English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 299
Total Replies: 250 291
Total Views: 83 149 867
topics: 11 425
replies: 137 567
views: 39 289 075
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

17 April?

replies: 53
views: 1678
page 1 of 2
05 Apr 2020 @ 10:42:26 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3314
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Gaan die inperking op 16 april eindig?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2020 @ 11:05:19 am
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 752
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

voorloopig is dit Middernag 16 April

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2020 @ 11:33:51 am
Harv
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 344
Joined: 23 Oct 2008
Experience: 22 years

Not on your nellie. 2-4 months minimum I reckon.

Soet wees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2020 @ 11:55:31 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek dink die groot vraag is....gaan die ekonomie aan die gang gehou kan word. Wat sou die redes wees vir regering om daagliks al hoe meer permitte uit te reik. Gister mog die taxis al 70% laai....spaza's almal weer funksioneel. Regering kan nie vir hulle sorg nie, so dis seker maar beter om hulle te laat werk sodat hulle vir hul self kan sorg. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2020 @ 12:01:20 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sou alles weer terugkeer na normaal op die 17de.....was lockdown nie dan maar n "waste" gewees nie? Daar gaan vir seker nog baie siekes tussen ons wees en ons gaan die hele episode net weer van vooraf begin

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2020 @ 12:41:57 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Wat ook al gebeur sal gebeur.met hierdie ding het die wereld tot stilstand last kom, verniet ? Nee.

Vir die wat nog nie besef dat hierdie tyd in plek gesit is vir afsondering om nader aan God te beweeg gaan moet wakker skrik. Die "Virus" is n by saak. Groter dinge is nou belangrik. 

As jy Jesus bely as jou verlosser en saligmaker is jy gered. Wat vrees jy dan ? Al waar vrees dan intree is wanneer jy twyfel in jou geloof. 

Wat sal gebeur sal gebeur. Wereld kan in duie stort, ekonomiee sal in duie stort. Maar God se mense sal Bly staan soos n hoeksteen wat geen mense mag, geen duiwel, geen demoniese instansie sal kan skuif. Hierdie magte sal smekend op hul kniee vir genade smeek want die woord se elke knieg sal buig en dit sluit hulle in maar sal opland waar God hulle will he. 

So laat hulle die inperking stop of verleng, maak nie saak want God se hand is oor sy kinders en hulle sal altyd bly staan. 

Meeste het lank genoeg geleef met n houding van sien is glo.

Nou is die tyd om te leer hoe om te "glo" om te kan sien. Geloof, gebed, die woord en vertroue in God is al wat ons hier sterker gaan deur trek.

God seen julle.

 

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
4
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2020 @ 13:27:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wat ook al gebeur sal gebeur.met hierdie ding het die wereld tot stilstand last kom, verniet ? Nee.

Vir die wat nog nie besef dat hierdie tyd in plek gesit is vir afsondering om nader aan God te beweeg gaan moet wakker skrik. Die "Virus" is n by saak. Groter dinge is nou belangrik. 

As jy Jesus bely as jou verlosser en saligmaker is jy gered. Wat vrees jy dan ? Al waar vrees dan intree is wanneer jy twyfel in jou geloof. 

Wat sal gebeur sal gebeur. Wereld kan in duie stort, ekonomiee sal in duie stort. Maar God se mense sal Bly staan soos n hoeksteen wat geen mense mag, geen duiwel, geen demoniese instansie sal kan skuif. Hierdie magte sal smekend op hul kniee vir genade smeek want die woord se elke knieg sal buig en dit sluit hulle in maar sal opland waar God hulle will he. 

So laat hulle die inperking stop of verleng, maak nie saak want God se hand is oor sy kinders en hulle sal altyd bly staan. 

Meeste het lank genoeg geleef met n houding van sien is glo.

Nou is die tyd om te leer hoe om te "glo" om te kan sien. Geloof, gebed, die woord en vertroue in God is al wat ons hier sterker gaan deur trek.

God seen julle.

