English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 231
Total Replies: 248 722
Total Views: 83 111 366
topics: 11 383
replies: 136 490
views: 39 265 515
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

FORUM - LEDE

replies: 14
views: 1132
26 Mar 2020 @ 16:28:34 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ons is op die drumpel van lock down. In hierdie tyd van isolasie wens ek al die forum lede en hul families geduld, kalmte en gesondheid toe. 

Gebed en familie stilte tye gaan ons deur dra. Nou is die tyd om alle eer aan God te gee ongeag wat die omstandighede is. 

As God met ons is, wie kan teen ons wees. Beste wense vir julle almal, wees veilig. 🛐

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
2
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2020 @ 17:16:29 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2171
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Dankie John vir die mooi woorde. Ek is seker die Groot Meester sal sorg dat geen haar van ons hoof sal afval as dit nie SY wil is nie. Sterkte aan almal en vasbyt!!!!!!!

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2020 @ 20:00:59 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1173
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

John, thank you.  Apart from the panic, the worry, the stress that the situation causes, it gives us all the chance to build on our relationships with our loved ones, neighbours, work colleagues, etc.  We do not have to physically rub shoulders but we can do it in a virtual world with a message of support or just a question about "how are you".   I hope to see some missing forum members back in full force shortly - you do not have to fix a van or solve a problem - just say "Hi" and let us know that you are still around.

I have 3 weeks to eradicate the mole that is creating unwanted pyramids in my garden. 

Regards EN groete

 

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2020 @ 20:56:46 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9394
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dankie John, sterkte ook daar vir jou.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2020 @ 21:08:51 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 72
Joined: 18 Sep 2019

Baie dankie vir die woorde. En dis nou die tyd wat ons kan afsonder en GOD se goedheid en grootheid ervaar. Want dit is net HY wat hierdie omstandighede kan omdraai.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2020 @ 05:48:00 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 552
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Dag 1 van lockdown, klaar koffie gedrink, besig met Berocca, e-mails check........

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
27 Mar 2020 @ 12:19:16 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1829
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Dankie John.....hou julself ook aan veilige kant.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 22:17:10 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek klok net in om te hoor hoe dit met jul mense gaan en is die jongspan nog beheerbaar en begin hulle al krapperig raak.

Of is dit die Pa wat nie meer kan stil sit en ma tot raserny dryf.  Hoe cope ma met die nuwe groot seun ( pa ) in die huis of praat ons nie uit die huis uit 🤣

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2020 @ 16:57:13 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2171
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Dankie John. Gelukkig hou die verf nog en ek verf stadig. Sover was hier nog nie aanrandings nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2020 @ 10:11:34 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1175
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Wel, "Geit" (my Touareg), "Silvo" (Audi), "Seuntjie" (Jimny) is nou almal gewas, gepolitoer, ordentlik nagegaan en enjins skoon so, nou vir die fietse ("Monstrocity" en "Blitz") en dan "Babetjie" my motorfiets ..........besig, besig! Dan wil ek my garage vloer was, gras sny en ek dink dan kort EK 'n vakansie!!foot-in-mouth

Hoop almal staan sterk in die stryd en bly gesond! 

Ek wil ook nog verder berig/terugvoering gee omtrent die karavaankampe wat ons besoek het die 3 weke voor die grensstaat (ons gevang in Hartenbos waarna ons toe maar teruggekeer het) maar hoe gemaaak met plekkies wat nie op CP.com se lys is nie?? Het vir Admin gevra maar hulle wil my nie antwoord nie ........ yell

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2020 @ 13:27:56 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

John, thank you.  Apart from the panic, the worry, the stress that the situation causes, it gives us all the chance to build on our relationships with our loved ones, neighbours, work colleagues, etc.  We do not have to physically rub shoulders but we can do it in a virtual world with a message of support or just a question about "how are you".   I hope to see some missing forum members back in full force shortly - you do not have to fix a van or solve a problem - just say "Hi" and let us know that you are still around.

I have 3 weeks to eradicate the mole that is creating unwanted pyramids in my garden. 

Regards EN groete

 

 

 

 

Hiers dit.

HI

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2020 @ 13:29:17 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Wel, "Geit" (my Touareg), "Silvo" (Audi), "Seuntjie" (Jimny) is nou almal gewas, gepolitoer, ordentlik nagegaan en enjins skoon so, nou vir die fietse ("Monstrocity" en "Blitz") en dan "Babetjie" my motorfiets ..........besig, besig! Dan wil ek my garage vloer was, gras sny en ek dink dan kort EK 'n vakansie!!foot-in-mouth

Hoop almal staan sterk in die stryd en bly gesond! 

Ek wil ook nog verder berig/terugvoering gee omtrent die karavaankampe wat ons besoek het die 3 weke voor die grensstaat (ons gevang in Hartenbos waarna ons toe maar teruggekeer het) maar hoe gemaaak met plekkies wat nie op CP.com se lys is nie?? Het vir Admin gevra maar hulle wil my nie antwoord nie ........ yell

Hi Nico.

Wats die oorde se name.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2020 @ 13:46:32 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Terwille van ons wat nou al so G-vol is vir al die virus nuus. Wil ek voorstel ons noem dit nie meer LOCK-DOWN nie.. maar HUIS-ARRES. Lockdown klink so virus-agtig.

Al die eensames op die forum kan maar n persoonlike wats app ook stuur.  Dis nou terwille van vredeliewenheid. Dankie  NICO ons gesels so tussen deur die frustrasie van Huisadres.  Nou eintlik n jammerte daars nie n C.P.F.   kamper in sig nie..... nie juis dat ek in n posissie is om op te check nie.  Maar kom gesels of kamp ma oppie Forum ..  John  waars jy. Stuur man. stuur.  Stuur na my nommer. Jy het hom mos.

Jy ook Piet G en ander wat wil.

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2020 @ 16:54:35 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2171
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ekskuus Johan as ek bietjie skaars was. Dit was nie opsetlik nie. Skielik het die lys op die yskas langer geword. Ek is ook al moeg vir verf en moet nou iets anders begin doen. Ek het al facia borde met die hoedrukspuit gewas en ook die plaveisel skoongespuit. Spook ook maar in die tuin maar KZN se son is hard op my. Vandag het ek bietjie brood en melk ens aangevul en toe is lui om weer skoon klere uit te trek. Doen nou maar bietjie admin  vir res van die dag. Groete vir Elma.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2020 @ 17:08:29 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Mooi man. En dankie. Baaaaie.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za