English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 024
Total Replies: 259 529
Total Views: 83 476 538
topics: 11 859
replies: 143 310
views: 39 466 002
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Universal Wifi Portable Router

replies: 22
views: 416
16 Apr 2021 @ 10:52:13 am
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 422
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 16 years

Kan iemand dalk help Opsoek na n Universal Portable WIFI  router Makro en Incredible Connection nogal duur

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2021 @ 11:55:42 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1242
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 8 years

Tjaart, by Telkom kos die Huawei model wat R899 by Makro kos, slegs R699.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2021 @ 12:02:53 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 422
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 16 years

Tjaart, by Telkom kos die Huawei model wat R899 by Makro kos, slegs R699.

Kan hy enige netwerke hanteer

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2021 @ 13:10:06 pm
George
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 684
Joined: 01 May 2016
Experience: 13 years
These portable wifi routers have been the pain in our butt on this journey so far, we have bought them for R400 and have bought them for R1000 and they all do the same thing, the battery swells up and breaks the casing , and you dont get replacement batteries .
I would be keen to know what portable routersĀ others are using that dont have this issue.
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2021 @ 14:17:59 pm
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1550
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 47 years

George, could this not be due to the voltage fluctuations in the various parks?

 

We've been in Satara in the early evening with 190 volts. (just when you need the airconyell)

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2021 @ 14:19:24 pm
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1550
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 47 years

Having said that, we've also had in excess of 240 volts in some parks.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2021 @ 14:33:52 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3972
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Ek dink Tjaart, jy dink aan die klein modem/routers so groot ongeveer soos 'n kredietkaart maar dikker.  Die antwoord op jou vraag of so 'n klein modem op enige netwerk kan werk: Myn kleintjies- ek het 'n paar- is wel bruikbaar op minstens Telkom en Vodacom maar dit is seker moontlik dat sommiges gesper is vir ander netwerk as die een wat dit verskaf het.  As jy een koop, vra vir die verkoopsman die vraag.

Ek het tot onlangs hulle gebruik sonder probleme behalwe dat die batterye pap word. Ek het nou 'n D-Link Telkom router- 'n volgrootte eenheid wat ook 'n SIM kaart kan neem.  Tuis is dit aan optiese vesel gekonnekteer en dit skakel outomaties oor na die 4G netwerk wanneer die vesel-netwerk af gaan.  EK het nou vir die eerste keer dit ook saamgeneem op toer. Dit moet natuurlik aan 220V gekoppel word maar nou kan ons 24 uur per dag netwerk hê het die 20Gb SIM kaart van Vodacom in die SIM slot.

 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2021 @ 14:57:20 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 422
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 16 years

Ek dink Tjaart, jy dink aan die klein modem/routers so groot ongeveer soos 'n kredietkaart maar dikker.  Die antwoord op jou vraag of so 'n klein modem op enige netwerk kan werk: Myn kleintjies- ek het 'n paar- is wel bruikbaar op minstens Telkom en Vodacom maar dit is seker moontlik dat sommiges gesper is vir ander netwerk as die een wat dit verskaf het.  As jy een koop, vra vir die verkoopsman die vraag.

Ek het tot onlangs hulle gebruik sonder probleme behalwe dat die batterye pap word. Ek het nou 'n D-Link Telkom router- 'n volgrootte eenheid wat ook 'n SIM kaart kan neem.  Tuis is dit aan optiese vesel gekonnekteer en dit skakel outomaties oor na die 4G netwerk wanneer die vesel-netwerk af gaan.  EK het nou vir die eerste keer dit ook saamgeneem op toer. Dit moet natuurlik aan 220V gekoppel word maar nou kan ons 24 uur per dag netwerk hê het die 20Gb SIM kaart van Vodacom in die SIM slot.

 

Dankie ja praat van die klein een wil hom maar net gebruik as ek gaan kamp het ondervind dat by een plek is Vodacom sein ok die ander plek is Mtn beter 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2021 @ 15:23:23 pm
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4500
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 48 years

Dankie ja praat van die klein een wil hom maar net gebruik as ek gaan kamp het ondervind dat by een plek is Vodacom sein ok die ander plek is Mtn beter 

Ek het 'n data simkaart in 'n ou Blackberry foon ingesit en dit gebruik as 'n hotspot. Het heel goed gewerk met genoeg spoed op die rekenaar.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2021 @ 15:26:59 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1242
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 8 years

Tjaart, ek praat van die klein modems waarna Fred verwys.   Ek ry myne orals saam.   In Mokala in Des 2020 sien ek die toring by Ritchie maar die stelsel op my tablet meld ek is gekonnekteer maar nie internet nie.  In KNP is die seine, spesifiek Telkom en Vodacom,  maar swak.  By Ngwenja Lodge se ingang staan die Vodacom toring en daar is steeds geen sein nie behalwe in die kroeg. 

Met my voorgenome besoek aan KNP in Mei gaan ek my oorspronklike reghoekige boks modem (LTE) van Telkom saamneem.   Dalk werk dit beter as die SIM in die kleintjie. 

Telkom doen ook weg met die boks waarna ek hierbo verwys en installeer nou 'n plat ontwerp met 4 antennas soos die D-Link tipe   Vertrou jy kom reg.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2021 @ 18:26:07 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5041
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

Ek het vir jare die USB stokkie gebruik as ek weg is v d huis. Het ook 'n paar selfone gebruik en as HOT SPOT gebruik. Verder kan ek ook bevestig dat 'n selfoon langer hou as die klein sak tipe se battery. Veral die goedkoper tipe. Daar is egter van hulle soos TP-LINK wat tot 6 ure kan hou.