 

AmenπŸ™πŸ™πŸ™

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2020 @ 14:50:39 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Stem 100% saam Bakoor!!

Ek glo lockdown sal op 17 April oor wees.

Die vraag is gevra "gaan alles weer dieselfde wees" 

NEE

Ek glo die KERK (dis nou alle kerke) gaan die GROOTSTE geskud wors. Ek glo dat God hierdie tyd gebruik om SY Kerk reg te ruk.

God se Kerk het verval om die mensdom te plesier. Pas maar net aan om Die Mens gelukkig te hou.

Slegs n paar voorbeelde:

Profete wat dooies "opwek"

Profete wat jou finansieel "bless" op FB maar jy moet dit 7 keer share

Priesters profete ens wat in Super Luukse voertuie ry en in stralers rond vlieg?

Sekere kerke/priesters wat kinders molesteer en so kan ons aangaan.

Kyk op FB en ander sosiale media hoeveel mense vra wanneer gaan die Drankwinkels oopmaak....

Maar hoeveel vra wanneer maak die Kerk oop.

Sorry, maar ek glo God het n Plan en dit gaan begin by Sy Kerk

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2020 @ 19:48:02 pm
LEEN
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 121
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Net EEN wat ons hieruit kan verlos is verseker.  Ekself het geen worries nie het geen skuld, het n man en dogter wat van die huis afwerk met vol salarisse,  ons is op die rand van aftrede finansies was in plek maar vandag voel ek hoe die swart hond op my rug klim want wat van more.  Wat van familie bure kennisse my huishulp my tuinhulp die bosslaper die vreemde ou in die straat - niks is meer soos dit was nie gister se geldwaarde het vandag geen waarde hoe gn ons almal kan help en bystaan.  GLO NET HY SAL WEET EN HELP SOOS ALTYD.   

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 07:18:24 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9552
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sal maar moet wag en sien, verstaan die President praat vannaand oor als wat in Papport was gister.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 07:20:36 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9552
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Net EEN wat ons hieruit kan verlos is verseker.  Ekself het geen worries nie het geen skuld, het n man en dogter wat van die huis afwerk met vol salarisse,  ons is op die rand van aftrede finansies was in plek maar vandag voel ek hoe die swart hond op my rug klim want wat van more.  Wat van familie bure kennisse my huishulp my tuinhulp die bosslaper die vreemde ou in die straat - niks is meer soos dit was nie gister se geldwaarde het vandag geen waarde hoe gn ons almal kan help en bystaan.  GLO NET HY SAL WEET EN HELP SOOS ALTYD.   

Darm is ons ook geseënd wat dit betref.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 11:15:31 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Mooi gestel  HANNES   en  JOHN  

Die woord  van GOD sal ALTYD bly staan.. Dis onvernietigbaar ... staan duidelik geskryf in Johannes 1 vers 1..  GOD  is die woord.  

Wat die kerk aanbetref  sal die hoofde self moet pa staan vir die verkeerd..  want die mens sal vir hulle predikers aanstel om vir hulle te se wat hulle wil hoor...  en dis presies wat nou gebeur.  

Dis soos die demokrasie van die dag..  elkeen het n uitspraak om te se en te doen wat hy wil.  In die ware Christen se lewe is die enigste demokrasie om te doen wat GOD wil he jy  MOET doen, nie jou eie wil nie. HY is die enigste KONING.

AL SOU DIE VYEBOOM NIE BOT NIE.........   NOGTANS SAL EK JUIG IN GOD.

Al sou die winkels op die 17de weer opereer,  staan vas.  In die ware Christen se lewe sal HY altyd vir jou sorg. 

HY is in beheer..  

