English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 329
Total Replies: 250 618
Total Views: 83 161 546
topics: 11 448
replies: 137 815
views: 39 296 757
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Derp Cycle Battery

replies: 29
views: 477
14 Jul 2020 @ 11:11:10 am
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 392
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 15 years

 Goeie More op so lelker loue dag  Indie n Deep Cycle Battery geel wys is daar enige moontlikheid dat hy weer gelaai kan word of is hy nou klaar met die wereld

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 11:17:13 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9577
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Die explorer Se battery het destyds vir my n wit vlaggie gewys.

En hy was moeg, moes n nuwe een kry.

Hoor by Danie of hy Kan help met een.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 11:28:27 am
Swannie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 134
Joined: 12 Aug 2015
Experience: 20 years

Hello Tjaart

Koop vir jou n deep cycle DISCOVER DRY CELL AGM battery

Jesus first, then all other people Jesus love's !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 13:16:01 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1446
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

 Goeie More op so lelker loue dag  Indie n Deep Cycle Battery geel wys is daar enige moontlikheid dat hy weer gelaai kan word of is hy nou klaar met die wereld

Tjaart, check the electrolyte level. Even sealed batteries can be topped up. Yellow/clear = low electrolyte. Do not test or charge before you do this. If under warantee (<2 yrs) return to supplier.

Else Dannie has good prices.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 13:37:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17176
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Koop n Danie SLK charger....charger gaan wys as hy klaar is. Dis goekoop, maar werk goed....kan hom altyd in die toekoms gebruik. Of gaan Midas toe...hulle toets en sit gratis op charge

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 16:48:06 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1446
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Top hom eers op.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2020 @ 05:50:41 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16032
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

 Goeie More op so lelker loue dag  Indie n Deep Cycle Battery geel wys is daar enige moontlikheid dat hy weer gelaai kan word of is hy nou klaar met die wereld

Daar is sulke slim chargers op die mark wat die battery dalk weer 'n jaar of wat se lewe kan gee.  Probeer so laaier in die hande kry en probeer eers dit.

As hy dan kapoet is belê in 'n nuwe battery.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2020 @ 09:24:40 am
Lein
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 244
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 46 years

Waar/hoe kry ek vir Danie in die hande?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2020 @ 09:30:51 am
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 763
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

my bakkie sin was groen maar die battery was kapoet.  Elektroniese toetser het gewys hy kort net charge maar die old school load test het gewys hy kan nie dit hanteer nie.

 

Maar stem saam slim laaier eerste dann as hy nie wil nie vervang (nie goedkoop ronte nie)

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2020 @ 09:33:25 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3330
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Danie is op hierdie FGorum- ek glo hy sal jou antwoord. Hy woon toevallig ook in Centurion.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2020 @ 10:09:54 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 966
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Waar/hoe kry ek vir Danie in die hande?

Stuur vir my whatsapp op nul8twee9vier0een9ses4 en dan kan ek jou sy nommer stuur.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2020 @ 10:29:48 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1486
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

My vraag is - wat help al die raad as die battery 'n tekort aan vloeistof het. 

Moet dit nie eerste aangespreek word voordat duur toerusting om te toets en te laai aangeskaf word nie?

Ek weet daar sal gesê word dat die batterye deesdae onderhoudsvry is. Ek stem saam, maar hulle het nog steeds vloeistof in.

Gaan haal gerus die 7 Ah huis alarm of elektriese hek se battery deksel af, en jy sal sien dat daar 6 proppies weggesteek is, wat wanneer jy dit oopmaak, toegang gee tot vloeistof aanvulling.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2020 @ 11:15:05 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1446
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

My vraag is - wat help al die raad as die battery 'n tekort aan vloeistof het. 

Moet dit nie eerste aangespreek word voordat duur toerusting om te toets en te laai aangeskaf word nie?

Ek weet daar sal gesê word dat die batterye deesdae onderhoudsvry is. Ek stem saam, maar hulle het nog steeds vloeistof in.

Gaan haal gerus die 7 Ah huis alarm of elektriese hek se battery deksel af, en jy sal sien dat daar 6 proppies weggesteek is, wat wanneer jy dit oopmaak, toegang gee tot vloeistof aanvulling.

