English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 299
Total Replies: 250 291
Total Views: 83 149 851
topics: 11 425
replies: 137 567
views: 39 289 065
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Caravan conversation

replies: 19
views: 634
31 Mar 2020 @ 19:57:06 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek ondervind n paar probleme met my fleetline wat ek nou gaan uit sort. Advies gaan baie help.

Ek wil n spare wheel carrier met n bicycle carrier voor die karavaan op sy A frame fit. Spasie is daar nie want die neus kas Kan nie oop en toe en ek verloor die spasie

Dan ook vind ek dat as die neus kas ten volle gelaai word overload ek die tow hitch op die bakkie.

Ook is ek nie tevrede met waar die ingang van die deur is. 

Dan ook Kan jy nie te veel onder die bed laai wat Dan fish tail Hy.

Na n baie Lang studie op die hele ding het ek besluit om die volgende te doen. Ek wil die karavaan afskroef van sy chassis. Dan tel ek die hele ding op en sit die voorkant agter en agterkant voor. Klink snaaks maar Kan gedoen word. Dan is my deur agter waar ek hom will he. Die neuskas is ook agter en ek Kan hom ten volle benut. Die karavaan se agter Kant wat nou voor is gee my genoeg spasie om spare wheel carrier en twee fietse te mount voor op die A frame.

Na ek die plat Kant voor met n aerodinamiese kundige gesels het reken Hy dat die plat Kant voor sal in Werklikheid my 7 persent beter brandstof verbruik gee asgevolg van die wind strome oor die bakkie en weer automaties oor die karavaan rol. Natuurlik moet ek die tail lights refit agter. Dit word gedoen deur n spesialis canopy vervaardiger wat dit reg sal doen.

Hierdie conversion is Al tevore gedoen in Australia met Groot sukses. Beter brandstof verbruik. Baie meer bruikbare spasie om fietse, spaarwiel en nog meer te laai sonder om te overload.

Selfs die spasie onder die bed Kan nou swaarder gelaai word.

Die gate van die ligte wat nou voor is  met word verseel met n kamera en sensor stelsel wat jou karavaan in Lyn hou met jou Kar. 

Enige verdere idees en het iemand al so n conversion oorweeg of selfs al gesien.

 

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 00:25:13 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sjoe John....jy het groot planne! Ek hou draad graag dop vir verwikkelinge. Sterkte

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 00:28:44 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Miskien moet jy hoor by Jurgens of hulle al so iets oorweeg het. Indien nie, hoekom? Hulle het ingenuers wat jou miskien kan info gee op jou besluit. Baie interesante idee wat jy hier beet het

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 06:42:59 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 573
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Jou deur sal agter wees, maar aan die regterkant van jou wa, it dit wat jy wil hê?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 08:08:13 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 779
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Dit klink na `n hengse projek. Hou ingedagte dat die tapyt dalk verwyder moet word.

Ons wa herbou moes ons die tapyt verwyder om by hope skroewe uit tekom wat die vloer en dop aan die chassis vas hou.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 08:24:05 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

So basies kom dit daarop neer dat jy die wa op sy onderstel wil om swaai.  Of eerder die uitleg van die wa wil om draai.  My opinie is dit dalk beter om so wa vanaf Jurgens te bestel.  Dan terug voer rakende die punte wat jy spesifiek noem

  • Stem saam dat die spaarwiel en fiets carrier funksie nou makliker sal werk.  Deur oom bienkie se ou metode te volg sou dit ook nie 'n probleem gewees het nie want die hele bracket vou weg.  Net die gewig is 'n uitdaaging.
  • Deur dit wat jy normaal in die neus te sit kan dit verdeel word tussen die bed spasie en die neus kas.  Dan sal jy nie "fishtail" kry nie.  Hierdie is maar 'n trade off al doen jy die omswaai van die karavaan.
  • Die deur se posisie is debateer baar.  Maak nie saak watter kant van die wa hy is nie.  Naby die Dinette is logiese posisie.
  • Dan as die dak se ontwerp regtig beter gaan werk in die omgedraaide posisie is dit dalk makliker om net die dak om te draai en nie die hele wa op die onderstel nie.

Die hoof idee met jou omswaai beplanning is om die pak spasie tussen neuskas en dit onder die bed beter te benut.  Siende dat jy veselglas werk in reken, sou ek net die agter gedeelte van die karavaan die groote van die bed spasie oop sny en verander dit in 'n groot vraglaai wat van onder die bed uit trek soos op sommige Offroad sleepwaens na agter toe.

Dit gee beter toegang tot die spasie onder die bed.  Baie minder werk en so kan die spaar wiel daar binne gaan,as jy die laai instoot is hy nader aan die as en die spasie op die A-raam word net vir fiets rak gebruik.

