 am
Zack
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 703
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 34 years

Nice Riaan.  Jy moet hom geniet.  Stuur n paar fotos met jou eerdte kamp met hom

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2021 @ 07:31:17 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16492
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Baie geluk met die "nuwe" aankope.  Hoop julle gaan die wa baie geniet.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2021 @ 08:07:05 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4928
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years

Lekke Riaan geniet julle wa en neem maar so n foto of 10 as julle kamp

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2021 @ 09:53:35 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1785
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Mooi Riaan. Ons het n' Penta gehad en hy het baia maklik gesleep. Geniet die extra gerief.

My Exclusive staan by Alfred vir herstelwerk. n' Stuk water pyp in die pad het my kar se band gebars en n' gat voor in die woonwa geslaan.

Die level ligie van die toilet se draade het aff gekorodeer op die LED (een maand in Durban se vogtigheid). Ek gaan dit self by Alfred vervang met n' nuwe LED.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2021 @ 10:56:35 am
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1348
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Geluk en gaan geniet hom Riaan

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2021 @ 15:34:03 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 552
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 35 years

Dankie, almal. Die eerste kamp gaan so bietjie moet wag. My vrou het haar enkel lelik gebreek en rehabilitasie is maar tydsaam. Maar dit sal ook verbygaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2021 @ 15:22:18 pm
Paddyandpaul
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 522
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 58 years

Enjoy your camping Riaan. Bad luck about your wifes ancle, how ever you will enjoy the campig more when you can go.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2021 @ 15:41:09 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 552
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 35 years

Thank you. Really looking forward to it. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2021 @ 10:04:00 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4928
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years

Sterkte met vrou Riaan

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2021 @ 00:29:35 am
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 552
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 35 years

Dankie , Shaun. Glo dinge sal ok wees, dis net baie tydsaam. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2021 @ 13:17:38 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10342
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Wat sê n mens nou.

Geluk klink of ek bly is sy het haar enkel gebreek......lol

Sterkte met jou besluit om n ander wa te gekoop het....lol.

Neeeee, sterkte vir julle.

Lekker Kamp.

 

 

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za