English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 299
Total Replies: 250 289
Total Views: 83 149 775
topics: 11 425
replies: 137 567
views: 39 289 035
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Paas naweek 2020

replies: 28
views: 506
06 Apr 2020 @ 12:02:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Noudat my Weesgerus naweek gekanseleer is, het ek goed gedink om miskien so n nag of wat in my wa deur te bring....net om daai ontrekkings sintome vir kampeer te stimuleer. Iemand anders ook sulke idees? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 14:44:20 pm
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 313
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 14 years

Het fotos gesien van iemand wat in sy agterplaas kamp met 'n boswa. Ons het die eerste nag nadat ons die wa gekoop het so gemaak, maar twyfel of ek dit weer sal doen. Daar is te min spasie om die wa.

 

Ek verstaan egter die behoefte...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 14:59:44 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4422
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Sou dit graag wou doen maar dit is net te ongemaklik in ons klein erf. Grasperk te skuins.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 15:08:25 pm
LEEN
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 121
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Te veel moeite om 2 karre uit te trek om by boswa uit te kom en nou - nou is lockdown dalk verby en dan bly ek alleen agter om op te ruim en gras te sny !    

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 15:28:46 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Die reen pla ook nou so bietjie. Voel Lus en slaan my 4 man dome tent in die dubbel garage op.

Moet iets doen die jaar is lank.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 08:12:07 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9551
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sit darm met sons ondergang by my wa met n koue 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 09:07:04 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 558
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

My wa staan en loer vir my vanuit my buurman se erf, dit is waar hy staan weens n gebrek aan spasie in my eie erf oor al die rygoed wat daar staan.

As hy in my eie erf gestaan het sou ek  so kampie oorweeg het.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 09:28:58 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9551
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Daar is nie plek vir TOPS en SPAR in die huis nie, so die wa se yskas is vol vleis onder en koues Bo.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 09:30:59 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9551
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Kamp vir Paasnaweek en die week daarna gekanselleer.

Lekker by die huis.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 10:44:51 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years

Sou more oggend wildtuin toe gery het vie 10 dae oorweeg dit baie sterk om in my driveway saterdag en sondag te kamp sal laat weet 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 11:39:46 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 779
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Noudat my Weesgerus naweek gekanseleer is, het ek goed gedink om miskien so n nag of wat in my wa deur te bring....net om daai ontrekkings sintome vir kampeer te stimuleer. Iemand anders ook sulke idees? 

Wel, die ablusie blok is naby en lyk ietwat bekend.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 12:01:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wel, die ablusie blok is naby en lyk ietwat bekend.

Hahaha. Al probleem is.....ek moet self die staanplek se gras snylaughing

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 12:01:50 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4422
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Sou more oggend wildtuin toe gery het vie 10 dae oorweeg dit baie sterk om in my driveway saterdag en sondag te kamp sal laat weet 

En in die oggend en aand gaan jy vir n game drive op die net met Wild Earth.😀

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 13:30:30 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 407
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 33 years

Did come to mind to pitch a tent on the patio facing the pool while enjoying the pickled fish my wife is busy with right now. Then on Sunday have a lekker braai with the grand children.

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 12:15:33 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4656
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Ek ly ook aan kamp ontrekings simptome

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 17:01:45 pm
kleinman
Silver Member
48% Profile Strength
Posts: 78
Joined: 27 Nov 2017

Ons se Paasnaweek ook na regs geskuif in Sutherland... Sherpa al gereed om te haak...kyk maar kampfotos op die laptop as die koors te erg raak ..🌝

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 10:37:00 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sit nou en dink....ek sou nou vanoggend 11am gehaak het vir Weesgeruscry. As die weer saamspeel gaan ek môre so bietjie "kamp"......hierdie keer hoef ek nie te haak nie, ek ry sommer met die movers na die staanpleklaughing

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 12:05:47 pm
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 418
Joined: 28 Feb 2018

I Googled my symptoms, it is serous I need to go camping 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2020 @ 10:53:55 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9551
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ons sou donderdag gery het en eers die 17 Apr terug gekom het.

Dag twee by die huis van kamp.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2020 @ 18:12:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

....en so breek die paasnaweek kamp aan! 

#lockdowncamp2020

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2020 @ 19:02:49 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3314
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Die kampgevoel is daar. As daar klein kinders was, sou hulle dit baie geniet het en dit as 'n avontuur gesien het.  Tieners is 'n ander saak.  Hulle sou Pa en Ma as kinderagtig beskryf het, dink ek.  Ek glo egter as jy die vermoë om soos 'n kind iets te geniet verloor het, dan is jy oor die muur.  Welgedaan Geert!

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 06:55:50 am
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 573
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

Geert, dit lyk nou sommer heel lekker.

Ai, kry ek nou ook sommer daai gevoel om maag van onttrekking simtome....cry sal maar in my wa gaan klim net om daai reuk te kry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 07:45:01 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Was regtigwaar n baie gesellige aand gewees. Lekker gebraai en ge-eet by karavaan en lekker saam gekuier.

Het selfs laasnag in die karavaan oornag. Het vanoggend agtergekom dat ons matras in die huis vervang moet word, want vanoggend is die 1ste keer in meer as 10dae wat ek nie met n seer rug opgestaan het nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 12:16:56 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4422
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Lyk so lekker Geert. 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 08:18:58 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ons het so lekker gekuier Saterdag dat ons sommer vir nog n ekstra dag "gekamp" het. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 21:51:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ons het so lekker gekuier Saterdag dat ons sommer vir nog n ekstra dag "gekamp" het. 

"Kamp" nou opgeslaan, maar moet sê ons het dit baie geniet...kan dit aanbeveel. Hopenlik kan ons volgende paasnaweek weer by n oord inboek

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2020 @ 09:57:05 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 418
Joined: 28 Feb 2018

Geeert, do not forget the rating score 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2020 @ 19:20:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geeert, do not forget the rating score 

Netnou kry ek raas as ek sê ablusies was nie op standaard nie.....lol😂

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2020 @ 09:47:21 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 958
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Netnou kry ek raas as ek sê ablusies was nie op standaard nie.....lol😂

Nee, of dalk 'n joppie na die afsondering om verbeterings te doen.undecided

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za