English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 299
Total Replies: 250 291
Total Views: 83 149 875
topics: 11 425
replies: 137 567
views: 39 289 083
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

2020 April Resort Rating Competition

replies: 11
views: 163
01 Apr 2020 @ 14:28:03 pm
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2806
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

2020 April Resort Rating Competition

RATE AND WIN!!

How to enter: Rate a resort that you have been to recently, using the Resort Rating System and stand a chance to win a 2pc Damascus Paring & Utility Knife Set from Snappy Chef!!

Competition ends 30th April 2020

https://www.caravanparks.com/375.Resort-Rating.htm

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 15:13:54 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9552
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dink die een wat mooi still by die huis gebly het moet dit kry.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 20:23:37 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 78
Joined: 18 Sep 2019

Chuck ek het gedink ek moet een instuur waar ek die reen water van die swembad seil afvee. Maar ek so bang ek loop met die prys weg. So maar eerder die ander manne kanswink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 22:06:23 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Dalk as ons n goeie rating op ons eie huis doen sal ons hidden short cummings identifiseer en vir ons self weer werk skep.

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2020 @ 07:32:09 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dink die een wat mooi still by die huis gebly het moet dit kry.

 

Hahaha.....dink ook so😅

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2020 @ 09:43:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit is nou 'n gelukkie vir die forum lede wat lockdown in 'n oord iewers in SA geniet.

Julle dubbele lucky kamp varke...................................... laughinglaughinglaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2020 @ 13:07:50 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1191
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

@Admin 

Na ons toer het ek 'n hele paar oorde om oor verslag te lewer, maar hulle "bestaan" nie op die Forum nie. Hoe gemaak? Laat weet asseblief?

Dankie 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2020 @ 19:19:03 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 391
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Great opportunity for the full timers who are suffering as a result of the "Lockdown " at some beautiful caravan park on the best possible site with a fantastic view and hour upon hour of blissful peace, and the melodies of nature all around. Poor Saps, to do some resort rating and walk away with a fabulous prize.

Oooooo, how I pity them !!!!!!!!!!

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2020 @ 13:06:55 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

@Admin 

Na ons toer het ek 'n hele paar oorde om oor verslag te lewer, maar hulle "bestaan" nie op die Forum nie. Hoe gemaak? Laat weet asseblief?

Dankie 

 

Nico....ek het ook al gehad. Ek het toe net n website link of facebook blad link na hulle gestuur en hulle het gelaai.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 15:52:43 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1191
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Dankie Geert ....

1. Hierdie kampe (kampies) het nie almal toegang tot webwerwe nie (sal moet soek daarvoor indien wel- Meerkat Manor het byvoorbeeld net 1 ... een! ... staanplek maar al te pragtig!)

2. HOE stuur ek dit na Admin toe? As ek na die webwerf self kyk, bring dit my eenvoudig net terug na hierdie forum toe. Het jy 'n ander kontakpunt of e-pos? 

3. Kan nie verstaan dat die "kwaai tannie" wat so skerp is om onenigheid op die forum raak te sien, so traag is om te help nie .........

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 16:03:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie Geert ....

1. Hierdie kampe (kampies) het nie almal toegang tot webwerwe nie (sal moet soek daarvoor indien wel- Meerkat Manor het byvoorbeeld net 1 ... een! ... staanplek maar al te pragtig!)

2. HOE stuur ek dit na Admin toe? As ek na die webwerf self kyk, bring dit my eenvoudig net terug na hierdie forum toe. Het jy 'n ander kontakpunt of e-pos? 

3. Kan nie verstaan dat die "kwaai tannie" wat so skerp is om onenigheid op die forum raak te sien, so traag is om te help nie .........

 

 

 

Nico. Gaan in by "My Dashboard" en dan scroll jy af met die menu. Amper heel onder gaan jy n afdeling kry "ADMIN Quick Contact"

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 09:18:12 am
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2806
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

Hi Nico,

As jy nie reg kom met die "Quick Admin" nie kan jy ons direk email op "updates@vserve.co.za".

Lekker dag vir almal.

Groete Brian

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za