English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 450
Total Replies: 264 911
Total Views: 83 685 664
topics: 12 113
replies: 146 652
views: 39 577 115
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

How do I change avatar picture

replies: 22
views: 277
10 Mar, 2020 @ 17:32:42 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1754
Joined: 04 Mar, 2006
Experience: 57 years

How do I change my avatar picture, I feel like a change. I have lost a lot of hair since that photo 14 years ago, and feel it will be appropriate to update my looks.

I have tried without success. 

Please help.

 

“Be who you are and say what you feel, because those who mind don't matter and those who matter don't mind.” - Albert Einstein
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar, 2020 @ 19:39:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19040
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

As jy verander het....wag paar dae.....dit wys nie direk nie. Weet nie hoekom nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar, 2020 @ 19:59:27 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep, 2013
Experience: 42 years

How do I change my avatar picture, I feel like a change. I have lost a lot of hair since that photo 14 years ago, and feel it will be appropriate to update my looks.

I have tried without success. 

Please help.

 

Ag nee Kanneman. Jy lyk so lus Vir kamp daar. 🤓

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar, 2020 @ 21:40:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19040
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek is nuuskierig om te sien wat daar gaan verskyn. Ek dink vandat ek hier op die forum is, is daai foto al sy avatar. Sy "signature" het al verander.....was iets van "klip in die bos" as ek reg onthou?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar, 2020 @ 06:05:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16710
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Ja Mr bean hou al lank 'n ogie oor kanneman se kampeer manewales.

Mr bean self is al amper deel van ons geselsies hier op die forum.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar, 2020 @ 08:43:57 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep, 2013
Experience: 42 years

En ons gaan "Bean" se post's mis. Gelukkig is jy nog daar om te gesels. Wag maar geduldig om te sien. Dalk is jy nou n under cover agent. Moet net nie jy ook kom met die "anonymous" dinges nie 🤣

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar, 2020 @ 10:53:56 am
Anonymous

Pieter, Haal ook asb net daai Fortuner af.  tongue-outtongue-out

Ou Bak Oor en ek sal dan minder met jou strycool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar, 2020 @ 12:51:24 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1754
Joined: 04 Mar, 2006
Experience: 57 years

Hulle sê mos wanneer jy oud genoeg word raak jy kens, of soos 'n kind.

Party ou mense eindig selfs op in doeke.

'n Happy nappy chappy.

Zack, dan ruil ek die Fortuner in op 'n loopring, en 'n trap kar, en my iPad op 'n telraam.

Ek twyfel of my kleinkinders dan met my sal wil speel. Veral as ek hulle name bly vergeet.

Ek wou nie met my oupa speel nie. Hy het net die hele tyd vir my gesê "hoe sê?" Ek kon dit nie mooi verstaan nie, want sy ore was baie groter as my pa sin, maar dit het nie juis gehelp nie.

Julle gee my nou allerhande prettige idees vir die ouetehuis se swakkesorg stoep.

“Be who you are and say what you feel, because those who mind don't matter and those who matter don't mind.” - Albert Einstein
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar, 2020 @ 13:24:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19040
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Interesante nuwe signature....👍

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr, 2020 @ 12:12:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19040
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek mis jou Mr Bean Avatar

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec, 2021 @ 15:28:33 pm
Fanie
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 506
Joined: 27 Jan, 2012
Experience: 42 years

Nee wat nou gooi ek handdoek in... ek het nou al alles probeer om my Avatar aan te pas... selfs dae gewag en niks.

HELP!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec, 2021 @ 09:30:21 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16710
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Ek het myne ook probeer verander.  Want geen van die items op die fotos het ek meer nie.

Het dit self net probeer verwyder of "delete"

Nou los ek dit net.  

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec, 2021 @ 09:55:55 am
Piet Ford
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 610
Joined: 05 Apr, 2019
Experience: 36 years

Selfde hier. Het al n paar keer probeer. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec, 2021 @ 10:40:03 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19040
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek moet myne ook weer verander, het nie meer die sleep kombinasie nie. Verbasend hoe vinnig die tyd loop, die Expo het ek al voor die Covid uitbreek gekoop en Swing is steeds op Avatar

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec, 2021 @ 10:53:34 am
Fanie
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 506
Joined: 27 Jan, 2012
Experience: 42 years

Ek het myne ook probeer verander.  Want geen van die items op die fotos het ek meer nie.

Het dit self net probeer verwyder of "delete"

Nou los ek dit net.  

Goeiemore Leon,

My whatsapp is 0796051146... Ek wil bietjie privaat gesels. As jy wil...

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Dec, 2021 @ 10:06:31 am
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 154
Joined: 06 Feb, 2019
Experience: 27 years

Ja, ek moet saamstem, die funksie om enige van die foto's op jou profiel te verander is deeglik GEBREEK!

Jy kan dit maar soveel keer doen as wat jy wil en solank wag as wat jy wil, dit opdateer net nooit nie.

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Dec, 2021 @ 14:35:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19040
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ja, ek moet saamstem, die funksie om enige van die foto's op jou profiel te verander is deeglik GEBREEK!

Jy kan dit maar soveel keer doen as wat jy wil en solank wag as wat jy wil, dit opdateer net nooit nie.

Ek het ook n keer so gesukkel....maar toe was daar n groen icon onderaan wat sê "save changes" wat ek nooit op gekliek het nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Dec, 2021 @ 14:40:31 pm
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 154
Joined: 06 Feb, 2019
Experience: 27 years

Ek het ook n keer so gesukkel....maar toe was daar n groen icon onderaan wat sê "save changes" wat ek nooit op gekliek het nie

Nee wat Geert, jy kan 1 000 keer op daai icon click, niks.

Verskillende browsers ook probeer, no luck.

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Dec, 2021 @ 14:44:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19040
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Nee wat Geert, jy kan 1 000 keer op daai icon click, niks.

Verskillende browsers ook probeer, no luck.

Nee...dan weet ek nie, sal maar by admin moet raporteer....weet nie of hulle nou nog oop is of reeds toe vir die jaar is nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan, 2022 @ 07:57:32 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19040
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek het ook my avatar verander die 23ste Desember....ook tot nou nog niks....sal maar stuur vir admin se aandag

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan, 2022 @ 10:28:31 am
CaravanParks.com
Administrator
81% Profile Strength
Posts: 2919
Joined: 01 Jan, 1999
Experience: 49 years

Nee wat Geert, jy kan 1 000 keer op daai icon click, niks.

Verskillende browsers ook probeer, no luck.

Hi Nico,

Stuur asb n epos met jou nuwe avatar na updates@vserve.co.za dan sal ons dit vir jou oplaai van ons kant af.

Groete
Brian Du Preez
Design & Technical Support

 

The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan, 2022 @ 12:02:48 pm
CaravanParks.com
Administrator
81% Profile Strength
Posts: 2919
Joined: 01 Jan, 1999
Experience: 49 years

Hi Almal,

Dit wil vir ons voorkom dat daar wel 'n probleem is met die laai van nuwe avatars, sodra ons dit reg gemaak het sal ons julle laat weet.

Groete Brian

The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan, 2022 @ 13:44:16 pm
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 154
Joined: 06 Feb, 2019
Experience: 27 years

Hi Nico,

Stuur asb n epos met jou nuwe avatar na updates@vserve.co.za dan sal ons dit vir jou oplaai van ons kant af.

Groete
Brian Du Preez
Design & Technical Support

 

Baie dankie Brian, ek gaan so maak.

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za