Nou gaan ons weer kamp😄😄
Jy kan mos die bier saam vat en daar drink.
Dis soos sigarette,.....
Daar is n verbot op die verkoop daarvan, nie dat jy mag rook of drink nie.
Is daar dan nie ‘n verbod op die vervoer van drank ook nie?
Dit sal ‘n erge verlies wees indien ‘n man se sleep kombinasie gekonfiskeer word en jy met ‘n 70% vol taxi moet terugkeer huis toe. Ek sa so de moer in wees dat jy met my sal kan swys!
Wees maar versigtig. n Vriend van my is in Kroonstad afgetrek, het n kas bier by hom gehad wat hy voor die nuwe ban gekoop en en nie uit sy kar gehaal het nie. Is in hegtenis geneem, aangehou, foto's fingeraftrukke ens. en moet in die hof verkyn. Ry eerder daarsonder.
Wag asseblief vir die gepubliseerde regulasies. Die minister het van kamers gepraat en gemeld van voorskrifte wat nagekom moet word.
Op 'n Facebook forum gaan die mense ook tekere oor die "ons mag kamp" sonder dat hulle eers wag vir die verrassingspakkie in die staatskoerant.
Die jagters het ook die week 'n verrassing in die staatskoerant gekry. My kinders se naweek in Tolwe is danksy dit, daarmee heen.
Please wait for the Government Gazette. I am sure that the Ministers frame of reference does not include a caravan when she speaks of accommodation in the tourism sector. Note that places like KNP are still closed for camping and other accommodation.
En los die drank want die vervoer en verspreiding van drank behalwe vir amptelike uitvoer deur 'n hawe of grenspos, is verbied.
Ek sien die oorde het vinnig reageer op hierdie aankondiging.....baie is al vir die lang naweek vol bespreek. Lekker kamp julle!
Hulle het gesê "accomodation establishment " volgens my is n oord waar jy kan oornag n accomodation establishment?
Hulle het gesê "accomodation establishment " volgens my is n oord waar jy kan oornag n accomodation establishment?
Daar is defnitief 'n misverstand. Oppas mense.
Inderdaad, daar is n misverstand. 2 volwassenes per "kamer of eenheid". Sluit dit n "camping site" in? En as dit wel n "camping site" insluit, is dit net twee volwassenes per site?
I know that camps on the West Coast will be opening soon to accommodate visitors for the Blomme Tyd.
Dit lyk vir my heel duidelik dat kinders saammet die ouers sal kan woon. Die vraag is egter steeds 'n vraag of dit kampering insluit. Jy moet net kan bewys dat dit werklik jou kinders is. Dis nou volgens Geert se aanhaling.
Government Gazette 43577
Ek dink die misverstand is 'n besliste. Die jongste staatskoerant (43577) saamgelees met die inhoud van die Toerisme een uitgereik einde Junie, laat nie vir my dink dat 'n karavaan in die omskrywing van "accommodation establishments" val nie. Let op na wat die akkommodasie eienaar voor verantwoordelik gehou word, dan moet hulle kom huis opsit in jou karavaan. Ons moet versigtig wees om nie die goed as selfstandige dokumente te lees nie.
Is hier nie regsgeletterdes op ons forum wat die goed mooi bymekaar kan bring nie?
Daar staan ook jy mag nie alcohol vervoer nie....dan bevraagteken mens nie bier omdat dit nie apart gespesifiseer is nie....alles val onder alchohol. Vir my is dit dieselfde as leisure accomodation in n accomodation establishment.
Dis hoe ek dit sien
Sal netnou hom lees.
Inderdaad, daar is n misverstand. 2 volwassenes per "kamer of eenheid". Sluit dit n "camping site" in? En as dit wel n "camping site" insluit, is dit net twee volwassenes per site?
"Except for a family" is by genoem.
Het gisteraand met my neef op Komati gepraat.
Tans is die KNP net oop vir dag besoekers.
Akkomodasie gaan dalk September oop wees.
Karavaan en tent eers dalk heelwat later.
Leisure akkomodasion en leisure camping is nie die selfde nie.
So kamp is nog uit.
Wat drank aanbetref,
jy Kan vir jou buurvrou gaan kuier as haar man nie daar is nie,......MOET NET NIE N BOTTEL WYN SAAN VAT NIE.
Of buite op die stoep sit en rook nie.
Kyk rook is nou erger as 50jr terug, toe was net jou gat aan die brand geslaan, nou sluit hulle jou toe met n krimenele rekord.
.
Ek gaan Vrydag uit Pretoria ry en in 'n oord net buite Bela-Bela kamp.
Geniet dit en veilig sleep. n Vriend van my gaan ook in daai omgewing kamp omdat alles blykbaar vol is in Gauteng
Geniet dit en veilig sleep. n Vriend van my gaan ook in daai omgewing kamp omdat alles blykbaar vol is in Gauteng
Baie dankie! Ek het al in Januarie bespreek en betaal. Ons sien baie daarna uit!
Ek wag vir Sanparks se amptelike media berig oor die infasering van akkommodasie. Geen woord sedert 31 Julie nie.
