English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 299
Total Replies: 250 291
Total Views: 83 149 875
topics: 11 425
replies: 137 567
views: 39 289 083
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Wie onthou nog vir Wynand du Toit

replies: 4
views: 318
29 Mar 2020 @ 17:15:39 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 209
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Omdat ons almal baie tyd op hande het het ek op U Tube ‘n interessante onderhoud gevolg wat gedoen is deur Tales Less Told podcast, soek dit op U Tube.    Baie interessant  gee ‘n mens nuwe perspektief wat regtig gebeur het en hy het ook weer ‘n boek geskryf :  “Judas Goat” oor die gebeurtnisse

Ek wil nie die skakel hier plaas nie omdat dit as politieke lastering gesien kan word

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 19:57:24 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2174
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ek  het beide sy boeke Judas Bok gelees en is tans besig om die spesmagte se boek "Ystervuis uit die see" te lees. Alhoewel ek nou eers halfpad deur die boek is sal ek verbaas wees as sy "sending" nie ook daar bespreek word nie. Sal maar sien en ek lees dit vir wat dit werd is.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2020 @ 08:46:36 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1188
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Piet, dis nie soseer 'n spesmagte boek nie.  Die skrywers is onder meer eks-Vloot en -Spesmagte.    Die DuToit storie is wel daarin. 

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2020 @ 10:42:02 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 958
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Ek  het beide sy boeke Judas Bok gelees en is tans besig om die spesmagte se boek "Ystervuis uit die see" te lees. Alhoewel ek nou eers halfpad deur die boek is sal ek verbaas wees as sy "sending" nie ook daar bespreek word nie. Sal maar sien en ek lees dit vir wat dit werd is.

Ek het vanoggend sy nuutste boek "Kompas" klaar gemaak. Het die boek persoonlik verlede vrydag gaan koop by hom in Grootbrak. Ek het inteendeel al 10 sy publikasies.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2020 @ 10:43:11 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 958
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Ek  het beide sy boeke Judas Bok gelees en is tans besig om die spesmagte se boek "Ystervuis uit die see" te lees. Alhoewel ek nou eers halfpad deur die boek is sal ek verbaas wees as sy "sending" nie ook daar bespreek word nie. Sal maar sien en ek lees dit vir wat dit werd is.

Sy nuutste boek "Kompas" handel ook meestal oor 4 Recce. (Langebaan)

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za