English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 232
Total Replies: 248 723
Total Views: 83 111 424
topics: 11 383
replies: 136 491
views: 39 265 556
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

KNP bespreking automaties kanseleer

replies: 47
views: 492
30 May 2020 @ 13:18:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het n KNP bespreking gehad in Lower Sabie gehad vanaf 14 Junie. Ek het nog niks gekanseleer nie, het maar gewag om te hoor wat nuwe toelatings sou wees. Ek sien nou dat my bespreking verwyder is vanaf Sanparks se website....maar alle datums wys weer beskikbaar op hul stelsel. Het iemand anders ook in hiedie tyd hul bespreking net laat verval agv covid19 sonder om persoonlik kennis te gee? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2020 @ 13:19:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Kan mens erens op hul website sien hoeveel krediet mens het?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2020 @ 13:28:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hier wys dat alles beskikbaar is en mens kan selfs besprekings maak online. Ek sien hier en daar is reeds n enkele bespreking weer gemaak. Laasmaand met Level 4 het alles net gewys dat dit nie beskikbaar is nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2020 @ 19:18:30 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 726
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Ek dink nie ons mag vakansie hou voor level 1 nie  so hulle sal dan kanseleer...

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 07:33:19 am
pieterc
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 71
Joined: 10 Mar 2015

Al die besprekings vir Mei 2020 was ook outomaties gekanselleer en jy het die krediet op jou profile gekry vir latere besprekings. Dalk het hulle dieselfde gedoen vir Junie maar nog nie die inligting op hulle web aangebring nie?
 
https://www.sanparks.org/about/covid-19.php

"Please note:

The Reservations office at SANParks Head Office, in Groenkloof, remains closed until further notice.
Due to the current COVID-19 lockdown regulations, national parks remain closed until further notice. As a result of this, many reservations have been cancelled for periods from commencement of lockdown until the end of May 2020, resulting in high volumes of email enquiries. We have a team of consultants attending to these as high priority. However, please be patient as there could be delays in responding to the many enquiries.
Existing reservations with arrival dates between 25 March and 31 May 2020 will be cancelled. The proceeds will be stored on the client’s credit-on-hold account with SANParks, which can be used for future bookings. Should guests prefer a refund, cancellation fees apply as per standard terms and conditions."

Ek prober ons bespreking by Skukuza vir 12-18 Junie 2020 na Mei 2021 skuif, maar besprekings vir Mei 2021 is eers beskikbaar vanaf 2 Junie. Ek en my vrou sal maar vroegoggend al begin bel en maar net hoop een van ons kom deur voor alles vol bespreek is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 08:28:50 am

Kan mens die krediet êrens online sien?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 10:10:31 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1173
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

PieterC skakel 012 9910758.  Hulle maak 0730 oop.   Hopelik antwoord Rita.    Hulle doen namens SanParke besprekings op SanParke se stelsel.  Het toegang tot al jou besigheid soos krediete.  Met jou klient of ID nommer tel hulle jou op en ek glo jy sal môre uitgesorteer wees.   Hulle stuur op SanParke se briefhoof jou besprekings info soos die deposito brief. 

Laat weet.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 11:34:32 am
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1230
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek verstaan net nie hoe jy kan bespreek vir Junie maar jy kan nie gaan nie? Of is die KNP oop maar jy kan dit net bereik as jy in aangrensende provinsies is (Mpumalanga en Limpopo)? Provinsiaale grense is mos toe vir Leasure travel.

Ook, wat gebeur met my Wild Card se tydperk. Dit moet mos verleng word vir die tydperk wat die Parke toe is?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 11:39:12 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek verstaan net nie hoe jy kan bespreek vir Junie maar jy kan nie gaan nie? Of is die KNP oop maar jy kan dit net bereik as jy in aangrensende provinsies is (Mpumalanga en Limpopo)? Provinsiaale grense is mos toe vir Leasure travel.

Ook, wat gebeur met my Wild Card se tydperk. Dit moet mos verleng word vir die tydperk wat die Parke toe is?

Paul....click op hierdie link hier onder....daar is paar FAQ wat beantwoord word rakende die wildcard. 

https://www.sanparks.org/about/covid-19.php

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 11:43:01 am
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1230
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek kan ook nie sien wat die probleem is met in n' woonwa of tot in n' chalet in die parke te bly nie. Solank jy nie kuier nie en net winkel toe gaan en in/uit boek. Dit is net ons mag nie oor die prov grense gaan nie. So van Gauteng na die wildtuin toe ry is onmootelik.