Ek wag vir Sanparks se amptelike media berig oor die infasering van akkommodasie. Geen woord sedert 31 Julie nie.
Sal seker binnekort wees. Ek sien ATKV het nou aangekondig dat hul oopmaak. Datums verskil....soos bv Eiland maak 17 Aug oop waar oorde soos Natalia en Drakensville eers 18 September oopmaak.
Sien "NEWS" "RESORT NEWS" op forum - monateng / weesgerus oop vir augustus.
Sal later gaan kamp, darm is daar nog baie tyd.
Sal wag tot die Niki verby is.
Het gisteraand met my neef op Komati gepraat.
Tans is die KNP net oop vir dag besoekers.
Akkomodasie gaan dalk September oop wees.
Karavaan en tent eers dalk heelwat later.
Leisure akkomodasion en leisure camping is nie die selfde nie.
So kamp is nog uit.
Klomp kampe in KNP is oop vanaf 14 Augustes. Kampeer met karavaan ingesluit. Kan reeds op website bespreek....maar net provinsiaal
Klomp kampe in KNP is oop vanaf 14 Augustes. Kampeer met karavaan ingesluit. Kan reeds op website bespreek....maar net provinsiaal
Dit geld vir alle Nasionale Parke - alhoewel Karoo Nasionale Park open eers op 17 Aug. Ek't my bespreking vir 4 aande, vanaf 17 Aug, gemaak - alhoewel in 'n chalet. Ek is te veel van 'n sissie om in Augustus in die Karoo te gaan kamp.
My niggie hulle bly in Nelspruit. Hulle het kamp plek gekry by Marloth vir die naweek.
Ons gaan maar hier in Gauteng kamp die naweek.
Het plek gekry by Bass Lake Lodge vir naweek van 21 Aug. Moes spring, alle kamp plekke vol bespreek in Gauteng binne n paar ure vir die lang naweek en die naaweek daarna.
Het plek gekry by Bass Lake Lodge vir naweek van 21 Aug. Moes spring, alle kamp plekke vol bespreek in Gauteng binne n paar ure vir die lang naweek en die naaweek daarna.
JaNee....ek dink Dinokeng was nog nooit so vol gebook gewees soos hierdie lang naweek nie. Sien baie uit
Ons het in vorige drade bespiegel hoe die pandemie karavaanverkope gaan raak. Dit sal nou dat mense weer kan kamp, interessant wees om te sien wat werklik gebeur. Daar is mense op hierdie Forum wat kontak het met van die karaavaanvervaardigers en ek hoop hulle sal ons metteryd inlig.

Ek was laasweek by Jurgens se fabriek....hul sê hul is heel verbaas oor die goeie verkope tans.....blykbaar veral baie bestellings gekry in die Wes Kaap
So camping is now allowed is cross provincial border travel for leisure allowed now?
Cross boarder leisure travel is still closed. Saw video clip of long tow of GP cars at Marloth entrance gates today as well as many FS cars through Zambezi tollgate this afternoon.
Just stop being scared people. The chinese virus is real, reaction to it is revolutionary. Stop being controlled by media and government fueled propaganda.
Jeffrey, I think we should be scared. As you say, the virus is real and it really kills large numbers of people. If you are one of those people that are not scared, perhaps you are on the way of becoming one of the statistics. The Americans under their brilliant leader, shows a lack of fear and the statistics shows the error of their ways.
Fact is virus is getting closer and closer to us and people are dying - family, friends and people living in our neigbourhood or work colleagues although everyone keep distance and follow all rules and regulations as much as possible. You dont need to be intimidated by media or govt to know it is real. If you work for a company with 45 colleagues who already died while providing frontline service you dont need media to scare you. If you resist lockdown and follow your own mind and do as you wish - ensure that you provide for your love ones that stays behind.

I reiterate, the virus is real. But locking yourself in a house all day, earning no income and suppressing your immune system is not the smart option.
You should do what you need to do. I agree, you cannot hide from the virus- life must go on and without an income, you cannot survive. I doubt if there are many people who are able to work who would stay at home just out of fear of the virus. But you need to constantly keep this in mind and not act as if it does not exist. You get these 'hardegat' people you nominally wear masks- just covering their chins with their mouth and/or their noses still open to the environment. They are a danger to themselves and even more important, they are a hazard to all common sense people, to you and me.
Fact is virus is getting closer and closer to us and people are dying - family, friends and people living in our neigbourhood or work colleagues although everyone keep distance and follow all rules and regulations as much as possible. You dont need to be intimidated by media or govt to know it is real. If you work for a company with 45 colleagues who already died while providing frontline service you dont need media to scare you. If you resist lockdown and follow your own mind and do as you wish - ensure that you provide for your love ones that stays behind.
If I may ask, which company lost 45 workers and what is the size of their total workforce?
Vertel ons bietjie meer van jou beweging van die huis tot jou Kamp plek.
Just stop being scared people. The chinese virus is real, reaction to it is revolutionary. Stop being controlled by media and government fueled propaganda.
Vertel hoe hulle die badkamer beheer en ander.