Net so Pieter en dit kos net battery water. Ek het al die alarm 7Ah oop gemaak en op ge-top met battery water en weer gelaai en weer gebruik. Probeer dit eers.

Yellow/Clear=low electrolyt!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2020 @ 06:18:35 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4819
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Waar/hoe kry ek vir Danie in die hande?

Tjaart jy het reeds 'n paar antwoorde.

Lein jy kan my kontak by woonwaled dan Gmail gevolg deur kolletjie com

Ek het van die intelligente laaiers beskikbaar teen R200.

Altyd 'n goeie roep soos Leon genoem het om die battery deur 'n puls program te sit om die kristalle wat op die plate vorm af te breek. Hierdie laaiers kan baie keer 'n battery weer lewe gee veral as dit vir 'n paar weke op die laaier gelos word en gereeld daarmee gelaai word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2020 @ 07:51:23 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 966
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Tjaart jy het reeds 'n paar antwoorde.

Lein jy kan my kontak by woonwaled dan Gmail gevolg deur kolletjie com

Ek het van die intelligente laaiers beskikbaar teen R200.

Altyd 'n goeie roep soos Leon genoem het om die battery deur 'n puls program te sit om die kristalle wat op die plate vorm af te breek. Hierdie laaiers kan baie keer 'n battery weer lewe gee veral as dit vir 'n paar weke op die laaier gelos word en gereeld daarmee gelaai word.

Hi Danie, ek het ook jou nommer gister vir hom gestuur. Ek hoop nie jy gee om nie.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2020 @ 10:11:24 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1446
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek het so n' banggood.com desulfaterjie so 2 jaar terug gekoop. Ek het hom nou vir die eerste keer op n' deep cycle Raylite R00 (50Ah) gesit wat een keer (waarvan ek weet) 100% pap geword het en nou my 12V yskas net vir 2 uure laat werk. Hy het sy kapasiteid verloor. Lets see what happens? Ek lees dit vat maande vir hom om beter te word. Die koors pen word gemonitor :))

Danie jy ken daai battery van my. En dit is lelik van jou dat jy so stil is!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2020 @ 15:02:29 pm
franso60
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 46
Joined: 15 Jan 2015
Experience: 20 years

Hi Danie, ek stel ook asb belang in daai intel charger van R 200, klink na n goeie kopie.

ek sit in die Kaap maar daars altyd Transvalers wat Kaap toe kom...

groete,

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2020 @ 16:42:37 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 392
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 15 years

My vraag is - wat help al die raad as die battery 'n tekort aan vloeistof het. 

Moet dit nie eerste aangespreek word voordat duur toerusting om te toets en te laai aangeskaf word nie?

Ek weet daar sal gesê word dat die batterye deesdae onderhoudsvry is. Ek stem saam, maar hulle het nog steeds vloeistof in.

Gaan haal gerus die 7 Ah huis alarm of elektriese hek se battery deksel af, en jy sal sien dat daar 6 proppies weggesteek is, wat wanneer jy dit oopmaak, toegang gee tot vloeistof aanvulling.

Lyk nie of die Battery oop gemaak kan word  nie 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2020 @ 17:50:56 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3330
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Na iemand hierbo genoem het dat onderhoudsvrye batterye ook vloeistof verloor, het ek vanoggend na 'n aantal ou 7.2AH batterye gaan kyk en gevind almal het 'n tekort aan vloeistof, meestal sowat 20cc per sel om dit op te vul.  Ek het hulle toe almal met beide 'n gewone en 'n slim laaier probeer laai wat nie gewerk het nie.  Nou wonder ek of ek hulle lewens dalk kon verleng deur betyds vloeistof aan te vul.  Ek sal ook maar voortaan na onderhoudsvrye voertuigbatterye kyk.  Sommiges het 'n jel in plaas van vloeistof(blykbaar maar dieselfde met 'n silikon byvoeging) wat waarskynlik nie aangevul kan word nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2020 @ 18:47:37 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4819
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Hi Danie, ek stel ook asb belang in daai intel charger van R 200, klink na n goeie kopie.

ek sit in die Kaap maar daars altyd Transvalers wat Kaap toe kom...

groete,

Frans ek koerier sommer 'n klomp laaiers vir R60. Dis amper die beter oplossing veral nou met LS wat mens battery nodig het. 

@Hennie dankie dat jy uithelp vir die langer tydperk wat ek nie hier inloer nie. 