Geert ek het hulle al probeer bell maar hulle was toe. Net epos bespreekings word aanvaar. Miskien sal dinge na 1 Junie verander. Stuur vir hulle n' epos en vra om jou rekening balans vir jou te stuur. reservations@sanparks.org.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 11:52:56 am
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1230
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Paul....click op hierdie link hier onder....daar is paar FAQ wat beantwoord word rakende die wildcard. 

https://www.sanparks.org/about/covid-19.php

Dankie Geert.

Yes, we will extend your membership for a year from the date of your next visit which should be no later than March 2021.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 12:18:55 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9394
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

PieterC skakel 012 9910758.  Hulle maak 0730 oop.   Hopelik antwoord Rita.    Hulle doen namens SanParke besprekings op SanParke se stelsel.  Het toegang tot al jou besigheid soos krediete.  Met jou klient of ID nommer tel hulle jou op en ek glo jy sal môre uitgesorteer wees.   Hulle stuur op SanParke se briefhoof jou besprekings info soos die deposito brief. 

Laat weet.

Theo

Ek dink iemand moet daar vir Rita gaan vertel en help hoe dit werk.

Sy is oopkop en verstaan.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 13:18:49 pm
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1230
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Dit klink vir my van die radio af, dat die parke nou oop is vir self drive dag besoekers van n' aangrensende provinsie. Dit lyk my accomodasie, wat kampeer insluit, is nog nie toe gelaat nie. frown

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 19:40:21 pm
pieterc
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 71
Joined: 10 Mar 2015

PieterC skakel 012 9910758.  Hulle maak 0730 oop.   Hopelik antwoord Rita.    Hulle doen namens SanParke besprekings op SanParke se stelsel.  Het toegang tot al jou besigheid soos krediete.  Met jou klient of ID nommer tel hulle jou op en ek glo jy sal môre uitgesorteer wees.   Hulle stuur op SanParke se briefhoof jou besprekings info soos die deposito brief. 

Laat weet.

Jy kan mos nie ons "contact" hier aan almal uitlap nie! laughing

Ek doen al vir baie jare my besprekings deur hulle en het nog net goeie diens van almal gehad. Ek het Vrydag met haar gepraat, maar sy kon ook nie help nie aangesien Sanparke se besprekingstelsel eers Dinsdag vir besprekings vir Mei oopmaak.

Ek het wel verlede week my versoek ook per e-pos na "reservations" gestuur, maar gaan defnitief Dinsdag ook telefonies probeer om die datums te skuif.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 21:17:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek weet Junie/Julie skool vakansies is altyd n stryd om plek te kry in KNP....gewoonlik binne n uur uitverkoop. Is Mei dan ook so n stryd.....hoekom?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 22:03:53 pm
pieterc
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 71
Joined: 10 Mar 2015

Ek weet Junie/Julie skool vakansies is altyd n stryd om plek te kry in KNP....gewoonlik binne n uur uitverkoop. Is Mei dan ook so n stryd.....hoekom?

Dalk is dit nie rerig n probleem nie, maar volgens Rita moet ons maar so vroeg as moontlik bel om plek in Mei te verseker aangesien hulle gewoonlik op die eerste dag waarop besprekings vir  n spesifieke tydperk oopmaak oorval word met oproepe.

Persoonlik lyk Mei vir my na n goeie tyd om in die Wildtuin te kamp. Koeler dag temperature en aanvaarbare nag temperature. Ons kamp met n Slipstream wat nie so goed teen hitte en koue geisoleer is soos n gewone karavaan nie. Ons was al gelukkig met heerlike weer in Oktober maar kanse vir warm weer en reen is baie groter as in Mei.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2020 @ 06:00:26 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1173
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Tot en met middel Mei is ook nog pensioenarisse afslag tyd in verskeie parke/kampe in allerlei akkommodasie tipes.  Dis iets wat nie juis in Augustus en September aangebied word nie.   Kyk na die KNP waar slegs 3 kampe afslag vir pensioenarisse aanbied en kampering dan uiters beperk is.     Laasgenoemde maande is dan ook wanneer die groot vakansies in Europa en die VSA geskeduleer word en ons 'n toestroming in SA kan verwag.

