English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 231
Total Replies: 248 722
Total Views: 83 111 405
topics: 11 383
replies: 136 490
views: 39 265 545
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Lion & Safari Park

replies: 18
views: 227
03 Jun 2020 @ 22:16:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Het iemand onlangs n self drive tour gedoen by hierdie park? Kan julle dit aanbeveel?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2020 @ 22:18:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Het iemand onlangs n self drive tour gedoen by hierdie park? Kan julle dit aanbeveel?

Dis tussen Lanseria en Hartbeespoort dam

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2020 @ 06:32:54 am
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1048
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Ek was no klompie jaar terug daar. Heel aangenaam - veral as jy kinders het.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2020 @ 06:46:17 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 570
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Ek sien hulle adverteer ‘n 50% korting vir pensionarisse en gratis vir kinders jonger as 12 jaar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2020 @ 11:54:05 am
golden
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 64
Joined: 28 Dec 2015
Experience: 30 years
I've experienced His goodness and mercy myself.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2020 @ 12:00:54 pm
golden
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 64
Joined: 28 Dec 2015
Experience: 30 years

Park is n lekker uitstappie

Vat vleisie saam vir braai. Maak seker hulle voer op die dag wat julle gaan.

4 kampe wat hulle die diere voer.

Mens ry met jou voertuig na die kampe. Hulle begin by die Leeus en beweeg dan na ander kampe. 

Reptiel park en ander diere in hokke kan besigtig word.

I've experienced His goodness and mercy myself.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2020 @ 07:26:03 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9394
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Park is n lekker uitstappie

Vat vleisie saam vir braai. Maak seker hulle voer op die dag wat julle gaan.

4 kampe wat hulle die diere voer.

Mens ry met jou voertuig na die kampe. Hulle begin by die Leeus en beweeg dan na ander kampe. 

Reptiel park en ander diere in hokke kan besigtig word.

Klein kinders sal dit baie geniet.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2020 @ 07:06:33 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Baie dankie vir almal se terugvoering en Ben (Golden) vir die fotos. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2020 @ 08:46:59 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dis jammer....dis so naby aan my huis, maar tog oor die grens

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2020 @ 22:05:01 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1806
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Dis jammer....dis so naby aan my huis, maar tog oor die grens

Nou kan ons nie oor provinsiale grense reis nie. Ek sal maar plan maak en by Kruger se reëls inval om na hulle leeus te gaan kyk.

Sal kyk iewers in komende week.

Ons het nog die gaar eiers in die yskas wat mijn vrouw Dinsdag voorberei het vir ons beplande besoek aan KNP Woensdag 3 Junie, wat toe nie kon gebeur nie.

Sal dit, lyk my, tog in die park kan gaan eet.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2020 @ 15:39:08 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1146
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Klink vir my na fyn "brag" Proffie. Dat 'n mens dit só ongelukkig kan tref om net op die Krugerwildtuin aangewese te wees om te gaan leeus soek.winkwink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2020 @ 15:53:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Klink vir my na fyn "brag" Proffie. Dat 'n mens dit só ongelukkig kan tref om net op die Krugerwildtuin aangewese te wees om te gaan leeus soek.winkwink

Ja.Nee....hulle kan my ook maar so strafπŸ˜‰

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2020 @ 21:56:37 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1806
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Klink vir my na fyn "brag" Proffie. Dat 'n mens dit só ongelukkig kan tref om net op die Krugerwildtuin aangewese te wees om te gaan leeus soek.winkwink

Enigste probleem is dat ons nie leeus gesien het nie!

Jou kanse op leeus is maar klein in die Kruger.

Daar is ongeveer 8 000 leeus in KNP.  Aanvaar hulle loop gemiddeld 6 in 'n trop.

Die KNP is 365km lank en gemiddeld 65km breed. = 23 725 vk km.

Jy het 1 333 troppies leeus beskikbaar. Daar is 23 725 000 000 vk meter in die tuin.

Een troppie beslaan ongeveer so 10vk meter. Los 'n area van 10 000 vk m per troppie (1ha) waar jy hom kan raaksien.

As die troppies leeus eweredig deur die park versprei is, heel onwaarskynlik, is jou kanse 1:1 780

As jy nou tyd bybring, moet jy en die leeus op dieselfde tyd op dieselfde plek aankom.

As jy leeus wil sien, jou kanse by Lion & Safari park 100%.

As jy geniet om leeus te soek, dan is Kruger Nasionale Park jou plek.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 07:22:17 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1146
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Ons het al dae-lank in die wildtuin rondgery sonder om ou vuilbaard en sy familie te sien. Maar dit bly 'n besondere voorreg om net daar te wees. Dit verskil uiteraard van mens tot mens, maar vir hierdie Bolander is die wildtuin die vakansie-bestemming van alle vakansie-bestemmings.

Net jammer dit is so ver! Ek sou wat wou gee om tydens hierdie 'lockdown' tydperk ook net vir 'n dagbesoek in te glip.

Maar nou ja - ek word darem nou toegelaat om 'n ou lyntjie te gaan natmaak. Dis ook nie aldag so 'bad' om by die see te woon nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jun 2020 @ 08:25:48 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ons het al dae-lank in die wildtuin rondgery sonder om ou vuilbaard en sy familie te sien. Maar dit bly 'n besondere voorreg om net daar te wees. Dit verskil uiteraard van mens tot mens, maar vir hierdie Bolander is die wildtuin die vakansie-bestemming van alle vakansie-bestemmings.

Net jammer dit is so ver! Ek sou wat wou gee om tydens hierdie 'lockdown' tydperk ook net vir 'n dagbesoek in te glip.

Maar nou ja - ek word darem nou toegelaat om 'n ou lyntjie te gaan natmaak. Dis ook nie aldag so 'bad' om by die see te woon nie.

Die voordeel om in Gauteng te bly is ons het meer plekke om na uit te sien om te kampeer.....ons sien vreeslik daarna uit om te kan kamp by die see en KNP, waar dit as normaal gesien kan word as jy daar bly

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2020 @ 22:03:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dis nou nie by die leeu park nie, maar wil net hierdie pragtige video deel van die klomp maanhare

https://youtu.be/NH7K8WClZB4

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2020 @ 07:43:39 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 942
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Dis nou nie by die leeu park nie, maar wil net hierdie pragtige video deel van die klomp maanhare

https://youtu.be/NH7K8WClZB4

As daar nou iets te ete voor hulle is, wow dit sal iets wees om te aanskou.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2020 @ 15:40:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As daar nou iets te ete voor hulle is, wow dit sal iets wees om te aanskou.

Ja Hennie....ek dink die ouens op die wildsbesigtiging voetuig moes maar bietjie "ge-nip" het aangesien dit lyk na n oop voetuig

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za