English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 755
Total Views: 83 245 842
topics: 11 573
replies: 139 193
views: 39 341 159
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Getaway & Go magazines

replies: 10
views: 304
27 May 2020 @ 20:09:39 pm
Geedubs
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 02 Jun 2016
Experience: 52 years

Hi there,

I have boxes of old Getaway and Go magazines that need a new home.

Garth

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2020 @ 20:24:38 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

I bought my June edition of "Weg" today at a price of R70.00. Then the "Weg Ry & Sleep" later and then the Caravan and Outdoor life to follow. In these difficult times i will have to scale down. Difficult decision but time is here to face reality at the current price of magazines.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2020 @ 23:02:16 pm
Harv
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 367
Joined: 23 Oct 2008
Experience: 22 years

Dumped all my Wegsleep, Go, Getaway and Country Life magazines at the library. Noticed they were snapped up pretty quickly so feel good that some keen camper has some new treasures to pursue, even if the tariffs etc. are a bit outdated. Spread the love bru!

Soet wees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2020 @ 07:51:42 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ja....met sommige tydskrifte raak dit n duur hobby. Die een was laasmaand R85 gewees. Ek lees heelwat mense kla oor die prys.....hulle gaan blykbaar die prys weer afbring. Vir my is Kamp en Karavaan heel billik geprys....Ek betaal tans R320 afgelwer by die huis vir 12 kopië.....dit werk minder as R27 / eksemplaar uit. Dis meer n tydskrif se prys, R85 raak al aan n boek se prys.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2020 @ 07:59:58 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Koop dit ook die laaste 5 maande nie meer nie.

Het besluit ek skryf my eie weg sleep deur net te gaan kamp.  Sal weer opvang na die inperking.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2020 @ 15:44:47 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het vandag n weg gekry by Pick &Pay. Darm het hy 130 bladsye.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2020 @ 15:53:59 pm
Harv
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 367
Joined: 23 Oct 2008
Experience: 22 years

Het dit sigarette en 'n bottel branners ingesliuit? Baie bladsye om iets binne weg te steek....Lol!

Soet wees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2020 @ 20:01:39 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1512
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Vandat ek teen R 99 per maand elke dag se Afrikaanse koerante, (Maroela Media uitgesluit)  insluitende die Rapport op Sondag, die Huisgenoot, Sarie, Kuier, Tuis, Landbou Weekblad, Weg, Ry en Sleep, Finweek en nog twee ander tydskrifte op ons selfone, rekenaars en tablette kon lees kan ek nie verstaan hoedat mense deur hulle nekke wil betaal vir gedrukte weergawes nie. Aanvanklik het my vrou teë gestribbel teen die tegnologie, maar het gou besef dit is die toekoms. (ons is albei in die sewentigs)

Ek stel voor diegene wat teen elektroniese leesstof gekant is begin solank oefen om sonder harde kopieë oor die weg te kom, want die uitgewers kan nie meer die mas opkom met die hoë kostes van gedrukte weergawes nie. Selfs die geliefde Rooi Rose het onlangs in die finansiële put geduik.

Ek moet erken, ek kan nie sonder die "Knock & Drop" voorstedelike koerantjie klaarkom nie. Daar sonder sou ek niks gehad het om my werksbank te beskerm wanneer ek goeters spuitverf nie.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2020 @ 17:56:26 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Een van die dae gaan jy ook betaal vir niks, Sarie gaan ook af.

Ek was ook op Maroela.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2020 @ 19:42:45 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 866
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

ek laai my ou tydskrifte by die ouetehuis naby my af dan het die mense daar ook die plesier van hulle

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2020 @ 06:31:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Het n video clip gekry waar die redakteur van "News 24" bietjie uitgelig word omdat hy alle wit mense wat nie weet wie George Floyd is nie uit kryt as "DEEL van die Probleem"

 

Darem erg as 'n ou in so pos sulke stellings maak nè...............

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za