In al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur HOM wat vir ons lief het.  Rom. 8 :  37

I love camping all year round
👍
2
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 14:34:37 pm
LEEN
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 121
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Cyril het gese lockdown tot 16 April hy het nie gese 2020 nie !      Ons nodig dalk n ou  bietjie humor.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 14:40:13 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3314
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Miskien moes hy net gesê het die sewentiende en die maand uitgelaat het.surprised

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 14:50:20 pm
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 313
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 14 years

Ek twyfel sterk of dit die 16de April gaan eindig. Hulle begin nou eers met "random testing" wat waarskynlik die syfers gaan opstoot. 21 dae is bietjie optimisties, sou ek reken.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 14:54:28 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4422
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ek lees verskeie oorsee lande het hul grendeltydperk verleng. Daar word gese die ware omvang van die verspreiding in SA is nog nie bekend nie. Te min toetse en heelwat uitstaande resultate. Sodra dit opgeskerp is sal die prent verander.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 15:30:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

SA is daagliks besig om wette by te las ten opsigte van situasie. Maar dit wat reeds daar is, kan hulle nie eers onder beheer hou nie. Wat help al die wette as dit net op skrif bly?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 15:47:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek hou van elkeen se idees...πŸ€”

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
06 Apr 2020 @ 15:48:59 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5805
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Die bron het nogals baie info.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 17:17:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek dink n groot probleem wat ons in die toekoms al hoe meer gaan sien is winkels wat geplunder word. Soos nou weer daai Meat market in die Kaap.....mense loop met karkaste oor die skouers daar uit....sleep die kisvrieskas agter hulle aan. Polisie kyk hulpeloos toe, want het nie potensiaal om daai massas te kan beheer nie. Dis hoekom baie mense "panic buying" gaan doen het.....hulle het dit voorspel

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 18:01:22 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2018
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Terug by Fred se oorspronlike vraag, naamlik "Gaan die inperking op 16 April eindig ?"

My opinie :-

  • Gebeure in die res van die wêreld het bewys 'n epidemie van hierdie omvang kan onmoontlik binne 21 dae gestuit word
  • Suid-Afrika se grootste infeksie-probleem moet nog ontplof  -  binne die informele nedersettings waar sosiale afstanddoening feitlik onmoontlik is en waar toetsing nou eers begin
  • Hongersnood en 'n gebrek aan inkomste veroorsaak deur die inperking gaan nog groot ellende tot gevolg hê
  • Die ekonomiese afgrond wat vir Suid-Afrika voorlê as die huidige inperking netso verleng sou word, sal deur die Regering inag geneem moet word
  • Dus, my raaiskoot :-
    • Die inperking gaan vir nog 7 dae in sy huidige vorm verleng word om 'n maand se inperking tot gevolg te hê
    • Die vorm van inperking gaan aansienlik gewysig word om die ekonomie weer aan die gang te kry, maar dit sal beslis verleng word
    • Sosiale-afstanddoening van 1 meter tussen mense sal van krag bly
    • Die dra van maskers sal opgeskerp word
    • Die skole en ander studie-inrigtings sal weer open, maar alle kontak bedrywighede soos sport sal verbode wees
    • Die Junie/Julie skoolvakansie gaan aansienlik ingekort word
    • Vlugte en ander vorme van beweging na en van die buiteland sal verbode bly
    • Byeenkomste van 100 of meer mense sal verbode bly
    • Kerkdienste sal verbode bly
    • Restourante en wegneem-ete plekke sal weer geopen word

Onthou, dis maar sommer my raaiskoot.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 19:12:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Skole gaan moeilik social distancing kan handhaaf....te veel kinders vir die klein klasse.  Baie skole se sale en perseel word tans gebruik om haweloses te huisves.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 20:42:47 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1188
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Vriende, los asseblief julle geloofsoortuigings van die Forum af.   Die video oor die karkasse wat skynbaar gesteel word, is ou nuus en volgens die mark agent is dit alles betaal voordat dit uit die waentjie gelig is.  Moet ook nie Amerika se Massmart fotos hier plaas nie en dit laat lyk of dit in Suid-Afrika gebeur nie. 

Ek dink ADMIN moet julle 'n slaggie in die bek ruk sodat julle die twak kan stop.   As julle fopnuus versprei of verkondig is ADMIN in die moeilikheid.

