English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 532
Total Replies: 252 830
Total Views: 83 250 602
topics: 11 578
replies: 139 240
views: 39 343 579
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Vervang van dak skokbrekers - Hier is hoe een persoon dit kan doen!

replies: 17
views: 398
24 Feb 2020 @ 08:20:44 am
Grant
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 34 years

Hierdie plan het baie goed gewerk vir my, om alleen te doen, sonder om te sweet 

 

 

Hoop dit help!

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 08:43:28 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16141
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die ilustrasie is bietjie klein maar ek het die image in 'n nuwe blad oop gemaak en so beter in gezoom.

Dit kan verseker die werk baie makliker maak.

Baie dankie vir die deel hiervan Grant.

 

Is dit dalk moontlik om vir my 'n afskrif te mail?  Wil dit saam my karavaan data berg.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 08:52:50 am
Grant
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 34 years

Geen probleem. Stuur net epos

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 09:03:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16141
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Geen probleem. Stuur net epos

leon@dlsys.co.za

 

Dankie byvoorbaat.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 09:31:31 am
Henry en Karin
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 12 May 2012
Experience: 47 years

Wonder al n ruk lank, hoe hard moet die 'struts' gepomp wees vir my Fleetline se dak.

Natuurlik so effe meer omdat die armpies nie meer is wat hulle was nie!

Soos U will.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 10:24:56 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16141
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Wonder al n ruk lank, hoe hard moet die 'struts' gepomp wees vir my Fleetline se dak.

Natuurlik so effe meer omdat die armpies nie meer is wat hulle was nie!

Op die omhulsel aan die bokant word die druk altyd aangebring.  Jy kan maar net by daai spesifikasie hou as jy die gaslifter laat recon/her vul.

Dan sal dit weer vir 'n tyd lank goed werk.

Diesel Elektric naby die skou gronde in kerk straat net voor jy onderdeur die trein brug gaan in 'n westelike rigting doen dit terwyl jy wag. Dis oorkant Kit Kat.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 10:26:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16141
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Voor ek vergeet skroef die fittings op die punte af anders raak hulle verlore, as jy dit in vat.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 16:47:49 pm
Henry en Karin
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 12 May 2012
Experience: 47 years

Dankie Leon. Wanneer klim jy uit?

Soos U will.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 17:13:01 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17420
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie Grant....nice info!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2020 @ 07:07:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16141
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dankie Leon. Wanneer klim jy uit?

Uit klim? ? ? ?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2020 @ 09:43:48 am
Henry en Karin
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 12 May 2012
Experience: 47 years

Uit soos in die ou joppie. Daar  waar ons saam was en ek my geliefde ou Casspir vier jaar terug gelaat het... en jy steeds aan jou kant vasbyt.

Ek sit nou lekker oor die golwe en staar hie by Salt Rock. Geen haas of gejaag nie. Ons gaan eers Maart weer terug huistoe.

Soos U will.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2020 @ 11:39:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16141
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Uit soos in die ou joppie. Daar  waar ons saam was en ek my geliefde ou Casspir vier jaar terug gelaat het... en jy steeds aan jou kant vasbyt.

Ek sit nou lekker oor die golwe en staar hie by Salt Rock. Geen haas of gejaag nie. Ons gaan eers Maart weer terug huistoe.

O okay................... wink

Nee wat dit is nog so paar jaar vir my as die liewe Heer my genadig is.  

Soos ek voorheen al gesê het.  Ek wil ook daai permanente kamp ding doen eendag ....... maar voor dan wil ek nog baie gaan kamp.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2020 @ 14:31:00 pm
Andal
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 157
Joined: 25 Nov 2012
Experience: 7 years

HI Grant, kan jy asb jou fotos en beskrywing aan my epos, ek  moet myne ook vervang maar is huiwerig om die joppie aan te pak sonder regte "know how"

 

email = driesjvr@hotmail.com

Groetnis.

Be the person YOUR DOG thinks you are.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2020 @ 06:00:34 am
Grant
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 34 years

Goeie more

 

Ek maak so 

 

Grant

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2020 @ 06:07:52 am
Grant
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 34 years

Goeie more. Ek maak so 

Grant

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2020 @ 12:51:30 pm
Hannes
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 273
Joined: 21 Mar 2013
Experience: 48 years

Ou spreek: 'n boer maak 'n plan.

Maar kyk nou hierdie inset: 'n kampeerder maak 'n plan, maar dis vinniger en beter.

Geniet jul kamp solank julle kan

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2020 @ 13:45:21 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1830
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

leon@dlsys.co.za

 

Dankie byvoorbaat.

Leon; Wees asseblief so gaaf en forward ook vir my die skematiese voorstelling sodat ek dit ook in lêer kan hou. Adres:  hein.brase@gmail.com 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2020 @ 17:35:24 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 882
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

vang nou eers op maar baie interesant

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za