English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 529
Total Replies: 252 793
Total Views: 83 248 644
topics: 11 575
replies: 139 216
views: 39 342 646
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Regter agterlig lens

replies: 5
views: 235
30 Sep 2020 @ 18:23:49 pm
Great-White
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 15 Jan 2019
Experience: 31 years

Middag Almal

Hoop julle kan help. Ek het so pas 'n 2004 Raven Blue Series aangeskaf. Die regterkantse lens het egter 'n slegte kraak en ek is bekommerd dar water daar kan inlek en skade aan die ligte aanrih. Comet het die wa gediens en gese hulle kru nie 'n nuwe lens nie. Ek het raak nodig oor waar ek dalk 'n lens in die hande kan kry.

Julle hulp sal waardeer word.

Dankbaar vir ons gesondheid wat ons toelaat om te kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2020 @ 06:21:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Daar is moontlik twee plekke wat jou dadelik sal kan help.

Die eerste is Brits karavane.  Hulle is basies die naaste aan die Jurgens fabriek en het oor die jare meeste van die ou "spares" voorraad by Jurgens aangekoop.

Tweede is Benoni karavane.  Ek was al paar keer daar en hulle het eenkant 'n rak of twee waar ou tweedehanse karavaan onderdele aangebied word.

Die enigste ander uitweg is om of al die Camp World takke een vir een te skakel en kyk of jy een kry of jy moet maar beide laat verander.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2020 @ 06:22:53 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Plaas dalk 'n foto hier van die lig dan kan mens dalk vir jou kyk as een van ons weer in 'n Camp World of Leisure World tak instap.

Laastens maak net seker of ek reg is.  Ek dink die ligte is omkeerbaar met ander woorde een kan enige kant gebruik word deur net die lig om te draai.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2020 @ 09:56:50 am
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 809
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

As die kraak jou erg pla en jy kan nie n ander ene kry nie kan jy oorweeg om TWEE ander te koop wat per toeval in dieselfde gate aangebring kan word. Dalk kan jy n foto stuur.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2020 @ 17:37:53 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1214
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Anders kan jy baie sterk kleefband (Sellotape) gebruik om die lamp toe te plak. Ek het die breë een gebruik vir my sleepwaentjie se lig (kon seker 'n ander een kry, maar was nie lus om te gaan soek nie) en dit is BAIE waterbestand.

'n Ander voorstel is om kitsgom ("Super Glue") in die kraak in te smeer. Werk ook soos 'n bom. Vriend van my het dit op sy Austin Healy se voorlig (kan jy dink hoe skaars is daardie ligte?) en dit is onopsigtelik.

Soos hulle sê: "Boer maak 'n plan!" 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2020 @ 21:35:52 pm
Great-White
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 15 Jan 2019
Experience: 31 years

Dankie almal. ek sal julle voorstelle opvolg as ek terugkom van Buffelspoort oor so 2 weke

Dankbaar vir ons gesondheid wat ons toelaat om te kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za