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2020 @ 06:14:22 am

Okay...dankie, dit maak sin. Sterkte, hoop julle kry jul besprekings soos beplan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2020 @ 08:01:00 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het n KNP bespreking gehad in Lower Sabie gehad vanaf 14 Junie. Ek het nog niks gekanseleer nie, het maar gewag om te hoor wat nuwe toelatings sou wees. Ek sien nou dat my bespreking verwyder is vanaf Sanparks se website....maar alle datums wys weer beskikbaar op hul stelsel. Het iemand anders ook in hiedie tyd hul bespreking net laat verval agv covid19 sonder om persoonlik kennis te gee? 

Ek sien nou alle akkomodasie vir Junie is verwyder.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2020 @ 09:29:03 am
Louwrens
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 05 Mar 2014
Experience: 51 years

Bakterieë op werksoppervlakke, wasbakke, storte, toilette ens. Groei en vermeerder heeltyd. Virusse, insluitend die Coronavirus is ’n ‘dooie’ deeltjie wat eers ‘lewendig’ word en vermeerder as dit ‘n lewende sel, mens, dier, plant ens. binnedring. So as daar 10 virusse op ‘n wasbak lê is daar na 5 ure nog steeds 10 virusse. Hulle vergaan met tyd, afhangende watter tipe virus dit is bepaal hoe lank dit vatbaar bly. Een virs gaan jou nie maklik siek maak nie maar wel die hoes on nies van ‘n besmette persoon. Dis die doel van maskers, gesigsskerms en handewas. Dis logies dat jy makliker in ‘n winkelsentrum as in die buitelug die virus kan kry. So die wildtuine is ‘n baie veilige plek om te wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2020 @ 12:37:20 pm
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1230
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Bakterieë op werksoppervlakke, wasbakke, storte, toilette ens. Groei en vermeerder heeltyd. Virusse, insluitend die Coronavirus is ’n ‘dooie’ deeltjie wat eers ‘lewendig’ word en vermeerder as dit ‘n lewende sel, mens, dier, plant ens. binnedring. So as daar 10 virusse op ‘n wasbak lê is daar na 5 ure nog steeds 10 virusse. Hulle vergaan met tyd, afhangende watter tipe virus dit is bepaal hoe lank dit vatbaar bly. Een virs gaan jou nie maklik siek maak nie maar wel die hoes on nies van ‘n besmette persoon. Dis die doel van maskers, gesigsskerms en handewas. Dis logies dat jy makliker in ‘n winkelsentrum as in die buitelug die virus kan kry. So die wildtuine is ‘n baie veilige plek om te wees.

Ek stem 100% saam. Toe ons 25 Maart van Pilanesberg terug kom het ek oelik gevoel en doktor toe gegaan. Hy het ook gese in n' wild reservaat is jy so geisoleer dat dit die veiligste plek is.

Ek het nou n' ander probleem: Ek het van mid Augustus tot einde September bespreek in die Wildtuin. Ek moet die aardige bedrag voor 11 Junie betaal om my bespreeking te behou. As dit nie moontelik is om dan te gaan nie gaan ek nie my geld terug kry nie....? Eish! Wat nou?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2020 @ 13:11:54 pm
Louwrens
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 05 Mar 2014
Experience: 51 years

Jy kan jou bespreking aanskuif na volgende jaar toe in Mei met die pensioenares afslagtyd. Die tarief sal bietjie hoër wees agv die jaarlikse . Ek dink die wildtuine se kampering gaan eers September of Oktober oopmaak

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2020 @ 13:26:54 pm
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1230
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ja, eers in level 1. Maar soos dinge nou gaan is dit n' level per maand. April=L5, Mei=L4, Junie=L3,....Julie=L2, Augustus=L1 (dan is kamp en interprovinsie oop)? Of is ek te optimisties? Tourisme is n' groot bydaer tot die SA se ekonomie.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2020 @ 13:56:47 pm
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1230
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Soos ek dit ook deesdae verstaan moet n' bespreeking ten volle betaal word bine 30 dae van die maak van die bespreeking. So hulle gaan lank vooruit betaaling kry vir my huidige bespreeking vir Augustus 2020 of vir Mei 2021. Ek will ook so gou as moontelik gaan waneer die wildtuin oop maak en as jy kyk na die beskikbaarheid is daar blykbaar baia wat so voel. Ek het klaar gesukkel om te kry wat ek wou he'.

