Het enige-iemand onlangs hier besoek? Dis op die Eswatini grens by die Golela grenspos. Ons gaan by Sodwana Hengelklub bly, maar moet by die reservaat in om vis te vang(tiervis). Enige terugvoer oor die paaie binne-in die reservaat sal waardeer word.
Ek was baie jare terug laas in die omgewing gewees sal so iewers ook 'n kuier in daai omgewing wil inkry
Laat weet maar hoe dit lyk
Groete