English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 232
Total Replies: 248 723
Total Views: 83 111 423
topics: 11 383
replies: 136 491
views: 39 265 556
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Voorskrif medikasie herhalings

replies: 14
views: 374
31 May 2020 @ 11:15:13 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ons apteker het gister vir my genoem dat hul nou volgens wet jou herhalings voorskrif medikasie vir nog n addisionele 6 maande mag verleng sonder dat jy n voorskrif van n dokter hoef te bring. Met ander woorde jou 6 maande een is basies nou 12 maande geldig by die apteek. Dit sal miskien paar lede help geld spaar waar hulle miskien betaal vir voorskrifte

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 12:25:11 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9394
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het vrydag gaan hernu.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 12:31:55 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3226
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Die ekstra ses maande is half vreemd want dit klink of ons lank voor ses maande uit die 'vlakke' sal wees (of miskien is ek te optimisties)  Maar dan, nie alles in ndie inperkingsregulasies maak altyd sin nie né.  Maar ek kla nie- ek baat by die toegewing, my dokter miskien nie want hy mis 'n konsultasiefooi.,  Of miskien is hy bly om langer uitstel te hê om my bakkies te sienfoot-in-mouth.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 12:59:12 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2194
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Het al in April boodskap van ons Apteek gekry wat dieselfde genoem het. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 13:00:16 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 570
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Die ses maande ekstra is al van die begin van die inperking van toepassing.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 15:59:09 pm
Jan O
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 30 Nov -0001

As ek reg het vir alles onder skedule 4

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 17:03:40 pm
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1230
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek dink dit is om die doktors vry te maak vir noodsaaklike werk met COVID? Hulle verloor n' herhaalings fooi.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2020 @ 08:03:22 am
Theu
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 91
Joined: 11 Nov 2014
Experience: 25 years

Watter apteke is julle by?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2020 @ 12:03:25 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 426
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 47 years

Clicks doen dit al die laaste twee maande vir ons.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2020 @ 13:07:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Watter apteke is julle by?

Ons is by Dischem

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2020 @ 07:17:45 am
LEEN
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 79
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Blykbaar net vir medikasie onder skedule 5 want Dischem het my gebel om te se my skedule 5 medikasie was end mei klaar ek moet nuwe voorskrif bring.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2020 @ 17:04:47 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 386
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Dischem advised that this applies only to chronic medication, and we would need a script for anything els.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2020 @ 08:05:33 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Is hierdie regulasies nou net tydelik ingestel tydens lockdown of is dit n permanente regulasie vir die toekoms?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2020 @ 10:13:46 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3226
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dis maar net tydens die inperking.  Ek dink dit is nie mediesgesproke veilig om mense vir lang tye op kroniese medikasie te laat sonder om 'n dokter te raadpleeg nie.  Hierdie is maar net 'n noodregulasie om mesne veiliger te probeer hou.  Om nou in 'n dokter se wagkamer, selfs in sy spreekkamer, te gaan sit, is dalk nie so veilig nie en ek sal dit nie graag wil doen nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2020 @ 14:29:07 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 628
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Was Woensdag by Dischem en gevra of vooskrifte vir chroniese medikassie nou vir 12 maande geldig is.

Apteker het gesê dit is nogsteeds net vir 6 maande geldig. Hulle moet die dokter skakel en ddaar was gevalle waar die dokter geweier het om voorskrif te heru sonder dat die pasient hom eers kom sien het.

Dit geld ook net vir onder schedule 5 medikasie.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za