English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 602
Total Replies: 253 733
Total Views: 83 279 846
topics: 11 618
replies: 139 803
views: 39 359 594
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Level 1 tonight

replies: 9
views: 203
16 Sep 2020 @ 17:07:47 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 417
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 33 years

I gather Cyril will be announcing Level 1 tonight. There is only one thing I'll be interested in and that is that municipal resorts be opened for camping. Private resorts have become too expensive. 

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2020 @ 17:12:07 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 407
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Will it be level one or still level two with only some minor changes. Hope he will at least open road cross border movement. Want to visit Botswana  in December. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2020 @ 17:16:23 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9878
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Nee, Dan moet ek terug werk toe.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2020 @ 17:18:51 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 407
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Nee, Dan moet ek terug werk toe.

 

Dis ook waarundecided

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2020 @ 20:59:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17514
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dink julle ons mag nou al gaan kamp? cool

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2020 @ 21:24:20 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9878
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ja Geert, jy mag my ook antwoord as ek jou bel.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2020 @ 08:29:10 am
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 856
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Die Prez het niks gesê van die oue-tehuise se omies en tannies wat nie besoek mag word nie, ek neem aan dit hang van elke ou-etehuis self af.

En ek wonder of jy nou toegelaat gaan word om by iemand se sterfbed te wees in die hospitaal.

Beide ek en Bekkie Bokkie Baby het rug-operasies (uiters suksesvol) gehad gedurende lock down en dit was n ervaring om in n dol-dol-dol-leeg hospitaal te lê.  Ons mag nie besoekers ontvang het nie.   

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2020 @ 08:53:03 am
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 407
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Die Prez het niks gesê van die oue-tehuise se omies en tannies wat nie besoek mag word nie, ek neem aan dit hang van elke ou-etehuis self af.

En ek wonder of jy nou toegelaat gaan word om by iemand se sterfbed te wees in die hospitaal.

Beide ek en Bekkie Bokkie Baby het rug-operasies (uiters suksesvol) gehad gedurende lock down en dit was n ervaring om in n dol-dol-dol-leeg hospitaal te lê.  Ons mag nie besoekers ontvang het nie.   

Dansen, bly om te hoor dat julle rug operasies suksesvol was. Ek verstaan dat dit is n operasie wat teen jou kan draai vir die res van jou lewe. My vrou se rug gee haar hel en die tyd is hier om daardie besluit te neem. Ek neem aan julle ops was erens in Kaapstad gedoen.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2020 @ 11:46:49 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1312
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Dansen, bly om te hoor dat julle rug operasies suksesvol was. Ek verstaan dat dit is n operasie wat teen jou kan draai vir die res van jou lewe. My vrou se rug gee haar hel en die tyd is hier om daardie besluit te neem. Ek neem aan julle ops was erens in Kaapstad gedoen.  

Op 31 Augustus was dit reeds 27 jaar gelede dat ek my rugoperasie gehad het. En sedert daardie tyd is dit steeds 'n reuse-sukses.

My vrou het egter 3 rug-operasies in 'n periode van 3 maande gehad (20173). Na die eerste een is sy nie eens uit die hospitaal ontslaan nie - 7 dae later is sy weer ge-opereer omdat die chirurg bollie aangevang het. Die opvolg is bykans kosteloos gedoen (behalwe vir hospitaalkostes). Weereens was dit nie reg uitgevoer nie. Minder as 3 maande later is dit weer herhaal. Hierdie keer blyk dit uiteindelik suksesvol te wees (3 jaar later).

In haar geval was dit ongetwyfeld die betrokke chirurg wat swak werk gedoen het. En dit was seker die eenvoudigste van rugoperasies (discectomy).

Jy kry chirurge en chirurge. Doen maar jou huiswerk goed.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2020 @ 12:39:18 pm
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 856
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Ha ha ha, lyk my ons verander sommer die topic.

My operasie was nogal ingrypend. Laminectomy. Kyk gerus na die video. Toe ek daar wakker word kon ek vir die eerste keer in drie jaar op een been staan en my sokkies en skoene aantrek. Ek het die 830km Camino met daai swak rug gestap en toe gesê genoeg is genoeg.

Groot sukses gewees.

 

kyk gerus hierna

//www.spine-health.com/video/lumbar-laminectomy-surgery-video

Een week na die operasie kon ek reeds 5km stap. Twe maande na die op het ons weer berge begin klim.

 

 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za