English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 024
Total Replies: 259 529
Total Views: 83 476 538
topics: 11 859
replies: 143 310
views: 39 466 002
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Johannesburg tot Addo tot Canon Rocks

replies: 9
views: 170
12 Apr 2021 @ 11:48:16 am
Piet Ford
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 467
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 35 years

Ons beplan om weer n trip te doen na Conon Rocks via Addo.

Sal hulp / inligting waardeer waar om te oornag tussen JHB en Addo. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2021 @ 18:51:11 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 635
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 53 years

Herman, Gariep is altyd 'n moontlike oornag kamp plek.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2021 @ 19:27:58 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1407
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 35 years

Ek stem saam met Richard t.o.v. Forever Gariep - veral hul sogenaamde luukse staanplekke met eie privaat ablusie. Ons slaap self vlg Woensdagaand daar oppad Noorde toe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2021 @ 20:31:45 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1407
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 35 years

Ek stem saam met Richard t.o.v. Forever Gariep - veral hul sogenaamde luukse staanplekke met eie privaat ablusie. Ons slaap self vlg Woensdagaand daar oppad Noorde toe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2021 @ 20:34:07 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1407
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 35 years

"Sorry" vir daai herhaling. Het dit probeer uitvee - sonder sukses.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2021 @ 08:47:13 am
Piet Ford
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 467
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 35 years

Dankie. Ek het so lanklaas in daardie rigting gery dat ek vergeet het van Gariep. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2021 @ 12:47:51 pm
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1348
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Gariep kan mens meer as een aand staan en bietjie die area gaan verken

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2021 @ 13:50:39 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1285
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 13 years

N E E E E ! ! ! 

Ons het verlede week vanaf Parys na (uiteindelik) Addo gery en oorgeslaap by Van Wyks Vlei, Colesberg. Pragtig verby. R160 per nag vir die 2 van ons. Sommer op die ingewing van die oomblik besluit om die volgende oggend ontbyt in te pas en WOW!!!

Nee, ons het ook al by Gariep oorgeslaap, maar hierdie keer, probeer gerus iets nuuts! BESLIS DIE MOEITE WERD!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2021 @ 21:49:51 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1407
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 35 years

Is dit nie Van Zylsvlei nie? Ek glo alles wat jy sê Nico, maar die sogenaamde luukse staanplekke by Gariep is darem wraggies gerieflik. Ons staan volgende Woensdag (21 Apr) weer daar oor.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2021 @ 15:00:55 pm
Piet Ford
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 467
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 35 years

Dankie Nico, sal dit oorweeg.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za