English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 226
Total Replies: 248 599
Total Views: 83 107 938
topics: 11 380
replies: 136 381
views: 39 263 095
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Portable basin

replies: 9
views: 240
23 Mar 2020 @ 19:51:25 pm
Rare Breed
Platinum Member
66% Profile Strength
Posts: 272
Joined: 18 Feb 2016

Recently seen these portable basins online. 

What are your thoughts? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 20:57:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16863
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek dink dis n baie oulike idee...mens wil mos hande was na Porta poti gebruik en nie alle waens het krane nie....of tente

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 21:41:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16863
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het nou weer aan dit en dink. Hierdie hoef nie net te werk vir kamp nie. Wat van voor by winkels. Of as jy op n mark kom en iets koop soos n hotdog by n stalletjie, sal lekker wees om jou hande eers daar te was. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 21:41:55 pm
Rare Breed
Platinum Member
66% Profile Strength
Posts: 272
Joined: 18 Feb 2016

Ek dink dis n baie oulike idee...mens wil mos hande was na Porta poti gebruik en nie alle waens het krane nie....of tente

 Overpriced in my opinion. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 21:49:38 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 385
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Seeing as it is portable, you could get carried away, Ha,  Ha,  Ha.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 23:02:59 pm
PhilipO
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 05 Dec 2018
Experience: 47 years

Kurt laat weet asseblief waar kan ek die "floatvalve" vir die tenk in die Kaap koop?

Baie lekker om saam met kampeerders te kuier
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2020 @ 13:08:38 pm
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1211
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

I found out yesterday how much the shower tap/mixer in my Exclusive costs, R1800. So that basin is not overpriced. The tap/mixer isundecided

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar 2020 @ 18:03:01 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9393
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Alle winkels moet dit kry vir en na die virus.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2020 @ 15:30:13 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek sien op E Bay prys die klomp goed saam R2 139.00

As dit nie te veel moeite gaan wees om alles en plekkie op te slaan is die prys nie te sleg.

Voor ek al die baie werk saam kamp toe vat bly ek eerder by die huis.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 11:35:47 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16863
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek lees dat hierdie eenheid tans soos soetkoek verkoop. Sy watertank neem 17 liter water en met elke pomp wat jy hom trap, gee hy vir jou 200ml water....met ander woorde as hy vol is kan jy so 70-80 keer jou hande was. Die soap dispenser gedeelte stoor blykbaar 3 liter seep. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za