English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 843
Total Replies: 270 523
Total Views: 83 882 994
topics: 12 335
replies: 149 881
views: 39 680 829
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Die Suzuki Toyota

replies: 21
views: 383
06 Nov, 2020 @ 08:59:03 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3151
Joined: 24 Aug, 2011
Experience: 32 years

So vat Toyota toe die Suzuki Baleno en maak hom n Toyota something.

Toyota verkoop sommer binne 1ste maand meer van die Somethings as wat Suzuki Balenos in n jaar kon verkoop.

Alles gaan oor strategie. Suzuki plaas hom in prysklas bokant die Swift. Toyota plaas hom onder aan die punteleer.

Mercedes het mos dieselfde gedoen met hul upgraded Navara. Kyk waars hy vandag.

 

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov, 2020 @ 15:50:36 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11157
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Mooi man.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov, 2020 @ 16:03:37 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20232
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ja....dis die Glanza wat die Etios vervang. As mens na fotos kyk is dit byna 100% identies

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov, 2020 @ 16:37:26 pm
Swanie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1778
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

dit is die naam Toyota wat verkoop

Dit was die selfde met die 86 GT  / Sabaru BRZ

 

Kan jy dink wat sal gebeur as hulle 'n TOYOTA badge op 'n RANGER sit dan verkoop hy 6 keer meer as die Hi Lux

Yes I think to myself what a wonderful world.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov, 2020 @ 06:40:09 am
Chris Centurion
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 738
Joined: 04 May, 2016
Experience: 35 years

Ironies, Suzuki bied 'n baie beter waarborg op hul voertuig as wat Toyota aanbied.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov, 2020 @ 15:00:16 pm
Skolopad
Titanium Member
70% Profile Strength
Posts: 441
Joined: 28 Feb, 2018

And Susuli have a better rating in Halo Peter  dot Com

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov, 2020 @ 19:03:44 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20232
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ja....dis die Glanza wat die Etios vervang. As mens na fotos kyk is dit byna 100% identies

Skuus....sou Glanza genoem word,  maar nou Starlet

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov, 2020 @ 09:10:05 am
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1288
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 42 years

Ai, dis eintlik skokkend! Ek is teleurgesteld. Dis een en dieselfde kar!

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov, 2020 @ 09:11:07 am
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1288
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 42 years
You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov, 2020 @ 13:03:29 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20232
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Toyota dash....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov, 2020 @ 15:23:26 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5178
Joined: 08 Sep, 2009
Experience: 45 years

Kom daar ook 'n Toy Suzy - klink beter as Jimny :) :) :)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov, 2020 @ 15:31:30 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5178
Joined: 08 Sep, 2009
Experience: 45 years

Ironies, Suzuki bied 'n baie beter waarborg op hul voertuig as wat Toyota aanbied.

Volgens die vergelyking in CAR tydskrif is die waarborg op albei 3jr maar Toy bied 'n beter diens plan aan nl 4 dienste teenoor Suz se 3.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov, 2020 @ 22:33:48 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20232
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Die 2x se dash boards

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov, 2020 @ 06:39:31 am
Chris Centurion
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 738
Joined: 04 May, 2016
Experience: 35 years

Danie ek is bevrees dat CAR  se inligting nie korrek is nie.

Volgens Suzuki se webwerf is die diensplan 4 jaar/60,000km en die waarborg 5 jaar/200,000km.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov, 2020 @ 12:13:34 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5136
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 37 years

Voertuig vervaardigers smelt saam terwyle vir oorlewing soms werk dit ander keer nie

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug, 2022 @ 12:47:37 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3151
Joined: 24 Aug, 2011
Experience: 32 years

So red Suzuki keer op keer Toyota se verkope sedert hulle fabriek verspoel is

Loop Saterdag n Toy verkoopsman raak (ken mekaar al jare). Vra hom hoe voel dit om nou Suzuki te verkoop. Nog nooit seg hy, ek bly by Toyota. Vra toe hoeveel Hiluxe het hy verkoop, nee niks, maar baie Urban Cruisers en Starlets.

Shame, glo nie hy het geweet dis Suzi nie

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug, 2022 @ 11:32:34 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20232
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ons het Etios gekoop.....kom sommer agter dis nie regtig Toyota nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug, 2022 @ 13:19:38 pm
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1288
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 42 years

So vat Toyota toe die Suzuki Baleno en maak hom n Toyota something.

Toyota verkoop sommer binne 1ste maand meer van die Somethings as wat Suzuki Balenos in n jaar kon verkoop.

Alles gaan oor strategie. Suzuki plaas hom in prysklas bokant die Swift. Toyota plaas hom onder aan die punteleer.

Mercedes het mos dieselfde gedoen met hul upgraded Navara. Kyk waars hy vandag.

 

 

Ja, IEMAND moes die arme Baleno van ondergang red. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required