English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 329
Total Replies: 250 619
Total Views: 83 161 588
topics: 11 448
replies: 137 815
views: 39 296 781
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Karavaan Oortreksel

replies: 10
views: 257
07 Jul 2020 @ 19:48:14 pm
Maurits
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 80
Joined: 18 Apr 2016
Experience: 58 years

Ek soek graag iemand wat karavaan oortreksels vervaardig in die Wes - Kaap. Wat sal die beste materiaal wees waarvan dit gemaak moet wees? Ek woon in Sandbaai en hier waai nogal n sterk  Noord  Wes as hy die dag lus het. Baie dankie. Maurits

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jul 2020 @ 23:38:50 pm
ELU
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 611
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 44 years

Jy kan maar gerus vir Romeo Pretorius van All Outdoors hier in Pretoria (Centurion) kontak en met hom gesels - hy het my Palma se oortreksel gemaak sonder dat ek die wa na hom toe moes neem, alles telefonies en per e-pos/WhatsApp uitgesorteer. hy het dit gemaak volgens my versoek en toe die seil verpak en aan my versend (ook darem in Pta). Alles was presies soos ek versoek het!! Hy het 'templates' vir meeste waens.

Die kwaliteit van die oortreksel is 'n sterk en stewige, maar tog liggewig materiaal. Sterk YKK-ritse en Velcro ens...

Kan hom regtig aanbeveel - daar is al paar forum lede wat hom gebruik het en baie tevrede is.

(Ek het geen kommersiëe belang by sy besigheid nie….) 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2020 @ 10:31:13 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9577
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek het hom ook al eenkeer gebruik, hy het die ondervinding en kennis.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
08 Jul 2020 @ 10:36:52 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17176
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Courier kostes deesdae is heel billik

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2020 @ 10:35:37 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1461
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

I would use 'Rip-stop' material. 

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 07:45:48 am
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 178
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 44 years

Sien vanoggend Presidensie verklaring uitgereik .Leisure travel met akkomodasie word nie toegelaat selfs nie eers in provinsies  .Hulle sê dit was n foutiewe verklaring .Ek het die publikasie maar sukkel om hom telaai .As iemand dit wil sien kan ek dit Wattsapp as ek jou nr kry .Ek vermoed hulle het dit alreeds in goverment gazette reggestel .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 08:10:02 am
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 178
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 44 years

Jammer bostaande onder verkeerde Topic gelys .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2020 @ 19:17:48 pm
Gypsey71
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 29 Oct 2019
Experience: 35 years

Ekt n maand gelede my cover vanaf Romeo gekry. Eks Baie tevrede. Bestel gerus by hom. 

 Net jammer ons kan Nog nie gaan toer en kamp die jaar nie. 

ECHO FUN CUMP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2020 @ 19:48:57 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4436
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ekt n maand gelede my cover vanaf Romeo gekry. Eks Baie tevrede. Bestel gerus by hom. 

 Net jammer ons kan Nog nie gaan toer en kamp die jaar nie. 

My cover wat ek in 2009 gekoop het is besig om die gees te gee. Is nog die wat Campworld verkoop het met die Jurgens logo op.

Watse materiaal is Romeo se covers van gemaak Magda?

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2020 @ 20:07:21 pm
Gypsey71
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 29 Oct 2019
Experience: 35 years

Besoek gerus hul webtuiste alloutdoors.co.za

ECHO FUN CUMP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2020 @ 20:20:28 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4436
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Dankie. Die covers lyk goed.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za