Wat batterye wat opblaas aanbetref is dit vreemd dat almal so maak. Die mini USB laaiers gee gewoonlik net 5V uit. Dalk word 'n laaier gebruik wat meer as 5V uitsit en die router het nie 'n ingeboude reguleerder in terwyl die selfoon wel het en dus laai die selfoon korrek.

Dan dieselfde router wat bv by Game ens R499 kos is gewoonlik net vir 1 netwerk. Dieselfde router wat oop is kos omtrent R900. Dis hoe mens hulle kan onderskei. Die China se routers is gewoonlik oop.

Ek maak nou soos Theo. Ek neem my Huawei LTE saam. Hy bly in die kar waar ek 'n 12V DC sok ingesit het vir die doel. Dit sal nie in 1 nag jou battery pap maak nie. 

Sein in KNP is maar swak maar Telkom het wel sein in 3 kampe maar volgens my werk Voda die beste. Dus as mens 'n Telkom SIM gebruik wat jy wel kan roam na Voda toe kan goed werk. Ongelukkig as jy by Telkom die Smart Data wat goedkoop data bied gekies het kan jy nie roam en ook nie weer na hul normale tarief gaan wat kan roam. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2021 @ 18:38:58 pm
Rare Breed
Platinum Member
66% Profile Strength
Posts: 318
Joined: 18 Feb 2016

Currently  on special on takealot , I only charge on USB ( 5v), so far so good! 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
16 Apr 2021 @ 19:22:24 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5041
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

That seems a good option. Most of the sellers on Takealot do sell unlocked units. The ZTE MF927 is good as it is 4G/LTE capable. The cheaper offers are normally 3G only.

You get what you pay in this case.

The Telkom offer states for Telkom network only. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2021 @ 19:49:44 pm
FlipnTilla
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 500
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 48 years

We have used a small router supplied by Vodacom for some years now. We travel all over the country and work on our websites daily without any problems.

When the signal is weak, we put up a omnidirectional arial and Vodacom signal booster. The upload signal slow down when we use the booster, but does not really worry us.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2021 @ 20:36:37 pm
George
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 684
Joined: 01 May 2016
Experience: 13 years

flip, where did you get that omnidirectional aerial from ?

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2021 @ 21:16:54 pm
FlipnTilla
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 500
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 48 years

Also from Vodacom about 10 years ago.  Look under Yagi aerials, there are a wide choice now.  The directional ones are better, but they must be aimed at the nearest tower.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2021 @ 08:54:36 am
Gerden
Gold Member
48% Profile Strength
Posts: 135
Joined: 04 Jan 2021

Kan iemand dalk help Opsoek na n Universal Portable WIFI  router Makro en Incredible Connection nogal duur

 

Tjaart, my vrou het een op kontrak by Telkom teen R236/maand met 20G maandeliks.

Hy is redelik handig veral as jy reis, maar sukkel soms met seine.

Sy reken ook dat jy Telkom kontak omrede hulle gereeld "specials" het.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2021 @ 11:40:53 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5041
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

Omdat mens kan sukkel as mens rondry kan mens ook die Xiiaomi Redmi 9A oorweeg teen R1800 by Hi-fi Corp. Dit beskik oor 2 SIMS asook 'n geheue kaart. Hierdie foon behoort tot 3 dae te hou per keer wat mens hom laai as dit as 'n HOTSPOT gebruik word. Sou mens 2 ander netwerke se SIMS in hierdie foon te sit het mens dan n keuse van 3 netwerke saam met 'n gereelde SIM in mens se selfoon. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2021 @ 13:27:04 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 431
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 34 years

Find the mobile phone's hotspot more convenient. In most cases Vodacom signal the best. I also take with on camp the Huawei router/modem for the purpose of connecting up the camera so that we can monitor any movement while away from camp .

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2021 @ 14:53:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18069
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Sou dit nie meer voordeliger wees om n foon te koop wat dual sim het nie? Sit dan MTN en Vodacom in. Jou standaard gesels pakette deesdae sluit ook klompie data in....sou dit nie genoeg wees nie, vul dan aan. Wat is die voordeel om n ekstra aparte gadget te koop as huidige foon wat in mens se sak is reeds die funksies wat verlang word op het?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend šŸ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2021 @ 18:12:04 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5041
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

Geert dis juis hoekom ek ook genoem het v d Redmi 9A. Telkom het minste dekking en as mens Rain as 2e SIM vir data gebruik dan is 'n 2e foon 'n goeie roep. Volgens kaarte van opvangs lyk dit asof MTN die grootste dekking het in KNP.

Veral die Redmi hou langer as meeste fone wat ek van weet. Myne hou 2 volle dae as die foon min gebruik word. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2021 @ 19:27:43 pm
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4500
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 48 years

My opstelling was Telkom/MTN op die Blackberry hotspot. Uitsluitlik gebruik vir die notebook. Waar sein swak was het ek die Samsung  wat op die Vodocom netwerk was gebruik.

So as jy 'n spaar ou slimfoon het is dit nie nodig om 'n router te koop nie.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2021 @ 07:22:32 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16492
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Currently  on special on takealot , I only charge on USB ( 5v), so far so good! 

Ons gebruik 'n soortgelyke klein routertjie vir baie lank.  Het twee jaar terug by eiland Netflix met hom gekyk.

Vodakom netwerk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za