English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 521
Total Replies: 252 725
Total Views: 83 244 611
topics: 11 570
replies: 139 174
views: 39 340 408
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Lisensiekantoor Gesluit

replies: 45
views: 631
25 Mar 2020 @ 16:09:39 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 583
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Gaan vanoggend na die lisensiekantoor in Krugersdorp om my voertuig se lisensie te hernu (verval 31 Maart), maar word voorgekeer, hulle is reeds op “Lockdown”, slegs mense wie bestuurderslisensie afhaal en mense met afsprake word toegelaat.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2020 @ 16:14:26 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 861
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

gaan haal hom by die poskantoor

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2020 @ 16:15:37 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1206
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Johan, probeer die Poskantoor.  In Pretoria is verskeie poskantore waar lisensies hernu kan word, bv Wierda Park en Lyttelton.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2020 @ 16:20:30 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Jy het darem 30 dae grasie so ver ek weet. Myne verval ook 30 maart.

Sal dit hernu na hierdie lock down tydperk. Te veel belangriker dinge om in plek te kry, te min tyd

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2020 @ 16:50:16 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9760
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Jy het darem 30 dae grasie so ver ek weet. Myne verval ook 30 maart.

Sal dit hernu na hierdie lock down tydperk. Te veel belangriker dinge om in plek te kry, te min tyd

John dis 21dae,

Die Girl het ook opgeslip met haar kar, mos baie slim. 

 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2020 @ 18:35:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die boete as jy laat is, is darem nie baie nie. Dis net as n spietkop jou aftrek, dan gaan dit jou baie kos

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2020 @ 19:42:19 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Ongelukkig gaan jy boete betaal as jy laat is. 

Rekenaars ken virusse maar nie lockdown nie. 

Spietkops....ja sterkte

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2020 @ 19:49:20 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Dankie Jin.

Kan hulle jou beboet binne die 21 dae

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2020 @ 20:20:34 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1206
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

John, jy het 21 dae grasie dan is daar outomaties 'n boete wat gehef word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2020 @ 20:25:32 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Johan, hoof poskantoor h/v Kruger en Ockerse strate asook poskantoor in Wilropark help. Laas genoemde is baie behulp saam. Beide werk egter net met kontant vir lisensie.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2020 @ 20:38:02 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Dankie Jin.

Kan hulle jou beboet binne die 21 dae

Gee slegs waarskuwing.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2020 @ 20:59:54 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 583
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Ek is bewus dat sommige poskantore lisensies kan uitreik, net gewonder waarom hulle vóór die aanvangsdatum al toegemaak het.

Is dit ook die geval by ander lisensiekantore?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2020 @ 21:46:10 pm
Douglas Green
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 513
Joined: 06 Sep 2010
Experience: 11 years

Went to the Gonubie post office yesterday to renew licence - my documents accepted by teller then I'm told they are off-line, so documents handed back. Get told to try traffic department. I ask when the post office will shut down - "Saturday" they say.
Off to traffic department - also off-line - 'try again tomorrow".

To-day, go back to Post Office - closed - "Sorry for inconvenience - try another branch" the sign reads.

Back to traffic department - parking full with long queue into parking area. Not willing to stand in a queue and cramped reception area - willing to pay the penalty rather than possibly get infected. I see the grace period is 22 days into the month after the licence expires.

Been there--done it. ( Talking about the bathroom )
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2020 @ 08:01:12 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9760
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Gee slegs waarskuwing.

Ek moet nou ry en haar kar se lisensie gaan uit neem.....yell

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2020 @ 09:39:09 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 427
Joined: 28 Feb 2018

It is 21 working day (Mon to Fri), or translated 20/5 is 4 weeks 7 day in the week 7 by 4 is 28 days but there is a spot of grace so 30 to 31 or the whole of the following month, but your new licences will carry the date of the previous month

👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
26 Mar 2020 @ 11:14:25 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

21 Kalender dae, nie werks dae nie.

Ek het gister die Ford sin gaan uit neem, eerste plek was ook van lyn af die een in Gezina was sonder krag maar terwyl ek die form invul kom die krag aan, het seker amper 1.5 uur gestaan, maar dit is gedoen.

Outlook se reminder werk lekker op Laptop, Tablet en foon.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2020 @ 11:14:30 am
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 185
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Hoofposkantore gaan voorlopig oopbly hulle moet SASSA uitbetalings doen.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2020 @ 12:00:15 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 861
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Jy het darem 30 dae grasie so ver ek weet. Myne verval ook 30 maart.

Sal dit hernu na hierdie lock down tydperk. Te veel belangriker dinge om in plek te kry, te min tyd

wetlik verval die skyfie soos per datum op die skyfie  dan word jy 21dae gegee om te hernu sonder om boete vir laat betaling te betaal. 

 

Maar onthou die skyfie het op die datum soos op die skyfie verval en jy kan beboet word vir verstrekte lesensie...

