English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 133
Total Replies: 246 292
Total Views: 83 058 641
topics: 11 318
replies: 134 785
views: 39 231 800
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Kamp "calculator"

replies: 8
views: 338
17 Jan 2020 @ 09:05:12 am
227rev
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 09 Oct 2013
Experience: 20 years

Hier is sommer so 'n simper formuletjie wat ek uitgewerk het en gebruik. Jy sit jou beskikbare fondse in, sit die afstand in (een rigting - hy werk self uit soontoe ne terug), dit brandstof prys in en hoeveelheid nagte. Dan gooi dit uit hoeveel jy per nag kan spandeer. Dit is lekker om te vergelyk as ek nader kamp hoeveel ek meer per nag kan betaal ens.

Kan aflaai by hierdie link:

http://filegooi.co.za/get2/66985ff63d45aa639f992bae10634cb6/vakansiecalculator.xls

 

Suid-Vrystaat groete.

Stefan.

 

Revelation 22:7
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2020 @ 09:29:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15891
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het hom so vinnig gaan toets.

Eers nie leker verstaan nie maar toe agter gekom ek moet eers my spaar geld en bonusie beskikbaar vir bv 'n naweek in vul.   Vir arguments onthalwe tik ek in R2000.

Toe gee ek die info rankende die afstand en die brandstof verbruik en dit werk toe uit wat het ek beskikbaar vir die verblyf.

Is dit wat jy wil hê die verrekening moet doen?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2020 @ 13:01:01 pm
227rev
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 09 Oct 2013
Experience: 20 years

Ek het hom so vinnig gaan toets.

Eers nie leker verstaan nie maar toe agter gekom ek moet eers my spaar geld en bonusie beskikbaar vir bv 'n naweek in vul.   Vir arguments onthalwe tik ek in R2000.

Toe gee ek die info rankende die afstand en die brandstof verbruik en dit werk toe uit wat het ek beskikbaar vir die verblyf.

Is dit wat jy wil hê die verrekening moet doen?

Ja wat sommer so vir speel. Wat lekker is jy kan vergelyk: Jy doen een som 200km van jou huis en een som 1000km van jou huis dan kry jy 'n vinnige idee hoeveel jy meer per nag kan spandeer nader aan die huis as ver van die huis.

Dit is nou wel somme wat mens sommer vinnig met die sak rekenaar kan uitwerk maar om so net in te sit en te vergelyk. "Small things amuses small minds...." Seker hoekom en dit so prettig vind.

Revelation 22:7
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2020 @ 14:56:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16320
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Nice....dankie Stefan!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2020 @ 21:28:18 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 364
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

When we started with the caravaning I set up a similar program, maybe not as sophisticated. Halfway into the first trip I scrapped the Idea. My new system is that if I visit the ATM more than 3 times, somethings wrong and make a mental note to think more seriously about it when we get home.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jan 2020 @ 11:27:51 am
Anonymous

Miskien word party se ogies oop oor kampkostes en besluit miskien is daai R300 nie so erg as die plek naby is nie ;-) haha..

Nou uit ander oogpunt, as mens so moet uitwerk dan dink ek dis beter om maar jou geld te spaar want jy moet dan nie so baie vakansie gaan hou nie.......... Dis soos rokers.. Party mense reken hulle is vresslik arm en dan rook hulle daai pakkie per dag.... Steek sy geld aan die brand, die bietjie wat hy het......

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jan 2020 @ 14:00:23 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9252
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Kom van die plaas.

Met mieliepitte geleer tel......lol

Nog altyd vol punte gekry.

Vertrou nie daai tipe rekenaar nie.

Dankie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jan 2020 @ 19:06:01 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 557
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Dankie, ek het probeer om af te laai, maar kry hierdie foutboodskap:

This file has exceeded its download maximum. (41/40).

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2020 @ 09:41:08 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Kry dieselfde boodskap...kan blykbaar nie meer as 40 keer afgelaai word nie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za