English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 007
Total Replies: 243 733
Total Views: 82 973 451
topics: 11 241
replies: 133 113
views: 39 185 387
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Botswana besprekings

replies: 2
views: 107
24 Feb 2020 @ 13:58:59 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 290
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Hoop iemand kan help. Ek probeer nou al vir die laaste twee weke om plek te bespreek vir kampplek in die Kgalagadi aan die Botswana kant.  

Het die Botswana DWNP probeer bel en ook epos gestuur. Nog geen antwoord nie. 

Hoe maak n mens om plek te pespreek in Botswana? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2020 @ 08:28:59 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Jy bespreek nie, gaan nie.

Vra vir Edge omte help.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2020 @ 07:54:28 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 522
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

As ek my nie verstout nie het ons deur n vrou plek besprek in Botswana en alles het goed en sepglad uitgewerk vir n fooi.

Gaan na die 4x4 comunity forum onder die hofie "Botswana" en vra die manne daar, jy gaan gou uitgesort wees.

Onthou as jy bespreek is dar allerhande zipp codes en al sulke dinge wat jy nie wil he nie, hulle organise alles vir jou.

As jy daar wil gaan vakansie moet jy ekstra pulas in die bank he, so moenie suinig wees nie en gebruik die contacts.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za