English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 237
Total Replies: 248 881
Total Views: 83 115 320
topics: 11 387
replies: 136 605
views: 39 268 103
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Laai van foto's op forum

replies: 31
views: 328
10 May 2020 @ 18:32:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16897
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sien daar is klompie lede wat sukkel om fotos te laai op die forum. Daar is lyk my verskillende maniere, maar dis hoe ek dit doen vanaf my selfoon....Samsung 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2020 @ 18:34:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16897
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Click op "Add a new photo gallery (optional)" icon

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2020 @ 18:37:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16897
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dan kom hierdie skerm op en ek click op daai wit blok wat sê "untitled album"

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2020 @ 18:39:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16897
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dan tik mens die naam in wat jy jou album wil norm. In hierdie geval het ek "Test" ingetik

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2020 @ 18:41:20 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16897
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dan druk ek op daai groen icon wat sê "+ add files"

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2020 @ 18:44:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16897
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dan druk ek op daai blou icon regs onder in die hoek wat sê "Files"

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2020 @ 18:48:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16897
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dan kom die skerm op wat ek fotos vanaf kan kies. In hierdie geval is dit al my screen shots. As jy ander foto's wil kies, druk op die "v" pyltjie langs die woord "Screen..." bo aan bladsy 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2020 @ 18:52:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16897
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sodra ek die "v" pyltjie gedruk het, kom hierdie skerm op.

Dan druk ek op die woord "Images"

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2020 @ 18:58:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16897
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sodra ek op die woord "images" gedruk het, kom hierdie skerm op. Dit toon al die verskillende plekke waar jou fotos is. As jy self geneem het...click op "camera ". As dit n WhatsApp foto is wat jy wil plaas....click op "WhatsApp ". Ensovoorts. In my geval druk ek nou op "screen shots" 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2020 @ 19:02:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16897
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dan kom die skerm op met al jou fotos. Click op die foto wat jy wil laai....hy sal begin laai.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2020 @ 19:07:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16897
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hy sal so wys as hy klaar gelaai is. Gewone fotos hoef jy nie kleiner te maak nie....stelsel doen dit self, neem net bietjie langer....daar sal n aanwysing wees hoever hy gelaai het...% gewys. As hy soos hierbo wys is hy klaar gelaai.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2020 @ 19:09:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16897
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dan kan jy nog boodskap bytik as jy wil....en druk op die "Post reply" icon soos jy normaalweg antwoord en foto behoort daar te wees.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2020 @ 19:15:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16897
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sou jy meer as een foto wou laai, druk net elke keer weer op die "Add files " icon en volg stappe.

Of  jy kan jou vinger vir so 2 sekondes op die 1ste foto plaas....dan sal jy sien hy maak n regmerkie op foto en jy kan op meer fotos click wat jy wil plaas....hy sal heelbo wys hoeveel fotos gekies is. Soos op voorbeeld hieronder het ek 3x fotos gekies

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2020 @ 07:52:04 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9408
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Tans het jy 11 stappe verduidelik, is dit regtig nodig vir so lang proses.

Ek het nog altyd gesê dis die swakste forum vir die laai van fotos.

Twee of drie stappe sou aanvaarbaar wees.

Dankie Geert, maar dis regtig te lank.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2020 @ 07:55:56 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9408
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Jammer die ding spring ook nog, dis 12 stappe.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2020 @ 10:53:28 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Dankie ek self baieee lanklaas fotos gelaai sal bietjie afstof en probeer

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2020 @ 11:23:06 am
Dolrik
Silver Member
81% Profile Strength
Posts: 90
Joined: 02 Apr 2016
Experience: 35 years

Waar is Admin, hoekom geen kommentaar, of is hulle te lui of te dom om die proses te verbeter. Ek kamp redelik baie maar sal nooit my stories hier aflaai nie want dit is 'n te lang proses. Waar kom "Verbruikers vriendelik" in. Beslis nie hier nie.

Byvoorbeeld: Hoekom kan ek nie my reise op 'n "Word dokument" elke dag skryf en dan een keer 'n week of 'n maand aflaai na hierdie forum ????????