@Paul ek is darem net 'n Watsaap weg. Is mos in die werkersklas - darem steeds nie teen staande die lock down.

Net 'n klein korreksie. Party maintenance free batterye kan jy net 'n plakker aftrek ander is die boonste deel vas gegiet en moet jy met baie moeite oopbreek en dan kan hy nie weer toegemaak word nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2020 @ 10:31:57 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1446
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

@Fred "Nou wonder ek of ek hulle lewens dalk kon verleng deur betyds vloeistof aan te vul"

Die vervaardigers het die pad gevat want mense gooi koeksoda in n' cell waneer die battery 11 of 23 maande oud is en dan claim hulle n' nuwe een.

Ek het gevind sulke laae vlooistof batterye het erg gesulfeer. Hulle moet met n' desulfater reg gestel word. Daar is geen waarborg dat dit werk nie maar n' kaans is beter as net weg gooi. As die battery vol (14.1V) gehou word en nie lae vlooistof kry nie dan hou dit die langste. Ek het so 50% success rate. Met party moes ek H2SO4 bygevoeg.

https://www.youtube.com/watch?v=8l59knYW8rg

https://www.youtube.com/watch?v=QqCoiXvG3rw

Meeste de-sulfaters sit so 60V pulse op die battery. Die duurderes het hoe stroom. Daar is een desulfator wat ek gesien het wat tot 220V pulse op die battery. Belangrikste is die battery moet nie warmer as ~30C word nie. Smart chargers het ook n' de-sulfate cyclus maar hulle pulse net die 14.1V, hulle sit nie 60V uit nie.

My battery op de-sulfate vir weeke!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2020 @ 10:46:33 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3330
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dankie vir die inligting Paul.  Ek was onder die indruk dat dit net die water is wat verminder terwyl die swaelsuur dieselfde bly.  Waarom vind jy dit dan nodig om suur by te voeg?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2020 @ 11:37:22 am
franso60
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 46
Joined: 15 Jan 2015
Experience: 20 years

Dankie Danie, laat weet asb wanneer jy dit koerier, stuur ook jou sel no asb

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2020 @ 12:10:28 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1446
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Dankie vir die inligting Paul.  Ek was onder die indruk dat dit net die water is wat verminder terwyl die swaelsuur dieselfde bly.  Waarom vind jy dit dan nodig om suur by te voeg?

Fred ek dink die suur spat op met die laai borrel process en dan "vent" dit uit met die water dampe. Dit is min wat ek suur by sit en dan baia min. All wat eintelik die battery verlaat is die water. Met die kar batterye het ek nog nooit suur by gevoeg nie, net gedistileerde water. Dit is soos n' pot water met n' tee lepel sout in die water op n' stoof. Waneer dit droog gekook het is die tee lepel sout nog daar en net water moet weer by gevoeg word.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2020 @ 12:29:55 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1446
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

n' Verduideliking van die gemie en werking van n' lood suur battery. Baia interesant vir my:

https://batteryworld.co.ke/battery-acid-water/

Daai deep cycle eenetjie van my wat in die hospitaal is is nou ~80% gelaai (12.42V). Sal hom Sondag weer laai tot 100% (14.1V). Hy gaan daarna weer op sy pulse machien. My desulfater kry sy krag van die battery af so hy ontlaai hom stadig.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2020 @ 13:13:38 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4819
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Dankie Danie, laat weet asb wanneer jy dit koerier, stuur ook jou sel no asb

Frans ek het bedoel as jy my via epos kontak kan ons iets reel. Ek wil nie my selnommer hier plaas nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2020 @ 13:26:31 pm
franso60
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 46
Joined: 15 Jan 2015
Experience: 20 years

seker, jou e pos adres asb 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2020 @ 13:56:06 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4819
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

seker, jou e pos adres asb 

woonwaled@gmail.com

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2020 @ 16:48:00 pm
Pieter-B
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 29 Apr 2019
Experience: 20 years

Kan ek asb. ook nog iets vra. Is dit nadelig vir ń deepcycle battery om dit permanent op laai te hou?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2020 @ 18:52:44 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1446
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Volgens my nie. Solank dit op float, ~13.8V is. Dit is beeter as glad nie. Ander manier is elke maand 14.1V tot vol.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za