 

👍
0
💔
3
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 21:37:50 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 391
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Theo, I tend to agree with you, I like the other topic about camping in the back yard over Easter Weekend, although I will have to stick to a bit of outdoor cooking, our complex type garden is to small for camping.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 23:57:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Vriende, los asseblief julle geloofsoortuigings van die Forum af.   Die video oor die karkasse wat skynbaar gesteel word, is ou nuus en volgens die mark agent is dit alles betaal voordat dit uit die waentjie gelig is.  Moet ook nie Amerika se Massmart fotos hier plaas nie en dit laat lyk of dit in Suid-Afrika gebeur nie. 

Ek dink ADMIN moet julle 'n slaggie in die bek ruk sodat julle die twak kan stop.   As julle fopnuus versprei of verkondig is ADMIN in die moeilikheid.

 

Die video wat ek gesien het was daar mense met maskers op wat vir my aanduiding gee dat dit wel hierdie tyd geneem is. 

Die fotos wat ek geplaas het van die mense wat verskillende idees het om hulself te beskerm was meer oulik gewees om te wys hoe oorspronklik mense kan raak. Nerens het ek verwys dat dit hier in SA was nie. Buitendien enige iemand wat al in ons winkels was kan duidelik sien dat daai nie in ons land was nie....absoluut niks om weg te steek nie. En al was dit in ons land gewees....so what. Soos ek gesê het dis vir my meer humoristies om te sien die idees waarmee mense tevoorskyn kom. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
2
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 05:48:00 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

....en ek dink nie dit gaan soseer oor geloofs oortuigings nie. Ons moet besef wie is in beheer. Ons president het juis al op verskeie geleenthede gevra dat ons vir ons Skepper moet bid dat Hy ons kan help deur hierdie pandemie. Daardeur kom ons agter dat ons regering ook besef dat nie die ANC of wie ook al hierdie pandemie kan stop sonder die hulp en genade van Sy helpende hand nie. Waarvoor sal mens dan Hom hier wil uitsluit....die Hoofbron van genesing. Ons het ook n opdrag van ons Skepper gekry om vir ons regering te bid, dat hul die wyse  besluite mag maak en dat Hy hulle daartoe mag help. Is dit nie verwelkomend om te sien dat ons regering God sien as hul hoofbron  van hulp nie? 

Soos John genoem het....God het nie die virus gestuur om ons te straf nie....hy het n plan met ons mense op aarde wat ons nie altyd sal verstaan nie, maar ons kan vertrou dat dit ten goede sal wees want Hy is n God van liefde. Ons hoef nie te vrees nie.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 07:53:01 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3314
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek het dit verwag. Dis waarom Godsdiens en politiek eerder uit die Forum gehou moet word.  Almal het nie dieselfde geloof nie en almal voel nie dieselfde oor die rol van geloof in hierdie krisis nie. Maar almal behoort gemaklik te voel op die Forum.  Ek dink dit sal beter wees as ons ons geloofsoortuigings eerder met mense bespreek as wat dit in ope forums geluk word waar dit dalk kan aanstoot gee.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 08:07:39 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9552
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Wag en sien

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 13:33:08 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1829
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Ek het dit verwag. Dis waarom Godsdiens en politiek eerder uit die Forum gehou moet word.  Almal het nie dieselfde geloof nie en almal voel nie dieselfde oor die rol van geloof in hierdie krisis nie. Maar almal behoort gemaklik te voel op die Forum.  Ek dink dit sal beter wees as ons ons geloofsoortuigings eerder met mense bespreek as wat dit in ope forums geluk word waar dit dalk kan aanstoot gee.

Ek is verseker nie skaam oor my geloof nie, en ek het 'n probleem daarmee as ek my vrymoedigheid ontneem word om openhartig in die openbaar daaroor te praat. Die laaste inligting wat ek bekom het, het aangedui dat ons land oorwegend Christene is. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 13:51:49 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek het dit verwag. Dis waarom Godsdiens en politiek eerder uit die Forum gehou moet word.  Almal het nie dieselfde geloof nie en almal voel nie dieselfde oor die rol van geloof in hierdie krisis nie. Maar almal behoort gemaklik te voel op die Forum.  Ek dink dit sal beter wees as ons ons geloofsoortuigings eerder met mense bespreek as wat dit in ope forums geluk word waar dit dalk kan aanstoot gee.