En toe is ek seker in die ... oor my kommentaar of dalk skrik iemand, al is dit net wakker.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2020 @ 11:36:41 am
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 388
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Geert you explained the process much better than i did. Think you must be of the generation that grew up with cell phones or you are tuned into high tech.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2020 @ 18:06:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16897
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Tans het jy 11 stappe verduidelik, is dit regtig nodig vir so lang proses.

Ek het nog altyd gesê dis die swakste forum vir die laai van fotos.

Twee of drie stappe sou aanvaarbaar wees.

Dankie Geert, maar dis regtig te lank.

 

Al rede wat ek kan dink is om n album te skep is, om jou die geleentheid te gee om meer as 1x foto per terugvoering te plaas. Op facebook is dit baie makliker om n foto te plaas as jy op iemand se plasing antwoord, maar is dan beperk tot 1x foto per terugvoering. Ek dink lede soos Hendrick {HM} gebruik n ander manier om te laai.....weet nie of sy manier makliker/vinniger is nie.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2020 @ 18:11:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16897
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Al rede wat ek kan dink is om n album te skep is, om jou die geleentheid te gee om meer as 1x foto per terugvoering te plaas. Op facebook is dit baie makliker om n foto te plaas as jy op iemand se plasing antwoord, maar is dan beperk tot 1x foto per terugvoering. Ek dink lede soos Hendrick {HM} gebruik n ander manier om te laai.....weet nie of sy manier makliker/vinniger is nie.

Wat lekker van Hendrick {HM} se manier is, is wanneer jy iemand se boodskap aanhaal, hy die fotos ook saam aanhaal met beskrywing. Met my manier word slegs die bewoording aangehaal, maar die foto bly agter

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2020 @ 15:44:45 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5804
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Tans het jy 11 stappe verduidelik, is dit regtig nodig vir so lang proses.

Ek het nog altyd gesê dis die swakste forum vir die laai van fotos.

Twee of drie stappe sou aanvaarbaar wees.

Dankie Geert, maar dis regtig te lank.

 

Ek stem.  As jy op daai "Insert image" klik moet hy jou na jou hardeskyf toe vat waar jy dan net op 'n foto kan klik.  Dit is hoe dit anderkant die draad werk.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2020 @ 18:20:50 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 387
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Hello Geert,  Thanks for your detailed guidance, I work from a laptop and have the same sequence up to your screen shot 5 at which stage I select a picture from the picture file in windows. 

I then automatically move to your screen shot 11,  but the picture does not upload, the little wheels just keep on turning and turning and turning but there is no upload.

Thanks again

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2020 @ 19:17:52 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4296
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Have you tried uploading another photo? Could be there is a problem with the one you are trying to upload.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2020 @ 23:11:22 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

This is the method I use:

LINK

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2020 @ 15:05:57 pm
RichardJ
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 316
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

From pc, I easily uploaded a new gallery. Created a new gallery, clicked add files, double clicked on pic....it loaded, clicked add more etc then "Post reply.

20 photos in first gallery.

then loaded second gallery twice and it will not attach to the thread!?

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2020 @ 17:12:06 pm
Dolrik
Silver Member
81% Profile Strength
Posts: 90
Joined: 02 Apr 2016
Experience: 35 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2020 @ 15:39:00 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9408
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Gedink met almal wat so moun sou admi al iets gedoen het.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2020 @ 21:08:54 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 570
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Why can’t one not just “drag and drop” a photo into the text area?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2020 @ 16:52:38 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2173
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ek weet ek is n voorheen benadeelde met hierdie tegnologie maar ek het die laai van fotos finaal opgegee. Ek sou so graag wou om beter te verduidelik maar dit bly maar bokant my vuurmaakplek.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2020 @ 20:52:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16897
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Miskien moet moet weer vir Brian van caravanparks.com vra of hy kan help

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2020 @ 18:04:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16897
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Deesdae sukkel ek vreeslik met fotos laai....fotos laai net onder galleries,  maar nie by topic nie? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2020 @ 18:17:47 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 205
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Ek het ook probeer en na ‘n gesukkel maar gelos 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za