English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 184
Total Replies: 261 646
Total Views: 83 544 567
topics: 11 966
replies: 144 699
views: 39 506 538
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Sanparks new online booking system

replies: 28
views: 394
07 Apr 2021 @ 10:07:04 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18427
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ek sien op Sanparks se website, is daar n nuwe online booking sisteem. Ek het bietjie op hom gespeel, sover hou ek meer van die ou sisteem....miskien is ek outyds, maar dit loer net makliker en het n makliker oorsig oor wat wanneer beskikbaar is

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 10:08:04 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18427
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ek sien die stelsel laat jou toe om te kies tussen die ou of nuwe stelsel....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 12:21:19 pm
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1109
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 41 years

Het probeer, Ebb-n-Flow verskyn nie eens op hulle lys nie. Het maar weer die gewone manier gebruik by easy Bookings op Stellenbosch.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 12:45:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18427
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Het probeer, Ebb-n-Flow verskyn nie eens op hulle lys nie. Het maar weer die gewone manier gebruik by easy Bookings op Stellenbosch.

Ebb-n-Flow verskyn onder n sub afdeling as mens click op Garden route national park

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 13:06:16 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5026
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years

Veranderinge is goed ek vra net hoekom verander aan n ding wat reeds werk

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 15:37:09 pm
Swanie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1490
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

ek verkies die nuwe systeem ....

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 17:51:52 pm
Piet Ford
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 499
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 35 years

Het vandag probeer. Stem saam, as iets werk hoekom dit verander?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2021 @ 19:55:48 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 656
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 53 years

Thanks for the heads up Geert.

I tested on my tablet and had some lag issues (tablet/line/system issue??) - not happy with test results.

But on my laptop it worked well, impressive, takes care of a number of issues I had with the old system.

You enter the Park then the camp (or select all camps) great enhancement.

Pensioners should use the booking system to check availability then book via Central reservations or a Satellite office. Long term camping discounts must be booked via Central Trade reservations.

All in All I am very happy with the upgrade.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2021 @ 11:18:31 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5113
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

I hate some features. Cannot see why you have to prove you are human each time you click on a new park. Also on choosing the camp at times the groupings of camps does not offer satellite camps and you are forced to go back. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2021 @ 17:37:26 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 656
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 53 years

I am in contact with a beta tester of the new system. Please either email me your concerns/issues/errors that you experience or send them to webmaster at sanparks dot org as stated on their opening page. My email is richardaj at mweb dot co dot za

Danie what device were you using? Tablet or PC and what operating system? It seems that the human check has been removed. Using my Laptop and tablet I see all of the camps within Kruger and Kgalagadi.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2021 @ 17:47:56 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5113
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

I used my Android 10 phone. I had to study pics to sect robots and fire hydrants about 4 times. Each time after you went back and start again by selection say Kruger you had to be human before you could select a camp.

Further when you do find a menu that includes satellite camps it might move the names to the right where you only see 2 letters. Other times the name would be on the left only then can you read the names.

A few times when I tried to get where the dates are keyed in it will come up with only the information like what to see and general information.

I ended just going out and not looking further.

Thanks for your email. I will give details. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2021 @ 18:29:06 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 656
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 53 years

Thanks for detail Danie. I have not been able to replicate that on my phone. Passed on your experience.

What I like of the system you can tick multiple camps and even parks....

I tested All parks with a week in November for type: camping result all parks with each camp that has availability....as in the past if no availability it does not show (does not say nil)

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2021 @ 14:22:32 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5113
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

OK nou kan ek na omtrent 9 keer se gebruik meer duidelikheid gee. Ek voel op die stadium ek kan geensins die nuwe stelsel gebruik nie - is seker maar net baie dom met enige nuwe ding. Ek hoop iemand kan my op die regte pad plaas sonder geweld :)

Dieselfde datums is gebruik vir die ou stelsel per kamp om seker te maak daar is plek op sekere datums. Op die nuwe stelsel het ek na 9 keer se probeer die volgende blanko beskikbaarheid gekry na ek dieselfde kampe gekies het.

Ou stelsel met dieselfde datums.

Krokkies plek beskikbaar:

 

Bergendal plek beskikbaar:

Pretoriuskop plek beskikbaar:

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2021 @ 14:55:12 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 656
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 53 years

Danie, soos ek dit so ver uitgewerk het.....

Die eerste tab wys beskikbaarheid net as daar beskikbaarheid is vir die volle periode.

Die vergelyking is teen die 3rde tab... "browse by calendar month"....maar....

ek het gevind dat as jy 'n maand of 'n paar dae soos bvb 1 tot 2 Dec...dan kan jy terug tab...pyltjies na links.... tot by April

Soos ek die system toets sien ek baie min beskikbaarheid oor die volgende paar maande.

The new system was released as a "soft release" for testing purposes and is currently being beta tested. I will submit my "wish list" and problems for incorporation....