Matthews 10-32

32“Elkeen wat hom voor die mense openlik vir My uitspreek, vir hom sal Ek My ook openlik uitspreek voor my Vader wat in die hemel is. 33Maar hom wat My voor die mense verloën, sal Ek ook verloën voor my Vader wat in die hemel is.”

Markus 8-38.    38Wie hom dan vir My en my woorde skaam te midde van hierdie ontroue en sondige geslag, vir hom sal die Seun van die mens Hom ook skaam wanneer Hy kom saam met die heilige engele, en beklee is met dieselfde heerlikheid as sy Vader.”

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 14:16:07 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4422
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Die draad gaan of die grendeltydperk op 17 April gaan eindig. Kan ons asseblief terug kom na die onderwerp.

Ek hoor op die plaaslike radiostasie dat Beki Cele alreeds geluide maak dat die tydperk verleng kan word. Die skrif is op die muur.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 14:31:21 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1829
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Matthews 10-32

32“Elkeen wat hom voor die mense openlik vir My uitspreek, vir hom sal Ek My ook openlik uitspreek voor my Vader wat in die hemel is. 33Maar hom wat My voor die mense verloën, sal Ek ook verloën voor my Vader wat in die hemel is.”

Markus 8-38.    38Wie hom dan vir My en my woorde skaam te midde van hierdie ontroue en sondige geslag, vir hom sal die Seun van die mens Hom ook skaam wanneer Hy kom saam met die heilige engele, en beklee is met dieselfde heerlikheid as sy Vader.”

Amen......

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 14:44:20 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die draad gaan of die grendeltydperk op 17 April gaan eindig. Kan ons asseblief terug kom na die onderwerp.

Ek hoor op die plaaslike radiostasie dat Beki Cele alreeds geluide maak dat die tydperk verleng kan word. Die skrif is op die muur.

 

Ek ondersteun sy besluit. Om alles te laat terugkeer na "normaal" en daar is nog nie daadwerklik n "vooruitgang" gewees nie , sou in my oë beteken het dat die 3 weke dan net n mors van tyd was....hierdie virus het hom in ander lande ook al bewys dat dit meer as 3 weke neem om beheerbaar te maak.

Wat my egter stomslaan is hoe die hoeveelheid verkeer optel. Ek bly baie naby aan besige strate en die N1.....laasweek was dit verbasend stil gewees.....jy het fisies elke kar hoor beweeg as daar een was. Tans waar ek hier sit en tik is daar n aaneenlopende gedruis van voertuie......wil amper sê dis hoe ons die hoofweg gewoond is om te hoor. Dan die keuses van besighede wat permitte kry om weer oop te maak......ek kry byvoorbeeld nounet n boodskap van ABC sweets in Centurion wat ook nou n permit gekry het om deure oop te maak....al wat hulle verkoop is sweets.....is dit nou nood? Dis nie vir my reg teenoor ander landsburgers wat hulle salaris en werk moet opgee om saam te werk en sommiges kan maar net aangaan. Soveel moontlik moet saamwerk om hierdie te bestry.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 15:00:32 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4422
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ja. die logika agter wie mag handel dryf en wie nie is verwarrend. Ek is geneig om saam met Lennie te stem dat die grendeltydperk tot 'n maand sal duur.

Moes gister my maand se medikasie gaan haal en die paaie was baie stil. Amper soos 'n Sondag middag. Maar ek was verbaas om te sien die parkering by die dokters en apteek was vol. Gedink ek gaan 'n lang tou by die apteek kry maar almal was by die spreekkamers. Wou nie daar inloer nie. 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 15:01:35 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 349
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Al wat ek weet is dat ons nie agteroor kan sit en wag vir n wonderwerk nie. Dit help nie om net te bid nie, jy moet doen ook. 