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2020 @ 12:31:00 pm
Douglas Green
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 513
Joined: 06 Sep 2010
Experience: 11 years

Per  Assessment For Renewal of Motor Vehicle Licence ( MVL2 ):

"If application for the renewal of the licence is made after the 22nd of the month following the expiry date of the current licence, penalties for the late licencing will be payable and if application is made in the following month or thereafter, arrear licence fees will also be payable."

"Indien na die 22ste van die maand wat volg op die vervaldatum van die huidige lisensie, aansoekgedoen word om die hernuwing van die lisensie, is boetes  vir laat lisensiering betaalbaar en, indien aansoek gedoen word in die daaropvolgende maand of daarna, is agterstallige lisensigelde ook betaalbaar."

Been there--done it. ( Talking about the bathroom )
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2020 @ 16:22:02 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9760
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek moet nou ry en haar kar se lisensie gaan uit neem.....yell

 

 

Na vier poskantore en ses SPARs het ek reg gekom.

Almal was van Lyn af.

O ja daar is van die SPARS wat dit ook doen, by die ingang is n Bord wat sê waarmee hulle kan help, soos TV lisensie en verkeers boetes ens.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2020 @ 21:30:07 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 185
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Dis korrek maar sover ek weet vra die SPAR n belaglike fooi extra om dit te doen en die Poskantoor se kommissie wat hul ontvang is reeds ingesluit.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2020 @ 11:18:44 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 994
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Johan, hoof poskantoor h/v Kruger en Ockerse strate asook poskantoor in Wilropark help. Laas genoemde is baie behulp saam. Beide werk egter net met kontant vir lisensie.

Chris, ek was vrydag by Wilropark poskantoor en hulle kan ook nie help nie. Hulle het 'n kennisgewing ontvang dat geen lisensie hernu kan word tot die 16de  April nie. Die dame het self dit vir my gewys. Die stelsel gee ook 'n boodskap dat "you are not authorised" to do the transaction"

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2020 @ 11:37:08 am
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 185
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Inside info - Sa Poskantoor mag net noodsaaklike dienste soos Sassa tans lewer kanse dat hul ook vrydag 3 April gaan sluit is sover in pyplyn.  Ek dink nie ons moet nou stres oor boetes ens nie ek glo ons sal tegemoet gekom word.  Ek is tans besig met sake by meester se kantoor wat reeds 14 dae soos hul voorskrifte aandui oorskry het - het persoonlike epos gekry wat se dit sal aanvaar word op latere stadium sonder enige implikasies.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2020 @ 11:37:14 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3482
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dis verstaanbaar.  Dit is nie lewensnoodsaaklik nie. Ek kan egter nie sien hoe dit 'n probleem kan wees nie.  As 'n lisensie in Februarie verval het, moes dit op die laaste teen 21 Maart hernu word, dus voor die inperking begin het.  As dit einde Maart verval, voor 21 April en die inperking eindig 16 April.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2020 @ 11:43:02 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 994
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Dis verstaanbaar.  Dit is nie lewensnoodsaaklik nie. Ek kan egter nie sien hoe dit 'n probleem kan wees nie.  As 'n lisensie in Februarie verval het, moes dit op die laaste teen 21 Maart hernu word, dus voor die inperking begin het.  As dit einde Maart verval, voor 21 April en die inperking eindig 16 April.

Fred, dit is ook hoe ek dit sien aangesien my lisensie more verval. As hulle egter die inperking gaan verleng, wat heeltemal moontlik is, sal hulle ons moet grasie gee.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2020 @ 11:59:51 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3482
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Daar is allerhande toegewings wat gemaak in hierdie uitsonderlike tye, onder andere deur die banke.  Ek kan nie sien hoe daar nie in hierdie geval ook 'n toegewing gemaak sal word nie.  Ons bestuurslisiensies verval binnekort, trouens my vrou s'n more.  Ons het betyds aansoek gaan doen vir nuwes en moes dit verlede week gaan afhaal.  Toe is die kantoor gesluit, nog voor die inperking, omdat hulle glo nie handreiniger gekry het nie.  Van Woensdag af bestuur my vrou dus nou onwettig, maar dan weer, sy sal waarskynlik nie bestuur nie en ek dink nie lisensies sal 'n prioriteit wees as jy dalk oppad kruidenierswinkel toe, voorgekeer word nie.  Ek voorsien egter 'n groot samedromming by die lisensiekantoor na die inperking.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2020 @ 12:42:19 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 994
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Daar is allerhande toegewings wat gemaak in hierdie uitsonderlike tye, onder andere deur die banke.  Ek kan nie sien hoe daar nie in hierdie geval ook 'n toegewing gemaak sal word nie.  Ons bestuurslisiensies verval binnekort, trouens my vrou s'n more.  Ons het betyds aansoek gaan doen vir nuwes en moes dit verlede week gaan afhaal.  Toe is die kantoor gesluit, nog voor die inperking, omdat hulle glo nie handreiniger gekry het nie.  Van Woensdag af bestuur my vrou dus nou onwettig, maar dan weer, sy sal waarskynlik nie bestuur nie en ek dink nie lisensies sal 'n prioriteit wees as jy dalk oppad kruidenierswinkel toe, voorgekeer word nie.  Ek voorsien egter 'n groot samedromming by die lisensiekantoor na die inperking.