Ek verstaan ook nie hoekom die 2020 pensionaaris afslag datums onveranderd bly. Die hele rede vir piek, middle, en laag tye is by die deur uit. Daar is geen skool vakansies nie en mense het baia minder geld vir vakansie hou. Ook, hierdie winter maande is alles toe so die piek is nou waneer?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2020 @ 14:12:13 pm
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1230
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek sien nou dit is 50% binne 30 dae en die ander 50% 60 dae voor ariveering. Vir Aug 2020 will hulle nou 100% he'.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2020 @ 15:09:20 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9394
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek sien nou dit is 50% binne 30 dae en die ander 50% 60 dae voor ariveering. Vir Aug 2020 will hulle nou 100% he'.

Passop dat jy nie gevang word nie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2020 @ 17:07:56 pm
Louwrens
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 05 Mar 2014
Experience: 51 years

Jy kan jou bespreking aanskuif al het jy nognie betaal nie.  As jy skuif na Mei 2021, skuif jou 50% na einde Maart 2021

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2020 @ 17:49:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sien nou dit is 50% binne 30 dae en die ander 50% 60 dae voor ariveering. Vir Aug 2020 will hulle nou 100% he'.

Dis ook hoe ek dit nog altyd gehad het....50% binne 30 dae en balans 60 dae voor arriveer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2020 @ 06:43:51 am
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 726
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

ek wonder nou met die dagbesoekers

kan jy van suid na noord ry?

die covird wet se jy mag nie provinsiale grense oorskry sobder 'n permit nie

Skukuza = Mapumalanga

sodra jy oor die Olifants revier gaan is jy in Limpopo

Dink maar net?

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2020 @ 07:33:50 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sien nie eintlik die doel daarvan in om nie tussen provinsies te mag reis nie. Ek gaan buitendien nie Wildtuin toe reis as oorde nog toe is nie, maar sou dit vir werk wees wel. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2020 @ 08:35:06 am
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1230
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek sien SANParke het nou n' 50% afslag tydperk vir lang kampeerders (30 dae of langer).

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2020 @ 10:43:30 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sien SANParke het nou n' 50% afslag tydperk vir lang kampeerders (30 dae of langer).

Soos in alle oorde van nou af? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2020 @ 19:19:25 pm
RichardJ
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 311
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Ek sien SANParke het nou n' 50% afslag tydperk vir lang kampeerders (30 dae of langer).

Paul where did you see this?

Just checked their site and did not see it.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2020 @ 19:50:49 pm
RichardJ
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 311
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Paul where did you see this?

Just checked their site and did not see it.

Ok found it

link

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2020 @ 20:03:18 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4285
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Wonder when this offer became available? I see some of the dates are in the past.

Long-stay camping on offer from 15 January - 19 March 2020; and 1 November - 30 November 2020. Camping in Kruger National Park provides you with a true back-to-nature experience where you can hear the sounds of the African bush and escape the hustle and bustle of daily life.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2020 @ 11:48:19 am
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1230
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Jip, it was not made very public. If I can't go in Aug I will take November. He he.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 10:37:28 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2194
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

E-posse na SANParks kom terug dat hulle baie besig is en sukkel telefonies om deur te kom. 

Noodgedwonge moes ek weer betaal vir Mei 2021 in die Kruger omdat van die kampe daar nie meer plek beskikbaar is nie. 

Wat nou van my krediet gaan word van Mei 2020 wat betaal is en toe nie plaasgevind het a.g.v lockdown weet ek nie. 

Op hulle webtuiste kan jy glad nie sien of jy 'n krediet het nie en sal maar aanhou probeer. 

Gelukkig het ons plek vir volgende jaar. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 12:21:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

E-posse na SANParks kom terug dat hulle baie besig is en sukkel telefonies om deur te kom. 

Noodgedwonge moes ek weer betaal vir Mei 2021 in die Kruger omdat van die kampe daar nie meer plek beskikbaar is nie. 

Wat nou van my krediet gaan word van Mei 2020 wat betaal is en toe nie plaasgevind het a.g.v lockdown weet ek nie. 

Op hulle webtuiste kan jy glad nie sien of jy 'n krediet het nie en sal maar aanhou probeer. 

Gelukkig het ons plek vir volgende jaar. 

