English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 650
Total Replies: 236 994
Total Views: 82 696 145
topics: 11 041
replies: 129 099
views: 39 035 656
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Langste glykabel ter wêreld

replies: 15
views: 326
13 Jan 2020 @ 11:30:42 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek lees Mosselbaai spog eersdags met die langste glykabel ter wêreld...1100m!

https://www.georgeherald.com/News/Article/National/langste-glykabel-ter-wereld-in-mosselbaai-202001090439

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2020 @ 12:08:17 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 834
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Die langste glykabel oor die see. Dit moes blykbaar al reggewees het vir die Des vakansie maar toe het hulle probleem gehad met die "eerste" kabel. So 'n "rit" kos ook in die omgewing van R450.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2020 @ 12:41:09 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3805
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Net 100 meter langer as die "Extreme Zip Line" by Lake Eland in Oribi Gorge. 

The Zip eXtreme  has the first slide being a 1km “straight-down” thrilling ride reaching speeds of up to 160 kms per hour and then 2 more slides to the collection point.

Not for children.

Standard Rate: R 360 per person (Week-end/ Holidays /Public Holidays)

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2020 @ 13:53:59 pm
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

160 km per uur? Dit moet rof wees om deur die lug te beweeg teen daardie spoed en daar is niks wat jy kan doen as n groot see voel in jou pad kom? Ek dink jy en die voel sal daarmee een wees.

Daar is seker spesiale pakke wat jy moet aantrek? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2020 @ 14:17:19 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2660
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Nie vir my nie!  'n Vriend het 'n paar dae gelede vir sy 70e verjaarsdag die Bloukrans reksprong gaan doen.  Ek het nie gehoor waarvoor hy gestraf is nie, maar hy moes seker iets baie erg gedoen het.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2020 @ 20:53:07 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2145
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

160 km per uur? Dit moet rof wees om deur die lug te beweeg teen daardie spoed en daar is niks wat jy kan doen as n groot see voel in jou pad kom? Ek dink jy en die voel sal daarmee een wees.

Daar is seker spesiale pakke wat jy moet aantrek? 

Smaak my n dyper is nie n slegte keuse 😱

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2020 @ 06:41:31 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15024
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek staan voor in die ry.  Sal verseker 'n draai daar gaan maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2020 @ 07:43:48 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Darm kom ons ook nou reg en nie net die Chinese nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2020 @ 13:10:09 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years

Lake Eland is goeie pret en die moeite werd om te doen.

Twee kamp plekke wat ook die moeite werd is.

Kamp daar die aand, kry vrooe begin die folgende oggend.

Die pret sal jou dag volmaak

Staproetes na grotte en wilds roetes om te ry, na die "Zip Line".

Kan ook fiets saamneem, en restaurant op die perseel...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2020 @ 16:08:45 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 524
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Toe ek die zip line by Lake Eland gedoen het, het die gids gesê ‘n spoed van tot 100 km/h bereik word, weet nie van 160km/h nie, dit was so 4 jaar gelede.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2020 @ 16:13:34 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3805
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Toe ek die zip line by Lake Eland gedoen het, het die gids gesê ‘n spoed van tot 100 km/h bereik word, weet nie van 160km/h nie, dit was so 4 jaar gelede.

Vier jaar gelede was die Extreme Zip Line nie daar nie. Net die een wat jy ken.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2020 @ 16:21:35 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 524
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Wow, ek was nie daarvan bewus nie, eendag - miskien!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2020 @ 17:38:55 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4506
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Dis vinnig baie vinnig 

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2020 @ 20:53:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Net 100 meter langer as die "Extreme Zip Line" by Lake Eland in Oribi Gorge. 

The Zip eXtreme  has the first slide being a 1km “straight-down” thrilling ride reaching speeds of up to 160 kms per hour and then 2 more slides to the collection point.

Not for children.

Standard Rate: R 360 per person (Week-end/ Holidays /Public Holidays)

Youtube video

Xtreme zipline video

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2020 @ 21:00:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2020 @ 06:45:34 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 834
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Nie vir my nie!  'n Vriend het 'n paar dae gelede vir sy 70e verjaarsdag die Bloukrans reksprong gaan doen.  Ek het nie gehoor waarvoor hy gestraf is nie, maar hy moes seker iets baie erg gedoen het.

Fred, toe ek daar gespring het so 3 jaar terug, het die manne ons vertel van 'n omie van 86 wat sy 3de sprong toe al gedoen het.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required