Fred, as jy jou kwitansie het dat sy aansoek gedoen het voor die verval datum, wat wel in julle geval is, dan is haar lisensie nog 3 maande geldig. 

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2020 @ 12:43:54 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3482
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dis goed om te weet, dankie Hennie.  Is jy seker hiervan?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2020 @ 10:36:54 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 994
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Dis goed om te weet, dankie Hennie.  Is jy seker hiervan?

Fred, ek het dit iewers gelees so 2 jaar terug en ook dieselfde gesien op 'n ander forum.

My dogter het ook vanoggend vir my die volgende gestuur.

https://www.businessinsider.co.za/drivers-and-car-licences-extended-during-coronavirus-disaster-2020-3

Dit sal my help in my huidige situasie

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2020 @ 10:53:33 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3482
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Baie dankie Hennie!

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 10:11:52 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2020 @ 11:53:07 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

My tipper se disk moes einde Maart hernu word.  Neem kennis van die grasie tye ens.  Sal maar plan maak as die lockdown verby is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2020 @ 23:43:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2020 @ 08:53:17 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 651
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Baie dankie Geert vir die inligting.

My sleepwa se lisensie verval die einde van die maand.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2020 @ 14:12:05 pm
Hennie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 27 Oct 2017
Experience: 15 years

Ek wou vanoggend my Skipper se lisensie gaan hernu maar lisensie kantore in Empangeni is nog toe soos 'n klei-os se neus. Daar is ook geen aanduiding wanneer hulle oop maak nie. Telefone lui net ……. geen antwoord. Ek hoop daar word nie agterstallige fooie gehef wanneer hulle eendag oop maak nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2020 @ 16:36:05 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 583
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Ek wou ook vanoggend hernu, maar lisensiekatoor in Krugersdorp is nog steeds gesluit. Kennisgewing op die het sê “not yet sanitised”, niks verder nie.

Poskantoor het ‘n baie lang queue gehad, maar liewers geloop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2020 @ 17:57:54 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Vanmiddag 'n kans gevat. 

Reguit ingestap en 4de in die tou. 

Boonop 'n lekker verrassing gekry toe ek moet betaal. Kar en woonwa lisensie saam R143 goedkoper as verlede jaar en my hernuwingsdatum het met een maand aangeskuif. 

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2020 @ 20:37:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dis seker instansies/mense wat deur lockdown vol betaling gekry het wat nou sukkel om werk toe te gaan....is mos lekkerder om tuis te wees en volle salaris te kry

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2020 @ 20:43:26 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 994
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Die toue by ons plaaslike poskantoor was ook verskriklik lank. Gelukkig is die lisensies nog vir 90 dae geldig. My treiler en bakkie se lisensies het onderskeidelik einde Mrt en April verval.

 

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2020 @ 21:36:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die toue by ons plaaslike poskantoor was ook verskriklik lank. Gelukkig is die lisensies nog vir 90 dae geldig. My treiler en bakkie se lisensies het onderskeidelik einde Mrt en April verval.

 

Die stilste tyd is gewoonlik middel van die maand, maar kan nou miskien anders wees met ophoping

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2020 @ 06:20:32 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek sal deur die dag gaan probeer by die drive thru in die middestad.  Tipper sin het verval einde Maart.

Was maandag daar maar alles toe nog gesluit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2020 @ 07:38:46 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 651
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Gister gehoor dat daar 'n problem is met eNatus. 

Hulle kan nog nie 'n aanduiding gee wanneer die stelsel weer funksioneel sal wees nie.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2020 @ 11:54:48 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2020 @ 21:28:31 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1853
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Het vandag al my voertuie en die wa hernieu op Malelane.

Gister gaan vorms afhaal en tuis ingevul. Al die ondersteunende bewyse bymekaar gekry (id, adres bewys).

Vandag het vrouw gesê sy gaan dit afhaal.

30 minute toe is sy tuis!

Al 4 hernieu. Niemand in die tou nie. Vriendelike diens.

Die wa wat einde Feb verval, het aangeskuif na 30 Junie 2021.

Motors en motorfiets wat einde Maart verval, aangeskuif na 31 Augustus 2021.

Jy kry die 90 dae krediet in tyd plus lockdown periode by.

Gooi bietjie my planne deurmekaar. Het 2 jaar lank gesukkel om al my voertuie in dieselfde maand te kry (Maart) wanneer ons weet ons by die huis is. Sal maar koördinering proses weer begin want Junie en Augustus pas gladnie. Dan is ons gewoonlik by Eiland of elders op die kamp uit.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2020 @ 19:06:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za