English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 329
Total Replies: 250 618
Total Views: 83 161 558
topics: 11 448
replies: 137 815
views: 39 296 762
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

1983Jurgens fleetline 5

replies: 6
views: 154
11 Jul 2020 @ 22:43:17 pm
Mokala
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 18 Mar 2020
Experience: 30 years

Goeie dag kampers.

Wie kan my se wat het die 1983 Jurgens Fleetline 5 geprys toe hy nuut uitgekom het? Het enige iemand nog brosjures, tydskrif artikels oor die jaar modele? 

Groete uit Mokala 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2020 @ 16:57:22 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2176
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Pieter ek het in 1984 n Fleetline 6 nuut gekoop en as ek reg onthou was hy so R8400.00. Die Fleetline 5 moes in daardie selfde omgewing gewees het. Dit is ongelukkig al wat ek nog onthou.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 13:35:41 pm
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 729
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Net ter inligting, ons vervang nou ons Fleetline se seil-gedeelte onder die dak. Pragtig nuut. R4100-00

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
13 Jul 2020 @ 13:54:38 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9577
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Darm maar mooi as n ou WA weer mooi gemaak word.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2020 @ 10:56:38 am
Cornelis
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 21 Sep 2016
Experience: 4 years

My ouers het in 1983 'n nuwe Fleetline 5 Aangeskaf, was die eerste vakansie Kaapstad toe in Desember daardie dieselfde jaar. 

Ek was  maar 6 jaar oud op daardie stadium maar as ek reg onthou was enigste verskil tussen die Fleetline 5 en 6 die ekstra hangbed dink hulle was dieselfde lengte en daardie dae was dit min of meer die lengte van 'n Sprite Musketeer.

Gewig was identies aan die 1978 Sprite Major -

Maar ja ek dink ook dit was so om en by die R8000 merk. 

Hulle het hom in 1990 ingeruil op 'n 1978 Sprite Major en pa was so in sy skik dat hy sy hele oorspronlike belegging terug gekry het op die inruil.  

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2020 @ 10:59:16 am
Cornelis
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 21 Sep 2016
Experience: 4 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2020 @ 14:50:44 pm
Mokala
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 18 Mar 2020
Experience: 30 years

Dankie Cornelis. Ek het een gekoop en is mal oor hom. Wil hom nou net 100% mooi maak.Thx vir die inligting.

Groete

Pieter

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za