Ek het ook nog nie met hulle gepraat oor my krediet nie. Ek het intussen n bespreking gemaak by Stormsrivier....maar die krediet het nie daar afgekom nie.....wys ook nie, hulle het epos gestuur vir volle 50% deposito verlang

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 17:42:42 pm
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1230
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek het online volgens proseduure vir November 2020 maand lank met 50% afslag bespreek. Geen afslag gegee nie!. e-pos gestuur en niks gehoor nie. Bel en geen antwoord nie. Dan kan my bespreeking maar net laps!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 19:14:36 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1146
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

My afgelope Mei-bespreking is sonder probleme uitgestel tot Nov. Ek vertrou maar dit kan realiseer - m.a.w. dat ons dan oor inter-provinsiale grense mag beweeg en dat die wildtuin oop sal wees vir oornag-besoekers.

Ook reeds my Mei 2021 bespreking gedoen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 19:55:25 pm
pieterc
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 71
Joined: 10 Mar 2015

Toe ek ons 12-18 Junie 2021 ( van vandag af ……. ) wou aanskuif na Mei 2021toe vind ek ook uit dat SANPARKE die bespreking gekanselleer het.

Ek was darem gelukkig om n nuwe bespreking vir Mei 2021 te kry maar het ook n 50%deposito voor 2 Julie 2020 versoek gekry. My bespreking is weer deur Reservation House gedoen en hulle het gesê hulle sal probeer uitvind wat van die  krediet vir die gekanselleerde bespreking geword het. Ek het ook dadelik n e-pos na Sanparke gestuur met die link waar hulle sê dat die krediet vir volgende besprekings aangewend sal word.

Toe ek gister weer navraag doen vind ek toe uit dat die krediet - minus n kansellasie fooi van ongeveer R 500.00 - wel intussen teen my nuwe brespreking ge-allokeer is. Volgens die agent is dit n manual proses en vat dit maar tyd agv die hoë volumes besprekings. Hulle sal nou weer opvolg en vra dat die kansellasiefooi ook terug geskryf word teenoor my nuwe bespreking.

Gelukkig het my krediet meer as die deposito gedek en moet ek nou net die verskil voor April 2021 betaal wat hopelik ook nog reggestel sal word.

Ten minste kon ek darem n bespreking vir Mei 2021 kry al was dit n gesukkel met die besige lyne.

Weereens baie goeie diens van Reservation House!

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2020 @ 11:48:59 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Going forward. Kan n mens enigsens nou al bespreek, Desember en vir 2021

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2020 @ 12:10:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Going forward. Kan n mens enigsens nou al bespreek, Desember en vir 2021

Ja John....online besprekings kan tans gedoen word tot en met Mei 2021

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2020 @ 07:48:55 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As daar een van ons lede is wat n bespreking by Lower Sabie vroeg in Mei 2021 gemaak het en miskien nie meer gaan gebruik nie, sal julle my laat weet? Ek soek so 5 dae daar

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2020 @ 21:41:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het vandag bespreking gemaak vir volgende jaar. Ek het online bespreek en toe Sanparks moes bel om krediet aan nuwe bespreking te allokeer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2020 @ 21:42:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het vandag bespreking gemaak vir volgende jaar. Ek het online bespreek en toe Sanparks moes bel om krediet aan nuwe bespreking te allokeer

Geen penalties was afgetrek gewees nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2020 @ 09:21:29 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2194
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Geen penalties was afgetrek gewees nie

Het gister e-pos gekry dat krediet nie gaan wys as jy aanlyn bespreek nie maar hulle moet skakel. Sal nou maar sien wat gaan beur want ek het alreeds voluit betaal vir volgende jaar.

Sal probeer skakel vandag.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2020 @ 15:51:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16880
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Het gister e-pos gekry dat krediet nie gaan wys as jy aanlyn bespreek nie maar hulle moet skakel. Sal nou maar sien wat gaan beur want ek het alreeds voluit betaal vir volgende jaar.

Sal probeer skakel vandag.

Ek het hulle gister 3x geskakel en was elke keer darem vinnig gehelp....hulle het fone binne 30 sekondes opgetel....so lyk vir my die rush is verby. Ek moes my ou booking nommer verskaf het, maar as jy dit nie het nie, behoort hulle seker maklik op jou rekening nommer op te tel

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za