English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 238
Total Replies: 248 940
Total Views: 83 116 181
topics: 11 388
replies: 136 647
views: 39 268 724
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Covid-19 en kampeer

replies: 13
views: 306
02 Jun 2020 @ 11:02:16 am
Louwrens
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 05 Mar 2014
Experience: 51 years

Bakterieë op werksoppervlakke, wasbakke, storte, toilette ens. Groei en vermeerder heeltyd. Virusse, insluitend die Coronavirus is ’n ‘dooie’ deeltjie wat eers ‘lewendig’ word en vermeerder as dit ‘n lewende sel, mens, dier, plant ens. binnedring. So as daar 10 virusse op ‘n wasbak lê is daar na 5 ure nog steeds 10 virusse. Hulle vergaan met tyd, afhangende watter tipe virus dit is bepaal hoe lank dit vatbaar bly. Een virs gaan jou nie maklik siek maak nie maar wel die hoes on nies van ‘n besmette persoon. Dis die doel van maskers, gesigsskerms en handewas. Dis logies dat jy makliker in ‘n winkelsentrum as in die buitelug die virus kan kry. So die wildtuine is ‘n baie veilige plek om te wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2020 @ 11:47:33 am
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 309
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 14 years

Ek dink ons moet maar almal ontsmettingsmiddel vat om die ablusiegeriewe te spuit. Dit sal 'n nuwe gewoonte moet word, want die probleem sal inkom as jy aan iets vat en daarna aan jou mond of iets dergliks raak. Ek dink egter ook dat karavaanpark veiliger sal wees as sommige winkels.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2020 @ 12:32:56 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Stem saam julle

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2020 @ 12:39:17 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15972
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Verseker! ! ! ! ! ! ! ! ! ! !

Sanitize jou hande as jy ingaan..................... Dis 'n manier om mense na jou te beskerm met ander woorde jy vat nie dalk die virus in die badkamer in nie.

Sanitize weer as jy uitkom...................... Manier om seker te maak as jy iets daar opgetel het dat dit net daar bly en nie verder gaan nie.

 

Ons is al so gewoond aan die werks wyse by winkels se in en uit.  Gaan maar net aan met dit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2020 @ 14:35:40 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 629
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Ek stem saam met dit wat jy sê Leon.

Ek het net 'n problem met die persoon wat hoes, nies sonder om sy hand voor sy mond te hou of sy neus in die stort snuit.

Ongelukkig kry jy mos maar die kampeerder wat nie 'n dooie duit omgee vir sy mede kampeerders nie.

Oorde sal miskien maar 'n ablusie polisieman/vrou moet aanstel wat dan sommer ook kan toesien dat die geriewe in 'n netjiese en skoon toestand na gebruik gelaat word.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2020 @ 14:42:39 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3235
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Daar is ook ander heel veilige handelinge wat verbied word soos om nie op 'n strand te loop nie.  Op plekke soos Ballito en Seepunt vertrap mense mekaar op die promenades terwyl hulle beslis verder uitmekaar op die sand sou kon loop.  Dink maar aan plekke soos Bloubergstrand en Stilbaai waar daar lang breë strande is, meestal so te sê sonder mense maar daar mag jy nie kom nie.  Mense werk meestal saam in die pogings om die virus te beveg maar as die reëls nie duidelik sin maak nie, verloor die regering samewerking. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2020 @ 15:00:54 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9417
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek dink ons moet maar almal ontsmettingsmiddel vat om die ablusiegeriewe te spuit. Dit sal 'n nuwe gewoonte moet word, want die probleem sal inkom as jy aan iets vat en daarna aan jou mond of iets dergliks raak. Ek dink egter ook dat karavaanpark veiliger sal wees as sommige winkels.

Daar sal as daar nie reeds gedoen is om met kinders daaroor te praat om die ontsmetings met respek te hanteer. By kampe se ablusie.

Dan die kleiner weergawe sal moet by gestaan word.

My klein dogter van 3 jr in Saudi Arabia vra waar is my masker en dat sy nie buite mag speel nie.