Ek het net die omdraai van die karavaan op die onderstel in 'n ovaltrack resies gesien hier in SA.  Dit het nie goed vir die karavaan geeindig nie

laughinglaughinglaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 09:13:55 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3314
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Kyk gerus na die moontlikheid om bloot die disselboom voor te verwyder en weer agter aan te heg.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 09:57:42 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9552
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hoelank gaan dit jou neem on al die modifikasies te doen met hoeveel mense.

Die prys gemeet teenoor die waarde.

Dat jy n plan met n idee het stem ek saam.

Maar gaan dit die moeite werd wees as Om dit eerder vir die fabriek te los en daar jou insette en geld te spandeer.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 10:26:13 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1829
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Ek het (na advies van Bosal wat my hak opgesit het) 'n lang "drop plate" opgesit met twee hakke. Die onderste is die Trapesium hak vir die karavaan en bokant hierdie hak het ek 'n normale hak opgesit vir 'n Thuli "carrier". Hierop sit ons twee bergfietse. Ek pak dan die wa so dat my neuswiel nie meer as 110-120kg weeg nie. Spaarwiel agter in motor en ek gebruik enkele tentsakke op vloer van karavaan om gewig reg te kry. Ons pak die wa sodanig dat ons enige tyd kan stop en in die wa oornag. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
01 Apr 2020 @ 10:28:38 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Manne ek gaan nou my tasse Pak en land uit vlug. Ek het n paar Groot ouens wat my bloed soek en nie happy is met my. Voor ek groet will ek se ek like julle dik stukke so be gentle. Die is die eerste April en ek moes my maaitjies bietjie besig hou met n klomp stront wat ek praat. 

Lekker eerste April vir julle. laat ek hol voor daar nog meer is wat my ore wil afskeur πŸƒ

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 10:35:42 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Jy het my oorspronklik bly gemaak want dit wou blyk dat jy nie meer jou wa gaan verkoop nie....jammer om te hoor dit was nou n grapπŸ™‚

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 10:41:32 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1236
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Manne ek gaan nou my tasse Pak en land uit vlug. Ek het n paar Groot ouens wat my bloed soek en nie happy is met my. Voor ek groet will ek se ek like julle dik stukke so be gentle. Die is die eerste April en ek moes my maaitjies bietjie besig hou met n klomp stront wat ek praat. 

Lekker eerste April vir julle. laat ek hol voor daar nog meer is wat my ore wil afskeur πŸƒ

Ek het nie jou oorspronklike bydrae geassosieer met 1 April nie, maar ek was reg van die begin af oortuig dat jy kan nie ernstig wees nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 10:44:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Manne ek gaan nou my tasse Pak en land uit vlug. Ek het n paar Groot ouens wat my bloed soek en nie happy is met my. Voor ek groet will ek se ek like julle dik stukke so be gentle. Die is die eerste April en ek moes my maaitjies bietjie besig hou met n klomp stront wat ek praat. 

Lekker eerste April vir julle. laat ek hol voor daar nog meer is wat my ore wil afskeur πŸƒ

Dit is voorwaar April fools day, maar jy het die koppe aan die dink gekry.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 10:49:16 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3314
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Jy het on wrtagtie gevang!  Oorspronklikste 1 April grappie in 'n lang tyd.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 12:54:30 pm
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1461
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

laughinglaughinglaughingsealed

Had us all going there. Well done.

I was just going to take a pic of the 'A'frame mounted spare wheel bracket that I removed when I had the rear bracket fitted. A simple structure with a hinge and wing nut to hold it in place.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 14:36:05 pm
Soutman
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 30 Aug 2015
Experience: 5 years

Manne ek gaan nou my tasse Pak en land uit vlug. Ek het n paar Groot ouens wat my bloed soek en nie happy is met my. Voor ek groet will ek se ek like julle dik stukke so be gentle. Die is die eerste April en ek moes my maaitjies bietjie besig hou met n klomp stront wat ek praat. 

Lekker eerste April vir julle. laat ek hol voor daar nog meer is wat my ore wil afskeur πŸƒ

Nice. Well done 

πŸ™

Don't jump over the fence
Use the gate
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 15:35:04 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9552
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Moet nie n poep in hou nie, hy Kan opskiet Na jou brein en Dan kry jy sulke k&k gedagtes....... Mooi John. Lol.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 21:32:34 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Kyk gerus na die moontlikheid om bloot die disselboom voor te verwyder en weer agter aan te heg.

Na al die raad gee ek Fred vol punte want sy raad sal in so n malle projek tog maardie beste gewerk het πŸ†

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2020 @ 18:38:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek dink jy sou hierdie effek gekry het indien jy jou planne sou deurvoer.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
03 Apr 2020 @ 20:02:04 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Jis dis weird. Sommer nou my besluit ge- verander 🀣

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za