English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 329
Total Replies: 250 618
Total Views: 83 161 526
topics: 11 448
replies: 137 815
views: 39 296 745
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

SARS verander?

replies: 23
views: 445
20 Jul 2020 @ 12:15:32 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 763
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

SARS verander sy aanslag

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 13:17:15 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4436
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Te klein om te lees. Al wat ek weet is die datum vir opgawes deur e-filing is 1 Sept. Of het dit weer  verander? Gee die link asseblief Swanie.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 15:01:08 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 763
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years
Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 15:51:30 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4436
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Dankie vir die groter screenshots.

Ek word klokslag elke 2de jaar ge-oudit en dit is die jaar. So die kans op 'n "Auto Assessment" is skraal.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 08:59:51 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9577
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sal maar wag en sien.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 10:44:51 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1446
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Dankie vir die groter screenshots.

Ek word klokslag elke 2de jaar ge-oudit en dit is die jaar. So die kans op 'n "Auto Assessment" is skraal.

Ek was jaare lank nie ge audit nie en toe laas jaar weer ge audit. Dit het net my terug betaaling vertraag tot Nov.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 13:30:36 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3330
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Interessant dat my vrou ook omtrent elke jaar geoudit word en elke keer kom die aanslag onveranderd terug.  Sy het nie 'n manier om belasting te ontduik nie, so ons kan dit nie verstaan nie.  Die invul van die opgawe is vir my verwarrend so ons stuur maar ons s'n elke jaar terug soos ons dit ontvang het want die Ontvanger weet van al ons sake.  Ek hoop werklik ons is onder die outmaties aangeslanes- dis sal my stresvlak goed doen.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 14:27:44 pm
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 317
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 14 years

Dankie vir die groter screenshots.

Ek word klokslag elke 2de jaar ge-oudit en dit is die jaar. So die kans op 'n "Auto Assessment" is skraal.

 

Ek word ook elke tweede jaar geoudit. Ek het egter 'n motortoelaag, dus kan ek nie geoudit word sonder 'n logstaat nie. So ek sal maar wag vir die gewone proses.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 15:50:49 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 763
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

ek word ook elke jaar geoudit.  Behoort die jaar die laaste te wees met COVID 19 is my vlerke nou geknip. Tensy mens jou kennis weer in die toekoms sal mag verkoop. (die COVID ding is vir amper soos om van ons ouergarde ontslae teraak en dan jonglinge in ons plekke te gebruik)

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 16:13:28 pm
Harv
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 350
Joined: 23 Oct 2008
Experience: 22 years

I am waiting for that "55 and over" package. Get the laaities in and I'm off like a shot!

Soet wees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 19:44:31 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1446
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

I hopped over the hurdles watching the finish line getting closer. Left the field in 2018.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 06:41:52 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 966
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Ek word ook elke jaar ge-oudit aangesien ek addisionele eise insit vir my gestremde dogter. Dit kostes verander ook elke jaar.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 07:34:47 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 561
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Tip - as jy enige uitgawe terugeis dan is die kanse dat jy geoudit gaan word 100%...

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 14:11:03 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1820
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Vandag 'n sms van SARS gekry dat hulle my gaan oudit en ek moet seker maak dat ek al my inkomstes verklaar.

So, ek sal seker maak.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2020 @ 09:31:53 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17176
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2020 @ 09:33:32 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17176
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

My besigheid was 26 Junie ge audit....lyk of als darem okay was

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2020 @ 21:43:47 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4436
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Kry vandag 'n SMS wat lees.

"Your 2020 year of assessment tax calculated results is - R....... You can accept or edit your return through the SARS digital channels. Failure to do so may result in SARS raising an estimate assessment."

1. Die calculated results is heeltemaal verkeerd volgens my berekening.

2. Maak toe my e-filing oop en sien alles is opgelaai.

3. Druk die calculate and save knoppie na ek alles nagegaan het en die resultaat is soos ek dit bereken het. So nou het ek twee calculated results van SARS.