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2021 @ 15:09:15 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5113
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

Richard dis juis hoekom ek die dae wat beskikbaar is op die ou stelsel gewys het. Ek dus nog nie daardie kon kry op die nuwe stelsel nie. Dan moet die nota verwyder word wat aandui watter enkel dae in jou reeks is beskikbaar.

Verder soos ek dit verstaan moet jy dadelik jou totaal aan lyn betaal maar die bespreking sal eers bevestig wees as jy jou epos later kry.

Is dit nie agterstevoor nie. Betaal mens nie na bevestiging nie? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2021 @ 15:19:13 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 656
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 53 years

Jammer ek het die nota gemis....maar ja, dit wys nie....iets wat regestel moet word.

Ek dink die betaling sequence is die selfde vir buide ??

as jy wel 'n datum kies...net een aand waar daar wel beskikbaarheid is dan wys dit die hele maand ... en met pyltjies voorentoe.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2021 @ 16:07:24 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 656
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 53 years

Ek het net die 2de Mei gekies

 

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2021 @ 16:59:41 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 656
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 53 years

Feedback from Germany

 

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2021 @ 20:35:18 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 210
Joined: 26 May 2017
Experience: 4 years

Wanneer jy op ou stelsel bespreek en jy gaan in op nuwe een, wys jou bestaande "booking" nie? Sekerlik moet dit op beide stelsels wys, anders gaan daar erge dubbel besprekings wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2021 @ 22:48:04 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 656
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 53 years

Wanneer jy op ou stelsel bespreek en jy gaan in op nuwe een, wys jou bestaande "booking" nie? Sekerlik moet dit op beide stelsels wys, anders gaan daar erge dubbel besprekings wees.

Estelle wys dit nie op die "existing Reservations" tab of in die "availability" nie?

Was 'n confirmation uitgeruik/ontvang?

Wys dit nogsteeds nie?

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2021 @ 20:02:49 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 210
Joined: 26 May 2017
Experience: 4 years

Confirmation is ontvang en bespreking wys op ou stelsel as "existing", maar op nuwe stelsel is antwoord: "no existing booking found"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2021 @ 21:31:53 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 656
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 53 years

Confirmation is ontvang en bespreking wys op ou stelsel as "existing", maar op nuwe stelsel is antwoord: "no existing booking found"

 

Dankie, ek het die probleem aangestuur.

 

Wys dit nogsteeds nie?

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2021 @ 06:59:47 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18427
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

My besprekings wys op nuwe stelsel

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2021 @ 06:58:56 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18427
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Voordeel wat ek sien op nuwe stelsel is, is dat jy nie met jou passwords hoef in te log en T's & C's te aanvaar om te loer of daar vir jou êrens n plekkie oop is nie....eers as jy fiesies bespreking doen. Dit help (geriefliker) as mens soms gereeld ingaan om te kyk of daar n kanselasie is (ek gaan partykeer 5x per dag in as ek opsoek is na kanselasie)

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2021 @ 07:59:12 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18427
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ek het navraag op NUWE stelsel gedoen vir Stormsrivier vir 1-8 Januarie. Die NUWE stelsel wys dat daar geen kampeer plek beskikbaar is vir daai tyd nie....nie eers vir sommige van die dae nie. Ek gaan toe op ou stelsel in....en kyk al die staanplekke wat beskikbaar is. Lyk of nuwe stelsel dan nog nie reg funksioneer nie? So tans bly ou stelsel vir my die beter keuse

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2021 @ 09:08:01 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18427
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ek het navraag op NUWE stelsel gedoen vir Stormsrivier vir 1-8 Januarie. Die NUWE stelsel wys dat daar geen kampeer plek beskikbaar is vir daai tyd nie....nie eers vir sommige van die dae nie. Ek gaan toe op ou stelsel in....en kyk al die staanplekke wat beskikbaar is. Lyk of nuwe stelsel dan nog nie reg funksioneer nie? So tans bly ou stelsel vir my die beter keuse

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2021 @ 09:08:12 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18427
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ek het navraag op NUWE stelsel gedoen vir Stormsrivier vir 1-8 Januarie. Die NUWE stelsel wys dat daar geen kampeer plek beskikbaar is vir daai tyd nie....nie eers vir sommige van die dae nie. Ek gaan toe op ou stelsel in....en kyk al die staanplekke wat beskikbaar is. Lyk of nuwe stelsel dan nog nie reg funksioneer nie? So tans bly ou stelsel vir my die beter keuse

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2021 @ 16:11:50 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 656
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 53 years

Ja Geert daar is nog steeds 'n paar probleme wat uitgesort moet word.

bv die "Availability by month", werk nie vir 2022 nie

dan ook die "available on some days" werk nie.

as Jy 2 tot 7 Jan kies dan wys dit CK6TP en CK6T wat vir daardie heele tydperk beskikbaar is.

4 tot 7 Jan dan wys die CK6CP as ook die bo genoemde Tente staanplekke.

 

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2021 @ 13:35:41 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 656
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 53 years

The new online system now shows the 'part available' accommodation.

Still some mods required, however.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za