Pragtige sightings.
O ja, julle is mos in die wille tuin.
Lekker, dankie vir die fotos.
Nice pics Swannie, Must have been very hot, judging by the eagle's beaks.
Was baie warm verby so 38c twrwyl ons gery het
ons is nou weer veilig by die huis in PTA
Nice fotos dankie vir deel
Simply Beautiful.
Puik fotos en die veld lyk ruig en welig Die damme is seker ook almal vol
Baie Dankie
Welkom by die Forum Gisela
Ja en die riviere is vol almal het water in
Sien hulle gaan daai muurtjie in die rivier bokant Letaba verwyder, gaan hom op blaas.
Ek sê liewer niks