4. Bel die call center. 

Vra hulle waar is die "Accept" of "Edit" funksie weggesteek waarna hulle verwys want die link wat hulle gee bring jou by die inligtingstuk uit.

If you are auto-assessed, you will be notified per SMS in August – so there will be no need for you to call us or visit a branch. The SMS will direct you to eFiling or the SARS MobiApp to either “Accept” or “Edit” the return.

Die antwoord is. Wag tot 1 Sept en dien die opgawe in via e-filing waarna jy waarskynlik stawende dokumente sal moet indien aangesien daar 'n verskil is. Maar die dokumente is reeds op e-filing gelaai se ek. Geen antwoord???

Nou vra ek met trane in my navy blue eyes.

Wat se voordeel hou die "Auto Assessment" in vir die belasting betaler en vir SARS. Na 1 Sept moet jy in elk geval e-file.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2020 @ 09:22:39 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 966
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Ek het ook gisteraand die epos gekry van "auto assessment". Ongelukkig sal ek myne moet "edit" aangesien ek addisionele eise indien. 

Ek praat vanoggend met iemand wie se vrou by 'n ouditeurs fima werksaam is. Een van hulle kliente het 'n "auto assessment" gekry en moes ongeveer R10000 inbetaal. Na die herberekening gedoen is, sal die klient meer as R30000 terugkry. Noem maar net dat julle dit deeglik moet nagaan.

 

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2020 @ 17:14:14 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3330
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Beide ek en my vrou is pas geassesseer. Ek is nog nooit geoudit nie, maar my vrou jaarliks so ons is aangenaam verras.  Ek het wel verlede jaar 'n klein terugbetaling ontvang en nou sê SARS ons skuld mekaar niks.  Die ding is egter vir my so onduidelik dat ek dit maar sal aanvaar eerder as om dit te bevraagteken.

Iets wat nie vir my duidelik is nie, is dat die kennisgewing van SARS NIE sê dat as jy NIE aanvaar NIE, slaan hulle jou met die geassesseerde bedrag aan. Dit lyk vir my logies, en ek sal verkies om niks verder te doen nie, maar is dit die geval?  Ek wil nie graag sien nie dat hulle sê "Jou blilskottel, jy ignoreer ons, so betaal maar bietjie meer".

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2020 @ 18:39:28 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2209
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Ook geassesseer, bedrag is genoem en eers gedink dit is weer 'n scam maar toe die stappe gevolg en soos my ondervinding van SARS die afgelope paar jaar was alles mooi in orde.  Nie saamgestem oor die bedrag genoem in die SMS nie maar tot my mediese eis is ingesluit presies soos Discovery se belasting sertifikaat.

Die bedrag in SMS en op sertifikaat verskil heelwat en ek is tevrede.

Welgedaan SARS julle verdien 'n pluimpie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2020 @ 04:39:36 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1305
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Jan, stem saam met jou. Laaste paar jaar ge oudit en het nou sms gekry dat ek hulle skuld. Het op hul stelsel gekyk en sien dat hulle my baie meer skuld. Het hulle aanslag aanvaar en het reeds sms gekry dat betaling deur hul gemaak sal word.

Wat n plesier.

Ma se belasting is nou weer n ander storie.wink

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2020 @ 14:54:02 pm
RichardJ
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 389
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Question for seasoned pensioners who complete tax returns.

Periods unemployed:

Do you show that you were Unemployed during the year. ie or is receiving a pension deemed employment?

 

Considering that I receive a payslip from the Administrators and my IRP5 shows the periods paid.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2020 @ 14:57:28 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3330
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

I think the period of employment refers to the number of months you received a regular income, either from salary, self employed or pension.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2020 @ 15:00:47 pm
RichardJ
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 389
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Great thanks Fred, the setup page was red when I showed periods Unemployed.

My Google searches did not produce an answer.

 

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za