English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 446
Total Replies: 251 981
Total Views: 83 205 443
topics: 11 525
replies: 138 748
views: 39 321 584
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Jurgens Xcape 2015

replies: 7
views: 156
20 Jan 2020 @ 14:07:35 pm
Anonymous

Middag almal,

Ek kyk om n Jurgens Xcape 2015 te koop, die wa was nog nooit van die pad af nie en staan in n toesluit motorhuis, ek sal met hom so nou en dan off road gaan, wat moet ek voor kyk en hoekom moet ek hom koop of nie koop nie... hoe sleep hulle.

Groete

Pierre

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2020 @ 14:37:18 pm
Rare Breed
Platinum Member
66% Profile Strength
Posts: 279
Joined: 18 Feb 2016

https://www.4x4community.co.za/forum/showthread.php/191163-Jurgens-XCape

please follow that link , everything is there

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2020 @ 16:01:08 pm
Anonymous

Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 07:41:58 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16105
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Baie chapperige wa.  Verseker 'n goeie keuse. Hoop jy kry een wat puik werk vir julle of het jy reeds een in die oog.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 08:00:10 am
Anonymous

More Leon,

ek het gister een gekoop by Cara-Camp in die Strand, die wa is baie min gebruik en nog baie mooi.

Ek moet hom nou net gaan haal, maar Standerton en die Strand is nogal n ent uitmekaar, sal volgende naweek n plan maak.ek het al by Arnold n wa gekoop en vertrou hom met die toestand van die wa.

groete

Pierre

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 08:07:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16105
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Great! ! ! ! !

Hier sien ek kom 'n trippie.  Ry af Kaap toe so vinnig jy kan en kom so kamp kamp terug huistoe.

Net drie stelle klere is nodig. Een aan die gat, een in die was, een in die kas. En 'n tandeborsel.

Plaas 'n paar fotos as hy die trippie doen.  Hy moet by die huis kom, doen dit dan sommer in style.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 08:15:36 am
Anonymous

daai klink na n plan, dalk sien ek julle op 3 berge as daar nog plek is!!! 

moet net eers die wa hier kry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 16:44:06 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9708
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Plaas jy my Explorer gekoop het.

Hy was nuut.

Daar is nog plek by 3 Berge.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za