English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 930
Total Replies: 258 215
Total Views: 83 433 471
topics: 11 812
replies: 142 585
views: 39 444 925
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Adaptor

replies: 6
views: 319
09 Feb 2021 @ 09:35:58 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3887
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Ek het in 1984, toe ons ons eerste karavaan gekry het, 'n ding gekoop wat veronderstel was om dit moontlik te maak om jou sleepvoertuig se wiel as 'n noodwiel op die karavaan te gebruik. Ek het dit nooit op die Sprite gebruik nie want ek het 'n spaarwiel vir die karavaan gehad en die sleepvoertuig se wiel was te groot om in die beskikbare ruimte van die karavaan se wiel te pas.  Verlede week het ek toe gewonder of ek dalk die Kuga se noodwiel, die 'mariebiscuit' tipe, wat nutteloos in die garage lê, vir die Oyster kan gebruik.  Dis ligter en aansienlik dunner as die spaarwiel maar die omtrek is amper dieselfde en sal dus baie plek spaar.  Om dit op die disselboom te plaas in plaas van die neuskas, sou ook 'n moontlikheid wees wat nog meer pakplek in die neuskas sou spaar.  Toe probeer ek om die wiel aan die Oyster te heg, en dit is onmoontlik.

Het enigiemand al so-iets gebruik?  Dit lyk vir my soos een van daardie nuttelose foefies waarmee motorsite gereeld gevang word.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2021 @ 09:37:02 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3887
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Ag nee!  Om een of ander rede het 'n foto van ons kinders van seker dertig jaar gelede ook aangeheg geraak- jammer!

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2021 @ 12:09:37 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16434
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Ek ken 'n spacer wat voorsieninging maak vir die verskil in PCD maar dit wat op jou foto is het ek nog noot gesien nie.

Dis die eerste keer dat ek die verstelbare pcd spacer sien.  Die gewone gate is seker dan die vasmaak aan die karavaan se wieldrom.

En die verstelbare gate sodat jy die studs kan verstel vir die spaarwiel.

Met daai baie beweging op die wiel studs moes die spicot gat 100% pas anders kan jy groot vibrasie op daai wiel he.  Dis nou wel vir nood maar ja.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2021 @ 13:08:04 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3887
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Jy het dit Leon.  Dit was geadverteer dat dit enige wiel aan die karavaan kan koppel, maar die beskikbare gate is net nie daarvoor geskil nie.  Die Oyster het vier gate en die Kuga se wiel vyf, maar selfs as beide vier was, lyk dit nie of dit kan werk nie.  Ek is ook nie oortuig dat die 'extruded plastic' dink sterk genoeg is nie.  Ek het gevra omdat ek wonder of die ding enigsins deur iemand as bruikbaar gewys is.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2021 @ 06:18:35 am
Duncan
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1444
Joined: 06 Apr 2010
Experience: 40 years

Used mine. Perfect.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2021 @ 07:34:18 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3887
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

What wheels are involved Duncan, in other words, what are the specs on the two wheels involved? 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2021 @ 19:47:43 pm
bassbuster
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 74
Joined: 10 May 2010
Experience: 46 years

We used one of those years back when I had a puncture on my caravan tyre just outside Pongola.

Fitted the disk and then my car spare onto it. Headed back to town to get my puncture fixed but halfway back I felt a huge jolt as the vans wheel rimm hit the tar and my spare wheel came speeding past us and ended in the veld.

The wheel studs were actually too hot and literally melted their way through the nylon "wheel" and off came the spare. May be why we have never seen them on the market again.

So I was caught out.

Another day closer to the next time away.....!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za