English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 947
Total Replies: 258 465
Total Views: 83 440 149
topics: 11 822
replies: 142 752
views: 39 448 634
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Shingwedzi

replies: 16
views: 347
15 Feb 2021 @ 09:14:07 am
Maurits
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 18 Apr 2016
Experience: 51 years

Ek soek n staanplek teen die omheining in Shingwedzi  vanaf 6 Mei tot 8 Mei 2021 te ruil vir n bottel kaapse wyn en biltong ! Baie dankie. Maurits

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2021 @ 11:35:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16448
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Jy sou meer reggekry het in die tyd wat die drankwinkels gesluit was.

laughinglaughinglaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2021 @ 12:44:55 pm
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1300
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

teen die heining nie so maklik nie want dit is 'n First on site booking jy staan waar daar plek is....

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2021 @ 13:41:03 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1686
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

In Shingwedzi boek jy spesefiek om by die heining te staan (view site) en jy betaal R60 per nag extra. Simple reeling wat net in daai kamp van toepassing is en veroorsaak probleeme. Daar is ook eintelik geen voordeel om oor die heining na die staff quartiere te kyk nie. Daar is n' opsigter wat smidae kom check!

Bespreek liewer n' gewone staan plek en kyk of jy aan die westelike kant kan staan. Dit wort nie beskou as n' "view site" nie...weerd.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2021 @ 13:51:42 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 594
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 53 years

Paul, ons het Wes kant gestaan ie Noord van swembad dws na die ingaan se kant. Ons was gecheck of ons 'n "view" bespreeking het. (Oct 19)

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2021 @ 14:00:00 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1686
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Strange. We saw the lady coming past to check and she never went there to check. We also spoke to campers that camped there and they were never asked nor did they book a view site. That was in Sept & Nov 2020.

Best is ask at reception because they force you to move if the view sites are full.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2021 @ 19:32:02 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10282
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Kan jy dit glo......surprised

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2021 @ 10:25:11 am
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1011
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 41 years

Nog nooit regtig n begeerte gehad om langs enige van die kampe se heinings te staan nie. As ons in die kamp is dan ...... er ...... kamp ons. As ons diere wil sien dan ...... er ...... ry ons. 

Ons het n nare ervarig gehad met breinloses wat heinas oor die heining gevoer het by Satara. Toe ons die gekke aanspreek was daar byna  n onderonsie. Die man vra my toe ewe important wat my naam is. Toevallig is my naam dieselfde as een van Parkeraad se meer-prominente hoofde en een van die vroue-commins met die drank in die hand erken die naam toe en skrik die tossels van haar slippers af en begin pleit dat die valstande bewe. Omdat ek ek toevallig (ek dra nooit daai safari-hemp nie!) n parkeraad-agtige outfit aangehad het het ek my nek dik gemaak en genoem dat ek hulle die volgende oggend uit die park gaan laat sit. Ha ha ha. 

Ja, so moet ons maar somtyds ook ons gees hoog probeer hou in die aangesig van afvalligheid ook. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2021 @ 10:59:16 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1686
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

By die heining is maar altyd op mekaar en dan kan die temperatuur van die moer meter op gaan.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2021 @ 14:55:06 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1234
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 8 years

Die omheining staanplekke is nie die geld werd nie.   Het dit self gebruik toe dit nog R40pn  was     Kry eerder 'n gemaklike staanplek nader aan die ablusies.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2021 @ 16:39:14 pm
Maurits
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 18 Apr 2016
Experience: 51 years

Baie dankie vir almal se goeie raad! Ek wou vir julle elkeen n botteltjie wyn pos, maar ek is bevrees die poswese sal dit laat breek! Groete. Maurits

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2021 @ 18:47:27 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10282
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Het eenjaar langs die draad gestaan, en het my omtrent gepla met hul flitse opsoek na oë en geraas.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2021 @ 11:40:55 am
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1011
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 41 years

Jip, almal se opinie n opsomming van ons ervaring. Spesifiek as een van daai miljuisend-watt flitse in n windgat-kind se hande beland. DIS wanneer my (mulderpm) moermeter sy top blaas. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2021 @ 13:07:19 pm
Maurits
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 18 Apr 2016
Experience: 51 years

Baie dankie aan almal vir al die goeie raad! Ek het toe vanoggend reggekom met 5 nagte in Shingwedzi  vanaf 6 Junie. Het toe nie die draad staanplekke gevat nie. Groete. Maurits

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2021 @ 14:03:21 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4903
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years

Marius geniet hom

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2021 @ 19:46:51 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1394
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 35 years

Wat's die res van jou Kruger-reisplan Maurits? Gaan ons mekaar raakkamp? Ons is vanaf 1 Mei tot 15 Jun in Kruger en dan tot 20 Aug by Eiland.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2021 @ 09:16:06 am
Maurits
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 18 Apr 2016
Experience: 51 years

Chris my program is as volg: Berg en Dal 15 Mei tot 19 Mei, Skukuza 19 Mei tot 22 Mei, Balule 22Mei tot 24 Mei, Satara 24 Mei tot 1 Junie, Tsendze 1 Junie tot 4Junie en Shingwedzi 4 Junie tot 9 Junie. Ek hoop ek sien jou iewers. Ons kamp nou op Hartenbos tot 11 Maart. Groete. Maurits

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za