English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 133
Total Replies: 246 292
Total Views: 83 058 641
topics: 11 318
replies: 134 785
views: 39 231 800
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Oornag kampering Volksrust omgewing

replies: 5
views: 470
26 Jan 2020 @ 17:52:52 pm
Krokkies
New Member
81% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 05 May 2015
Experience: 41 years

Goeie middag mense. Ons kampeerplek is geboek by Scottburgh vanaf 11 Februarie op nr 241. Ek soek oornag kampplek waar ek maklik met 'n karevaan kan kom omtrent halfpad tussen Nelspruit en Scottburgh langs die N11. Ek sie Volksrust is net duskant halfpad. Kom nie reg met Google nie en het gewonder of iemand woot van 'n veilige staanplek vir oornag af en terug. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2020 @ 05:57:29 am
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1026
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Probeer Kwa Rie in Dundee.  Anders kan jy maklik in een dag van Nelspruit tot by Midmar dam ry. Dan is dit ‘n kort entjie tot by Scottburgh

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2020 @ 11:17:06 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9252
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Welkom op die forum.

Hoop jy kom reg.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2020 @ 07:03:11 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4647
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Krokkies welkom en kamp lekke hoop jy kom reg

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2020 @ 08:37:28 am
Krokkies
New Member
81% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 05 May 2015
Experience: 41 years

Baie dankie vir die verwelkomings. Louvan, Kwarie is omtrent die enigste plekkie wat ek op Google ook kry in die omgewing. Lyk na 'n oulike plekkie volgens hulle webwerf en net paar kilos verby halfpad, wat dit 'n geskikte plek maak. Sal terugvoering gee oor hoe dit daar en ook by Scottcurgh was. Baie dankie

Net 13 Slapies oor.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2020 @ 10:01:13 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4145
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Welkom Krokkies. Kwa Rie is netjies maar ongelukkig 'n kort draai af van die hoofpad. Draai af so halfpad tussen Newcastle en Ladysmith op die R68. Wanneer jy weer ry, volg die R602 wat verby Glencoe gaan. Dit sluit weer aan met die N11 naby Ladysmith.

Geniet die vakansie.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za