Maak nie saak wat die regering se of doen nie. Dis wat elke persoon doen en hoe hy / sy daagliks optree wat die verskil gaan maak.  As jy optree en rond beweeg asof jy die virus het en jy is ernstig dat jy dit nie wil oordra aan jou gelieftes nie, dan sal die ding baie vinniger onder beheer gebring kan word.

  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 15:32:45 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Wat Vir my baie kommer wekkend is ek praat met die mense by pick a pay , clicks wat op die kasiere werk deur te vra waar is hulle maskers en gloves. Hulle reken die virus is Sommer n klomp twak

Nou die is mense wat in taxis werk toe kom, die produkte met hul hande hanteer voor ons dit hanteer. Daar is geen bewyse sover hoe lank die virus op ander oppervlakte skadelik is, bv Al jou kruideniersware se verpakking. Ons dra dit huis toe

Maar mense loop steeds rond sonder beskerming

Ek se weer net ons Hemelse Vader, en ons kniee wat buig Kan n stop op hierdie ding sit.

Mense begin klaar mak raak. Is ons nou in die stilte voor die storm tydperk πŸ›

 

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 12:13:18 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4656
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Ek dink tydperk gaan met nog 21 dae verleng word

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 13:35:44 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3314
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Baie moontlik is jy reg.  Dit kan selfs heelwat langer wees.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 20:42:19 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2018
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Ek staan nog by my aanvanklike gevoel dat die huidige inperking met nog 7 dae verleng gaan word en daarna die instelling van 'n nuwe inperking met heelwat aanpassings en toegewings om dit meer leefbaar te maak asook om die ekonomie weer stadig aan die gang te kry.

Ek was vandag by Clicks om voorskrif medisyne te kry met my maker oor my neus en mond.  By die voorsrif-toonbank is voor elke "stasie" 'n kennisgewing opgeplak dat volgens die Wêreld Gesondheid Organisasie is die dra van makers deur die publiek onnodig.  Dis hierdie tipe verwarrende uitsprake wat ek hoop die nuwe inperking die nek sal inslaan.

In die stad Wuhan in China begin hulle ook die inperking effens verlig,  maar nou word almal buite hulle huise verplig om maskers te dra.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 21:11:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek was verbaas om te sien dat by die supermark waar ek onlangs was, nie een van die werkers of bestuur enige maskers of handskoene dra nie. Die garage naby ons het so n perspex screen tussen die klient en kassier opgesit....so jy werk onder deur n opening van omtrent 30cm. Dit werk baie goed, want om vir n kassier heeldag n masker te dra kan rof raak. Die skerm is n goedkoop en perfekte oplossing.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 22:30:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

My skatting is dat hulle lockdown gaan verleng met 2 weke tot begin Mei. Laaste week van April het net 3 werksdae in....so hulle kan in daai tydperk 9dae se lockdown instel en in werklikheid net 3dae se besigheidsdae verloor

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 07:37:20 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 958
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Die privaat besighede kry baie swaar.

Ek praat met een van my vriende wat 'n bande besigheid het. Hy het al sy werkers tot met die einde van Mrt betaal, maar sê hy weet nie wat hy einde April gaan maak nie. Hy het meer as 20 mense vir wie hy moet betaal. Die huur van sy een perseel is R120 000 pm.

Sy een klient, BMW het hom ook laat weet dat hulle eers na lockdown, die daaropvolgende maand sal betaal. Ons praat van so R250 000 waarvoor hy sal moet wag vir dienste wat klaar gelewer is.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 09:04:09 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As ek vanoggend weer luister hoe besig is die paaie en N1, wonder ek of lockdown nie reeds in n mate besig is om opgehef te word nie. Mens kan dit ook sien op die kameras op itraffic se website. Laasweek kon jy so hier en daar n kar sien op hul kameras....nou is dit nie snaaks om sommer 30+ op n slag te sien nie. Twyfel of nood dienste met 30x vermenigvuldig het in een week. Na alle spasas shops weer oop mag wees, sien mens ook weer samedrommings daar. Asblikgrawers is vanoggend meer as normaal hier by ons....het shelters reeds toegemaak of het hulle ontsnap omdat daar nie vir hulle ordentlik gesorg word nie? Ek hoop maar die gerugte van TB inentings help soos hulle van praat, anders sien ek nog baie donker dae vir ons land in die nabye toekoms 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 09:16:59 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2206
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Ons is een van die esensiële diens leweraars wat op bystand is en is al heelwat  uitgeroep. Selfs van Durban na Mtunzini op die N2 na  die noordkus en nie eenkeer is ons mense gestop nie. 

