English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 299
Total Replies: 250 291
Total Views: 83 149 882
topics: 11 425
replies: 137 567
views: 39 289 089
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Mbizi Game Lodge

replies: 14
views: 290
15 Jan 2020 @ 12:58:40 pm
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 711
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

Goeie dag mede kampere en kampinne.  Wil so bietjie hoor of enige iemand al by Mbizi gekamp het onlangs.  Vriende van ons wil gaan kamp en het die plek voorgestel. maar ek vis mos altyd eers so bietjie uit 

Dankie en 'n voorspoedige en geseende 2020 vir julle almal.  mag die voorspoed julle verveel. Dan moet mens maar gaan kamp as die verveling te erg raak wink

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2020 @ 13:25:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek was n groot Mbizi aanhanger gewees toe hy oopgemaak het.....was seker 12x in n ry net soontoe gewees. Vir n lang tyd het ons toe nie meer soontoe gegaan nie tot onlangs met die kampmal facebook groep se verjaarsdag. Plek het verander....bittermin gras staanplekke en baie staanplekke is nou op blokke gruis (smaak gaan verskil, maar ek hou nie daarvan nie...gee my liewer paving) . Ablusie blokke is nog na al die jare presies dieselfde.  Ek het vroeer dit baie geniet om in die veld te gaan stap en wild te besigtig. Nou is daar oral tenthuise in die veld, veld is in kampe opgedeel, maar heinings is verwaarloos. Het 2x daar weer gestap  maar is nie lekker nie, bitter min wild en baie verwaarloosde veld. Die area by swembad is vir my baie mooi gemaak....mense geniet dit. Ek sou sê as jy net in die kamp gaan bly en swembad area gaan gebruik is dit nog okay, maar as jy die natuur daar wil geniet, sou ek liewer elders gaan. Ek persoonlik sal nie sommer gou weer daar my tentpenne gaan inkap nie, maar smaak verskil. Ek dink daai was destyds die 1ste oord wat hul 5ster rating gekry het....maar is volgens my dit al lankal nie meer werd nie

M2c

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2020 @ 13:33:35 pm

Ek het oor daai naweek n gratis naweek by n ekslusiewe staanplek gewen met privaat badkamer en jacuzzi. Ek wou toe nie gaan nie en gevra of ek dit kan skenk aan ons Kerk se fondsinsameling vir potjiekos kompetisie. Die antwoord was toe nee en vervaldatum is toe sommer vervroeg....nooit gegaan nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2020 @ 20:15:01 pm
Anonymous

Mbizi is lekker oord. Sal dit geniet met die kids. MAAR ek kon nie help om na daai pendorings te kyk wat so lekker op die gras gelê en wag het vir 'n voetjie nie.. Dit en die gruis staanplekke breek dit ongelukkig vir my om nie weer te gaan nie. Dit is lekker oord as jy verby daai 2 krappies kan kom

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2020 @ 21:30:57 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9552
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Was maklik meer as 10jr laas daar.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2020 @ 21:59:44 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4818
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ek was laas daar met dieselfde Kampmal naweek wat Geert na verwys. Alhoewel baie grui staanplekke is daar tog gras staanplekke in die rigting v d privaat ablusies vanaf die swembad gekyk. 

Die priv ablusie staanplekke is vir my glad nie goed nie en baie modder as dit reën. Kinders kan lekker fietsry want die kamp is groot. 

My algemene gevoel is net gemiddeld vir die oord. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 05:53:31 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het lank gelede daar gekamp voordat die oord 'n gradering van die Tourism Council ontvang het.  Na die gradering het die oord se gesindheid my nie aangestaan nie.

Ek het nog nooit weer die plek besoek nie.  Was ook nog nooit by Umoja nie want dit was dieselfde eienaar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 06:03:34 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het lank gelede daar gekamp voordat die oord 'n gradering van die Tourism Council ontvang het.  Na die gradering het die oord se gesindheid my nie aangestaan nie.

Ek het nog nooit weer die plek besoek nie.  Was ook nog nooit by Umoja nie want dit was dieselfde eienaar.

Lyk my Umoja is nou onder nuwe eienaars

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 06:07:28 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Lyk my Umoja is nou onder nuwe eienaars

Ek verstaan so maar is nie 100% seker nie.  Dan wat ek gehoor het was die eienaar van Mbizi op 'n tyd gearresteer vir die moor op sy vrou.

Weet nie wat het van daai storie geword nie.

Ek sal plan maak om Umoja te besoek as ek seker is van die eienaar verandering.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 09:17:24 am
Charldp
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 62
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 31 years

Persoonlik dink ek daar is better plekke as Mbizi. Dis maar baie middelmaatig. Maar ek dink mens moet gaan ek kyk en jou eie gevolg trekkings maak. 

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 09:53:09 am
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 711
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

Thanks julle.  Dink ons gaan dan eerder met ons ou favourite weesgerus.  My voete is rou net van ons grond seil, so grys klippe sal my breek.

Dankie vir julle teruvoer.

Ek kon net plek kry by Njala sirkel, ons kamp altyd by sirkel 2.  So ek sien uit na nuwe scenery en ervaring by njala sirkel. Bietjie verder van die swembad af, so nie seker hoe die kids daarvan gaan hou nie, maar ek wil net kamp, maak nie saak wat nie. Sal lekker wees om daar bietjie uit te toets.  Dalk baie lekker

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 11:46:10 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1829
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Ons het so paar jaar terug daar gaan rondkyk en die plek het my nie aangestaan nie. Sal maar verby hou.................!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2020 @ 08:12:07 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 558
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Twee dinge, Mbizi se ster is besig om te verdof, ek sal nie weer daar kamp nie.

Njala sirkel is lekker, MAAR BAIE ONGELYK.

Vat maar toeristing saam om jou karavaan te level, steadies gaan nie deug nie.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 09:45:32 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4656
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Dit gebeur wat hierbo genoem word as jy as eienaar nie jou hande op oord hou nie ek persoonlik hou niks van gruis op staan plek nie verkies dan eerder grond

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 12:33:40 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit gebeur wat hierbo genoem word as jy as eienaar nie jou hande op oord hou nie ek persoonlik hou niks van gruis op staan plek nie verkies dan eerder grond

Die gruis op die staanplek veral as dit redelike groot klippies is beskadig die grond net as jy daaroot loop.

Fyn gruis is nie vir my 'n probleem nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za