English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 532
Total Replies: 252 830
Total Views: 83 250 584
topics: 11 578
replies: 139 240
views: 39 343 568
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Warm water

replies: 13
views: 1300
21 Feb 2020 @ 08:10:52 am
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 712
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

Pineware 20l Electric Water Bucket

 

Enige terugvoer oor die emmertjie?  wil graag my skottelgoed onder 'n boom by my staanplek was, maar ek hou nie van scullery toe loop om water te haal nie. Sal lekker wees as mens warm water byderhand het.

Nie seker hoe warm hou hy die water of dit die moeite werd is nie.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 08:56:38 am
Anonymous

Ons het nie die Pineware nie, maar die goedkoper een wat ons by Phakie winkel gekoop het teen R 149-00 en hy werk baie uitstekend.

Al wat ek weet is dat hy net vrek baie krag trek, maar verder geen probleem nie.

Byvoorbeeld: Indien my vrou die 2-plaat elektriese kampstoof aan het, veral die oond gedeelte en die ''Earn'' word aangeskakel, is hy geneig om die buite kragpunt te ''Trip'', dan moet die stoof eers afgeskakel word sodat die krag punt ''ge-reset'' kan word.

Met die ysmasjien aan en die waaier is daar nie 'n krag probleem dat die kragpunt ''trip'' nie, maar slegs met die elektriese oond wat verstaanbaar is omrede hy oor die algemeen baie krag trek.

Die ''earn'' kook baie vinnig daarom is dit nie 'n ongerief om die stoof vir daardie tydjie af te skakel nie en werklik die moeite werd om te hê.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 09:12:40 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17420
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Oorweeg miskien liewer die Minigeza....baie vinniger

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 09:22:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16141
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Met die vorige Penta karavane, Classique en as ons in tente kamp vat ek gewoonlik 'n 20l elektriese Urn saam.

Ma drink baie koffie en die urn hou haar kook water 100% reg dat sy net vinnig 'n koffietjie kan maak.  Die Urn het dan ook altyd warm water voorsien vir die skottelgoed.  Die het sy sommer met 'n maatbeker aan die bokant uit geskep.

Ek ken nie die plastiek Urns nie maar glo dit kan net so goed werk soos ons S/steel urn.  Ons het nooit probleem met die krag trip gehad nie want die urn is maar al wat baie krag getrek het wanneer hy aanskakel.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 09:57:06 am
Karin*
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 100
Joined: 20 Feb 2012
Experience: 16 years

Ons het ook altyd 'n eletrise urn gebruik, en nooit 'n probleem gehad dat dit die krag  trip nie.  Werk baie goed vir skottel goed was en koffie.

Ken nie die plastiek tipe nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 10:27:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16141
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die urn help ook baie as mens in 'n groep kamp.  Warm water is gemaklik beskikbaar vir almal om te gebruik.

Vir koffie is seker die belangrikste.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2020 @ 11:45:56 am
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 712
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

Die urn help ook baie as mens in 'n groep kamp.  Warm water is gemaklik beskikbaar vir almal om te gebruik.

Vir koffie is seker die belangrikste.

Dis juis. Veral saam vriende. dan is daar altyd warm water, either vir koffie, kos maak, skottlegoed was ens.  DInk hy gaan baie handig wees.  Was net nie seker hoe warm maak hy die water nie.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 20:49:06 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4824
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Soos reeds genoem gebruik die emmer 10A se krag. Sekere oorde wat net 10A voorsien sal die krag trip as mens enige ander elek warm maak goed aan het. By die oorde wat mens wel 16A krag het mag dit ook die krag trip as iets wat meer as 6A gebruik ook aan is.

Dit gebruik soveel krag as 'n ketel. Omdat dit egter 10 maal groter is sal dit 'n redlike tyd vat om warm te maak. Die water koel ook gouer af as 'n ketel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 23:23:21 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Danie ek stem. Soveel oorde het ek Al gekry as my ketel en 2 plaat stofie aan is trip die krag.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 10:30:04 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16141
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dis juis. Veral saam vriende. dan is daar altyd warm water, either vir koffie, kos maak, skottlegoed was ens.  DInk hy gaan baie handig wees.  Was net nie seker hoe warm maak hy die water nie.

Wel ek kan nou nie inset gee oor hoe warm die water in die emmer variant word nie, maar in 'n S/steel urn 100% vir koffie water wat belangrik is vir die wederhelfte.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 16:18:51 pm
Jakes
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 94
Joined: 30 May 2016
Experience: 26 years

Ons gebruik hierdie emmer, Best Boiler,  buite vir skottelgoed. Kook vinnig en water bly lank warm.

Kry hulle by die groot plastiek houer winkels soos Plastics for Africa. Kos ongeveer R650.

Daar is nou n kleiner een ook op die mark vir omtrent R500.

Ek was nog nie orals nie, maar dis op my lys !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2020 @ 16:46:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17420
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Oorweeg miskien liewer die Minigeza....baie vinniger

http://www.minigezas.co.za/minigezas.php?id=minigezas

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2020 @ 07:46:49 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Daai goed trek vir my te veel krag en trip maklik die krag.  Ek het lank terug vir my 'n urn gekoop wat onder 'n 1,000 watts is.  Maar gebruik hom nie meer saam die Exclusive nie omdat hy die geyser in het.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2020 @ 09:42:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16141
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Minigeza werk baie goed.  Die verskil tussen hom en Urn is.

Minigeza

Gebruik minder krag en jy moet wag vir die water om warm te word sodra jy hom aansit.

Urn

Gebruik meer krag, water is altyd gereed vir gebruik het sy vir koffie of op was.  Urn is groter en bulky.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za