Asblikgrawers by ons ook besig soos normaal en sien selfs huishulp mense in die straat stap. 

Soos maar altyd die geval is slegs mense wat die wet gehoorsaam sien die lockdown as ernstig.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 09:20:47 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3314
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dis dalk net moontlik dat die inperking wel net tot 16 April sal geld.  Soos oral, onder andere hierbo, genoem, is die skade aan die ekonomie en veral aan individue, geweldig, en die regering sal dit moet opweeg teen die mediese oorwegings.  Dit lyk vir my of sommige mense glo die inperking is nodig en so optree dat hulle hulself beskerm, terwyl ander mense hulle nie daaraan steur nie.  As die amptelik inperking wel opgehef word, sal dit waarskynlik nie veel aan die situasie verander nie.  Ek en my vrou, asook ons kinders, soos seker baie ander, besef die gevaar en sal die nodige stappe neem om onsself sover moontlik te beskerm terwyl baie ander mense maar sal voortgaan asof alles normaal is.  As die land te veel verarm, kan chaos en opstande die gevolg wees waar desperate mense dalk op my en jou huise kan toesak om noodsaaklike lewensmiddele te bekom. Desperaat honger mense het die keuse om te sterf of op watter manier ookal, die nodige te bekom. Die regering besef dit sekerlik en sal dit beslis oorweeg in sy verdere besluite.

Terloops, ek verneem in Swede gehoorsaam mense baie getrou die inperkingsmaatreëls maar skole en universiteite is steeds oop.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 21:41:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

My skatting is dat hulle lockdown gaan verleng met 2 weke tot begin Mei. Laaste week van April het net 3 werksdae in....so hulle kan in daai tydperk 9dae se lockdown instel en in werklikheid net 3dae se besigheidsdae verloor

Hulle het seker my plasing gelees...lolπŸ€”

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 21:51:26 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9552
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hulle het seker my plasing gelees...lolπŸ€”

Nou hoef julle nie meer te wonder nie.

Bly nou by die huis tot 4 Mei.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 22:25:42 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4422
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Sou dit kon maak tot die 16de met die kosvoorraad. Nou sal ek moet winkel toe gaan.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2020 @ 09:14:13 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3314
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Mense is vinnig met grappies uitdink.  Binne seker 'n uur na die aankondiging het ons 'n groot aantal nuwe grappies op verskeie whatsapp groepe ontvang.  Mense se vindingrykheid word beslis deur die krisis gestimuleer.  Ek glo die besluit is nie ligtelik geneem nie, maar ons hoop maar dit was die beste, alles inaggenome.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 11:05:58 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 958
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

.....en so het 17 April gekom en gegaan. Dink julle dar kom nog 'n verdere inperking?

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 11:53:47 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

.....en so het 17 April gekom en gegaan. Dink julle dar kom nog 'n verdere inperking?

Ek dink nie so nie.....miskien skole gaan op n manier stadig steselmatig weer begin aan die gang kom. Klink of hulle baie konsentreer op Gr7 en Gr12's. 

Ek dink daar gaan wel aanbeveel word dat werkers wat vanaf die huis af kan werk, dit liewer doen en winkels gaan seker streng social distancing prosedures moet afdwing op kliente. Bejaardes sal seker ook versoek word om so ver moontlik binne te bly....maar ek glo hul doen reeds so vir hulle eie veiligheid

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za