Glo kinders is al tevrede met dit maar daar is van hulle wat maar n kans gaan vat by n kamp.

Is op so paar drade terug ook genoem tov die virus en kamp.

Veral by ouer garde sal hul veilig wees met kamp.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2020 @ 17:01:54 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 387
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

What about a little good news for a change ?,  I visited our Doctor today to get a repeat on my Chronic medication,

Me,        How are things Doc ?

Doc,       Good , but business is very slow.

Me,        What do you mean?

Doc,       Well, everyone is wearing masks and sanitising, and the result is  no one is catching                colds or getting sick anymore.

Daars altyd n' blink kant !!!!

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2020 @ 06:32:53 am
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 731
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

ek dra al vir jare my spuit bottel SAVLON saam spuit voor ek stort of skeer. maak witbank troon skoon voor en die gebruik.

dit vorm deel van my kamp routiene.

As ons gaan skotelgoed was word werks area skoon gemaak en bakke gewas dan doen ons ons was werk.

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2020 @ 06:41:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15972
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

ek dra al vir jare my spuit bottel SAVLON saam spuit voor ek stort of skeer. maak witbank troon skoon voor en die gebruik.

dit vorm deel van my kamp routiene.

As ons gaan skotelgoed was word werks area skoon gemaak en bakke gewas dan doen ons ons was werk.

 

Jy sien dis net 'n leef wyse wat aangeleer moet word.  Meeste van ons raak dit snaaks as jy by winkel in stap en daar is nie 'n bottel sanitizer nie.

Sort jouself net met 'n "sanitize roetine" uit en jy hoef nie te worry nie.  Bo en behalwe jou eie roetine sal die oord ook nog reelings, prosedures en steriliseer aksie hê.  Wet sal dit bepaal anders kan hy nie besigheid doen nie.

Ons almal sal oraait wees.  Moet nou net kan gaan kamp! ! ! ! ! ! ! ! ! ! ! !

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2020 @ 06:45:46 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16916
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

ek dra al vir jare my spuit bottel SAVLON saam spuit voor ek stort of skeer. maak witbank troon skoon voor en die gebruik.

dit vorm deel van my kamp routiene.

As ons gaan skotelgoed was word werks area skoon gemaak en bakke gewas dan doen ons ons was werk.

 

Doen maar ook die nodige skoonmaak werk.....darem nog nie n kiem opgetel by n oord nie. Met afgelope 2 maande se oefening sal dit seker bietjie strenger word

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2020 @ 14:38:36 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1461
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Die ander kant van die munt is dat mense wat in ‘n steriele omgewing lewe nie ‘n imuun stelsel op bou wat hulle teen al die ander aanslae kan beskerm nie.
Daar word beweer dat daar min gevalle van normal winter kwale sal wees hierdie jaar, maar dat dit volgende winter ga-os  gaan veroorsaak as gevolg van gebrekkige imuun stelsels.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2020 @ 14:39:37 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1461
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Die ander kant van die munt is dat mense wat in ‘n steriele omgewing lewe nie ‘n imuun stelsel op bou wat hulle teen al die ander aanslae kan beskerm nie.
Daar word beweer dat daar min gevalle van normale winter kwale sal wees hierdie jaar, maar dat dit volgende winter ga-os  gaan veroorsaak as gevolg van gebrekkige imuun stelsels.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2020 @ 22:18:02 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 348
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Ek glo ons is net weer terug gebring na persoonlike higieene plus bietjie meer. My karavaan gaan skooner wees as n hotel kamer en veiliger teen die virus wees as in die stad waar ek nou bly. By die meeste karavaan parke waar ek al gekamp het is die karavane of tente 2m en meer van mekaar af. Daar sal ook wetgewing wees wat die oord aan sal moet voldoen om te kan oopmaak. So al wat ons moet doen is om die nuwe leefwyse toe te pas. Masker dra, afstand hou, hande en opervlaktes was.

En kamp dis koning.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za